Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AWB
AWB [boodskap #52640] Wo, 31 Oktober 2001 14:48 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
ET en een van sy Generaals staan langs die Brakpan pad en duimgooi.
Jani Allen stop daar met haar Morris en sê dat sy ongelukkig net een kan oplaai aangesien die motortjie maar bietjie klein is.
Gaan jy sê die Generaal vir ET. Ek is baie bekend hier en sal gou `n geleentheid kry.

So ry ET saam met Jani en 20 minute later stop hy by sy Generaal en sê hy moet maar inklim en saamry.
So `n entjie vêrder vra die Generaal aan ET wat gebeur het en waar Jani nou is.
Nee die dom vroumens sê ET... Net hier oor die bult draai sy af tussen die lang bome, trek haar kaal uit en sê ek kan maar vat wat ek wil hê..."toe vat ek die kar" sê ET...

Ook nie dom nie sê die Generaal, haar klere sou jou elk geval nie gepas het nie.

AWB Groete Frikkie
Re: AWB [boodskap #52659 is 'n antwoord op boodskap #52640] Wo, 31 Oktober 2001 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2001 16:48:46 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

>
> Ook nie dom nie sê die Generaal, haar klere sou jou elk geval nie gepas het nie.
>
> AWB Groete Frikkie

En heelwaarskynlik het sy ook nie eens 'n groen panty gehad nie - of
hy was heel

DD
Re: AWB [boodskap #52675 is 'n antwoord op boodskap #52659] Do, 01 November 2001 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja Davie,
Weet ook nie watter kleur dit was nie, maar daar was def. `n gaat in.

Frikkie
Ps:
Miskien `n g-string wat onderstebo aangetrek was....

Davie Davis skryf in boodskap news:c3j0utoluhtrg25ctni6opr91nbjjikn9e@4ax.com...
> On Wed, 31 Oct 2001 16:48:46 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>>
>> Ook nie dom nie sê die Generaal, haar klere sou jou elk geval nie gepas het nie.
>>
>> AWB Groete Frikkie
>
> En heelwaarskynlik het sy ook nie eens 'n groen panty gehad nie - of
> hy was heel
>
> DD
Re: AWB [boodskap #52711 is 'n antwoord op boodskap #52675] Do, 01 November 2001 22:03 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 1 Nov 2001 08:48:56 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

> Ja Davie,
> Weet ook nie watter kleur dit was nie, maar daar was def. `n gaat in.
>
> Frikkie

Ek praat nie van in die Jani nie Frikkie
Ek praat van in die broek :-)

DD
Vorige onderwerp: KAAPSTAD
Volgende onderwerp: NNP?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 09:15:54 MGT 2024