Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Piriet/Don/Kies
Piriet/Don/Kies [boodskap #52740] Vr, 02 November 2001 11:11 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
vat hy die Afrikaanse woordeboek en slaan "kies" na om te sien
of hulle nie vir hom 'n Engelse alternatief kon gee nie. En jou
waarlik: behalwe die Engelse "cheek" vir kies, is 'n ander
betekenis van "kies" ook "pyrites." Ek dink nie ek het al
ooit van so 'n woord vir "fool's gold" gehoor nie.
Is daar ander mense wat hierdie betekenis van "kies" ken?

Wouter
Ja, ek het lank terug daarmee kennis gemaak. Kies in
dié betekenis is 'n mineraalsout of -erts, ek is nie presies
seker nie. Jy kry koperkies, ysterkies, magneetkies, ens.

Swaelkies is piriet. (Ek het nageslaan)
Dit het niks te doen met die swaeltjies wat 'n somer
kan maak nie. Ook nie met pompdon-kies nie....
Re: Piriet/Don/Kies [boodskap #52749 is 'n antwoord op boodskap #52740] Vr, 02 November 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) So wat is 'n kies vol stopsels?:))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3be27f3d.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina
> vat hy die Afrikaanse woordeboek en slaan "kies" na om te sien
> of hulle nie vir hom 'n Engelse alternatief kon gee nie. En jou
> waarlik: behalwe die Engelse "cheek" vir kies, is 'n ander
> betekenis van "kies" ook "pyrites." Ek dink nie ek het al
> ooit van so 'n woord vir "fool's gold" gehoor nie.
> Is daar ander mense wat hierdie betekenis van "kies" ken?
>
> Wouter
> Ja, ek het lank terug daarmee kennis gemaak. Kies in
> dié betekenis is 'n mineraalsout of -erts, ek is nie presies
> seker nie. Jy kry koperkies, ysterkies, magneetkies, ens.
>
> Swaelkies is piriet. (Ek het nageslaan)
> Dit het niks te doen met die swaeltjies wat 'n somer
> kan maak nie. Ook nie met pompdon-kies nie....
>
Re: Piriet/Don/Kies [boodskap #52764 is 'n antwoord op boodskap #52740] Vr, 02 November 2001 16:12 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:
> Swaelkies is piriet. (Ek het nageslaan)
> Dit het niks te doen met die swaeltjies wat 'n somer
> kan maak nie. Ook nie met pompdon-kies nie....

Wouter, ek vra jou nou reguit. Is jy die Pompdonkie? Ek WEET jy sal
eerlik antwoord.

Gloudina
Vorige onderwerp: Hoi Hessie, dis hoipolloi.
Volgende onderwerp: Aan die Nasionaliste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:51:20 MGT 2024