| ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52700] |
Do., 01 November 2001 19:45  |
loes&patrick
Boodskappe: 238 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
toebedenk.
Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
hier die NG !
Patrick
|
|
|
|
| Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52708 is 'n antwoord op boodskap #52700] |
Do., 01 November 2001 21:28   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> 'n mineraal ondergronds gevind by
> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
> glinster met die kleur van goud en is waardeloos.
Ons moet vir hierdie joggie leer spel, mense. Piriet word net met
een -r- gespel, du Plessis.
Tant Hessie, wat van old fools se goud hou.
>
|
|
|
|
| Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52709 is 'n antwoord op boodskap #52700] |
Do., 01 November 2001 21:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is darem 'n ou goue randjie:)))
Annette
wrote in message news:9nh3ut8rq71e2i26o1muh06k4qkb0g8f7u@4ax.com...
> On Thu, 1 Nov 2001 20:45:13 +0100, L&P wrote:
>
>>
>>
>> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
>> toebedenk.
>> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
>> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
>> hier die NG !
>>
>> Patrick
>
> In die Suid Afrikaanse goudmyne word 'n mineraal ondergronds gevind by
> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
> glinster met die kleur van goud en is waardeloos. Interessant ook is
> die feit dat werklike goud in sy ruwe vorm swartsoos steenkool is.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52726 is 'n antwoord op boodskap #52719] |
Vr., 02 November 2001 05:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar onder in die myn waar die goud is - het dit self 'n kilometer onder die
grond gesien.
Annette
>> Daar is darem 'n ou goue randjie:)))
>> Annette
>>
>>
>> skryf in boodskap news:9nh3ut8rq71e2i26o1muh06k4qkb0g8f7u@4ax.com...
>>> On Thu, 1 Nov 2001 20:45:13 +0100, L&P wrote:
>>>
>>>>
>>>>
>>>> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
>>>> toebedenk.
>>>> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
>>>> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
>>>> hier die NG !
>>>>
>>>> Patrick
>>>
>>> In die Suid Afrikaanse goudmyne word 'n mineraal ondergronds gevind by
>>> name 'ysterpirriet'. Dit word ook 'foolsgold' genoem want ysterpirriet
>>> glinster met die kleur van goud en is waardeloos. Interessant ook is
>>> die feit dat werklike goud in sy ruwe vorm swartsoos steenkool is.
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ag ons lag ons byna dood om: [boodskap #52797 is 'n antwoord op boodskap #52700] |
Sa., 03 November 2001 05:26  |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: Oktober 2001
|
Junior Lid |
|
|
Kinky: Wat is n toe-naam?
L&P skryf in boodskap news:ant011913d07M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Die toe-name wat die ou tannie Hessie sigself
> toebedenk.
> Dis slegs daarom dat ons haar beriggies lees.
> Baie dankies Gloudina, jy is 'n "gem" op
> hier die NG !
>
> Patrick
>
|
|
|
|