Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek hoor glo
Ek hoor glo [boodskap #52799] Sa, 03 November 2001 06:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank
daar werk soek.
Annette
Re: Ek hoor glo [boodskap #52817 is 'n antwoord op boodskap #52799] Sa, 03 November 2001 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 3 Nov 2001 08:04:24 +0200, "Annette" wrote:

> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank
> daar werk soek.
> Annette
>
>

Ek weet van mense wat in SA al langer na werk soek.

DD
Re: Ek hoor glo [boodskap #52820 is 'n antwoord op boodskap #52799] Sa, 03 November 2001 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Liezl  is tans af-lyn  Liezl
Boodskappe: 27
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank
> daar werk soek.
> Annette

Hi Annette

Ek is effens ver van London af, maar ek kan jou verseker dat hulle
daar makliker sal werk kry as by die huis. Dit hang natuurlik ook af
hoe selektief hulle wil wees, want as jy nie bang is vir vuil hande
nie is daar oral werk. Party werke is nie eers so erg nie. Mens word
byvoorbeeld heel goed betaal vir supermark rakke pak deur die nag. Ek
wil nou nie voorstel dat dit al hulle ambisies in die lewe is nie,
maar dis erens om mee te begin. Daar is ook 'n vreeslike spul temp
maatskappye wat altyd mense nodig het vir kantoor werk.

Dit is miskien die tyd van die jaar effens moeiliker as ander tye om
werk te kry, maar ek hou nog vol dat daar hier meer kans vir werk is
as tuis. Miskien soek iemand nog 'n Vaderkrismis of 'n Moederkrismis
vir die komende feesgety.

Anyway ek wens hulle al die beste met die werk soekery.

LL
Re: Ek hoor glo [boodskap #52827 is 'n antwoord op boodskap #52820] Sa, 03 November 2001 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ook - maar blykbaar, volgend Huisgenoot, is dit nou 3 keer makliker om
werk hier in SA te kry as 10 jaar gelede.
Moenie vir my vra hoe hule dit bepaal nie, maar dit is daar, swart op wit.
Ek stem saam - daardie kinders moet enige beskikbare werk doen - maar ek
dink sommige van hulle gaan oorsee met die verkeerde ideee van werk in hul
koppe.
Elk geval - ek het maar net berig wat aan my vertel is, en my nefie in
London wat kla dat sy werksure by die 2 plekke waar hy werk ingekort is, dus
verdien hy nou, by dieselfde plekke, omtrent die helfte as wat hy 2 maande
gelede verdien het.
Annette

Liezl skryf in boodskap news:1b25448e.0111030737.1988b5e6@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
>> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank
>> daar werk soek.
>> Annette
>
> Hi Annette
>
> Ek is effens ver van London af, maar ek kan jou verseker dat hulle
> daar makliker sal werk kry as by die huis. Dit hang natuurlik ook af
> hoe selektief hulle wil wees, want as jy nie bang is vir vuil hande
> nie is daar oral werk. Party werke is nie eers so erg nie. Mens word
> byvoorbeeld heel goed betaal vir supermark rakke pak deur die nag. Ek
> wil nou nie voorstel dat dit al hulle ambisies in die lewe is nie,
> maar dis erens om mee te begin. Daar is ook 'n vreeslike spul temp
> maatskappye wat altyd mense nodig het vir kantoor werk.
>
> Dit is miskien die tyd van die jaar effens moeiliker as ander tye om
> werk te kry, maar ek hou nog vol dat daar hier meer kans vir werk is
> as tuis. Miskien soek iemand nog 'n Vaderkrismis of 'n Moederkrismis
> vir die komende feesgety.
>
> Anyway ek wens hulle al die beste met die werk soekery.
>
> LL
Re: Ek hoor glo [boodskap #52853 is 'n antwoord op boodskap #52827] So, 04 November 2001 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Mmm moet maar nie te veel glo wat Huisgenoot verkondig nie. My neef het
gister die tydskrif saamgebring uit SA ( ek is versot op die reuse
blokkiesraaisels) en daarin stel hulle kategories dat Elektriese Ingenieurs
op die Australiese kortlys van beroepe in aanvraag is.

Gladnie so nie. Elektroniese Ingenieurs wel. Daar is so effense verskil.

Alwyn uit Wes Australië

Annette skryf in boodskap news:9s15k8$10jn91$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek ook - maar blykbaar, volgend Huisgenoot, is dit nou 3 keer makliker om
> werk hier in SA te kry as 10 jaar gelede.
> Moenie vir my vra hoe hule dit bepaal nie, maar dit is daar, swart op wit.
> Ek stem saam - daardie kinders moet enige beskikbare werk doen - maar ek
> dink sommige van hulle gaan oorsee met die verkeerde ideee van werk in hul
> koppe.
> Elk geval - ek het maar net berig wat aan my vertel is, en my nefie in
> London wat kla dat sy werksure by die 2 plekke waar hy werk ingekort is, dus
> verdien hy nou, by dieselfde plekke, omtrent die helfte as wat hy 2 maande
> gelede verdien het.
> Annette
>
>
> Liezl wrote in message
> news:1b25448e.0111030737.1988b5e6@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
>>> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand
> lank
>>> daar werk soek.
>>> Annette
>>
>> Hi Annette
>>
>> Ek is effens ver van London af, maar ek kan jou verseker dat hulle
>> daar makliker sal werk kry as by die huis. Dit hang natuurlik ook af
>> hoe selektief hulle wil wees, want as jy nie bang is vir vuil hande
>> nie is daar oral werk. Party werke is nie eers so erg nie. Mens word
>> byvoorbeeld heel goed betaal vir supermark rakke pak deur die nag. Ek
>> wil nou nie voorstel dat dit al hulle ambisies in die lewe is nie,
>> maar dis erens om mee te begin. Daar is ook 'n vreeslike spul temp
>> maatskappye wat altyd mense nodig het vir kantoor werk.
>>
>> Dit is miskien die tyd van die jaar effens moeiliker as ander tye om
>> werk te kry, maar ek hou nog vol dat daar hier meer kans vir werk is
>> as tuis. Miskien soek iemand nog 'n Vaderkrismis of 'n Moederkrismis
>> vir die komende feesgety.
>>
>> Anyway ek wens hulle al die beste met die werk soekery.
>>
>> LL
>
Re: Ek hoor glo [boodskap #52854 is 'n antwoord op boodskap #52853] So, 04 November 2001 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alwyn, dit was in 'n oomblik van swakheid dat ek daardie Huisgenoot artikel
gelees het;)))
Ek het maar altyd my bedenkinge oor die media:))
Nou het jy 'n fout gemaak deur die ware feite rugbaar te maak, die mark daar
gaan oorvol raak en ons hier gaan 'n nypende tekort aan Elektroniese
ingenieurs ontwikkel - en dan gaan ons seker weer hulp van Kuba kry:)))
Annette

> skryf in boodskap news:3C7F7.62974$g8.52709@newsfeeds.bigpond.com...
> Mmm moet maar nie te veel glo wat Huisgenoot verkondig nie. My neef het
> gister die tydskrif saamgebring uit SA ( ek is versot op die reuse
> blokkiesraaisels) en daarin stel hulle kategories dat Elektriese Ingenieurs
> op die Australiese kortlys van beroepe in aanvraag is.
>
> Gladnie so nie. Elektroniese Ingenieurs wel. Daar is so effense verskil.
>
> Alwyn uit Wes Australië
>
> Annette wrote in message
> news:9s15k8$10jn91$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek ook - maar blykbaar, volgend Huisgenoot, is dit nou 3 keer makliker om
>> werk hier in SA te kry as 10 jaar gelede.
>> Moenie vir my vra hoe hule dit bepaal nie, maar dit is daar, swart op wit.
>> Ek stem saam - daardie kinders moet enige beskikbare werk doen - maar ek
>> dink sommige van hulle gaan oorsee met die verkeerde ideee van werk in hul
>> koppe.
>> Elk geval - ek het maar net berig wat aan my vertel is, en my nefie in
>> London wat kla dat sy werksure by die 2 plekke waar hy werk ingekort is,
> dus
>> verdien hy nou, by dieselfde plekke, omtrent die helfte as wat hy 2 maande
>> gelede verdien het.
>> Annette
>>
>>
>> Liezl wrote in message
>> news:1b25448e.0111030737.1988b5e6@posting.google.com...
>>> "Annette" wrote in message
>> news:...
>>>> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
>>>> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand
>> lank
>>>> daar werk soek.
>>>> Annette
>>>
>>> Hi Annette
>>>
>>> Ek is effens ver van London af, maar ek kan jou verseker dat hulle
>>> daar makliker sal werk kry as by die huis. Dit hang natuurlik ook af
>>> hoe selektief hulle wil wees, want as jy nie bang is vir vuil hande
>>> nie is daar oral werk. Party werke is nie eers so erg nie. Mens word
>>> byvoorbeeld heel goed betaal vir supermark rakke pak deur die nag. Ek
>>> wil nou nie voorstel dat dit al hulle ambisies in die lewe is nie,
>>> maar dis erens om mee te begin. Daar is ook 'n vreeslike spul temp
>>> maatskappye wat altyd mense nodig het vir kantoor werk.
>>>
>>> Dit is miskien die tyd van die jaar effens moeiliker as ander tye om
>>> werk te kry, maar ek hou nog vol dat daar hier meer kans vir werk is
>>> as tuis. Miskien soek iemand nog 'n Vaderkrismis of 'n Moederkrismis
>>> vir die komende feesgety.
>>>
>>> Anyway ek wens hulle al die beste met die werk soekery.
>>>
>>> LL
>>
>
Re: Ek hoor glo [boodskap #52896 is 'n antwoord op boodskap #52799] Ma, 05 November 2001 06:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Seker omdat al die ander Suid-Afrikanertjies reeds al die poste gevul het ;)

Ek dink nie jy moet jou kind laat oorgaan as hy/sy nie deur 'n agentskap
reeds 'n werk het nie. Hulle kan dan altyd uitkyk vir 'n beter werk.

Annette skryf in boodskap news:9s0247$10nrn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank
> daar werk soek.
> Annette
>
Re: Ek hoor glo [boodskap #52900 is 'n antwoord op boodskap #52896] Ma, 05 November 2001 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie 'n kind wat moet oorgaan nie - daardie fase is al 3 jaar gelede
verby:))
Die kinders wat gegaan het, het al klaar daar werk gehad voordat hulle hier
weg is, en toe kom voeter Samie die storie op:)
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3be63b3c.0@news1.mweb.co.za...
> Seker omdat al die ander Suid-Afrikanertjies reeds al die poste gevul het ;)
>
> Ek dink nie jy moet jou kind laat oorgaan as hy/sy nie deur 'n agentskap
> reeds 'n werk het nie. Hulle kan dan altyd uitkyk vir 'n beter werk.
>
> Annette wrote in message
> news:9s0247$10nrn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
>> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand lank
>> daar werk soek.
>> Annette
>>
>
Re: Ek hoor glo [boodskap #52901 is 'n antwoord op boodskap #52900] Ma, 05 November 2001 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het net 'n algemene stelling gemaak, moes seker geskryf het "'n mens moet
nie jou kind laat oorgaan..." Klein misverstandjie!

Die dêm Samie! Samie? (fluister...wie of wat is dit, Annette? Dis Maandag
en my verstand en liggaam rus nog uit...het die naweek nog gaan wintersklere
koop vir Duitsland se winter)

Annette skryf in boodskap news:9s5hg3$11d7j5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nie 'n kind wat moet oorgaan nie - daardie fase is al 3 jaar gelede
> verby:))
> Die kinders wat gegaan het, het al klaar daar werk gehad voordat hulle hier
> weg is, en toe kom voeter Samie die storie op:)
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3be63b3c.0@news1.mweb.co.za...
>> Seker omdat al die ander Suid-Afrikanertjies reeds al die poste gevul
het
> ;)
>>
>> Ek dink nie jy moet jou kind laat oorgaan as hy/sy nie deur 'n agentskap
>> reeds 'n werk het nie. Hulle kan dan altyd uitkyk vir 'n beter werk.
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9s0247$10nrn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
>>> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand
> lank
>>> daar werk soek.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ek hoor glo [boodskap #52908 is 'n antwoord op boodskap #52901] Ma, 05 November 2001 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My afrikaanse naam vir Samie:
Osama Bin Laden.
Samie VolAsblik:))
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3be64c61.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het net 'n algemene stelling gemaak, moes seker geskryf het "'n mens moet
> nie jou kind laat oorgaan..." Klein misverstandjie!
>
> Die dêm Samie! Samie? (fluister...wie of wat is dit, Annette? Dis Maandag
> en my verstand en liggaam rus nog uit...het die naweek nog gaan wintersklere
> koop vir Duitsland se winter)
>
> Annette wrote in message
> news:9s5hg3$11d7j5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het nie 'n kind wat moet oorgaan nie - daardie fase is al 3 jaar gelede
>> verby:))
>> Die kinders wat gegaan het, het al klaar daar werk gehad voordat hulle
> hier
>> weg is, en toe kom voeter Samie die storie op:)
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3be63b3c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Seker omdat al die ander Suid-Afrikanertjies reeds al die poste gevul
> het
>> ;)
>>>
>>> Ek dink nie jy moet jou kind laat oorgaan as hy/sy nie deur 'n agentskap
>>> reeds 'n werk het nie. Hulle kan dan altyd uitkyk vir 'n beter werk.
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9s0247$10nrn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat werk
>>>> skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n maand
>> lank
>>>> daar werk soek.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek hoor glo [boodskap #52959 is 'n antwoord op boodskap #52908] Di, 06 November 2001 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat spesifiek veroorsaak dat hulle nie werk het nie? Is die mense nou maar
skrikkerig vir elke buitelander?

Annette skryf in boodskap news:9s5tf3$11952g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> My afrikaanse naam vir Samie:
> Osama Bin Laden.
> Samie VolAsblik:))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3be64c61.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het net 'n algemene stelling gemaak, moes seker geskryf het "'n mens
> moet
>> nie jou kind laat oorgaan..." Klein misverstandjie!
>>
>> Die dêm Samie! Samie? (fluister...wie of wat is dit, Annette? Dis
> Maandag
>> en my verstand en liggaam rus nog uit...het die naweek nog gaan
> wintersklere
>> koop vir Duitsland se winter)
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9s5hg3$11d7j5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het nie 'n kind wat moet oorgaan nie - daardie fase is al 3 jaar
> gelede
>>> verby:))
>>> Die kinders wat gegaan het, het al klaar daar werk gehad voordat hulle
>> hier
>>> weg is, en toe kom voeter Samie die storie op:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Kekkelbek wrote in message
>>> news:3be63b3c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Seker omdat al die ander Suid-Afrikanertjies reeds al die poste
gevul
>> het
>>> ;)
>>>>
>>>> Ek dink nie jy moet jou kind laat oorgaan as hy/sy nie deur 'n
> agentskap
>>>> reeds 'n werk het nie. Hulle kan dan altyd uitkyk vir 'n beter werk.
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9s0247$10nrn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat
> werk
>>>> > skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n
maand
>>> lank
>>>> > daar werk soek.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek hoor glo [boodskap #53040 is 'n antwoord op boodskap #52959] Wo, 07 November 2001 11:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee- blykbaar is die werk nou skielik skaars? die mense- werkgewers- dink
net aan die oorlog, en maak nie spesifieke toekomsplanne vir uitbreiding
nie. Hulle wil ook seker maar 'n paar pond meer in die sak hou vir die
verwagte prysstygings.
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3be7cbe3.0@news1.mweb.co.za...
> Wat spesifiek veroorsaak dat hulle nie werk het nie? Is die mense nou maar
> skrikkerig vir elke buitelander?
>
> Annette wrote in message
> news:9s5tf3$11952g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> My afrikaanse naam vir Samie:
>> Osama Bin Laden.
>> Samie VolAsblik:))
>> Annette
>>
>>
>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3be64c61.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het net 'n algemene stelling gemaak, moes seker geskryf het "'n
mens
>> moet
>>> nie jou kind laat oorgaan..." Klein misverstandjie!
>>>
>>> Die dêm Samie! Samie? (fluister...wie of wat is dit, Annette? Dis
>> Maandag
>>> en my verstand en liggaam rus nog uit...het die naweek nog gaan
>> wintersklere
>>> koop vir Duitsland se winter)
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9s5hg3$11d7j5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het nie 'n kind wat moet oorgaan nie - daardie fase is al 3 jaar
>> gelede
>>>> verby:))
>>>> Die kinders wat gegaan het, het al klaar daar werk gehad voordat
hulle
>>> hier
>>>> weg is, en toe kom voeter Samie die storie op:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Kekkelbek wrote in message
>>>> news:3be63b3c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Seker omdat al die ander Suid-Afrikanertjies reeds al die poste
> gevul
>>> het
>>>> ;)
>>>> >
>>>> > Ek dink nie jy moet jou kind laat oorgaan as hy/sy nie deur 'n
>> agentskap
>>>> > reeds 'n werk het nie. Hulle kan dan altyd uitkyk vir 'n beter
> werk.
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:9s0247$10nrn6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dat die kinders wat deesdae na London gaan vir werk nou vind dat
>> werk
>>>> > > skielik baie skaars is. Ek weet van drie kinders wat nou al 'n
> maand
>>>> lank
>>>> > > daar werk soek.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Regsraad
Volgende onderwerp: bedienden arbeiders of werknemers.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:03:43 MGT 2024