|
|
|
|
| Re: Who are they? [boodskap #52649 is 'n antwoord op boodskap #52642] |
Wo., 31 Oktober 2001 17:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Dis maklik Davie, dis triviaal
> Poseidon pos van Kanada, Montreal
> Bell Sympatico is sy ISP
> Ek dink nie dis Gloudina nie ;-)
>
Ja, ons het lankal vir Sympatico gelos omdat hulle so onbetroubaar was.
Nou
is ons by Rogers Cable en hulle is net
so onbetroubaar. Miskien sal ons moet
teruggaan na Sympatico se High Speed
Access (wat net soveel kos as die kabel-
konneksie.) Ons is egter lojale klieënte
van Bell wat ons telefoonkonneksies
betref.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Who are they? [boodskap #52689 is 'n antwoord op boodskap #52628] |
Do., 01 November 2001 12:45   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> "Klieënte", ...julle sal die vrou tog moet leer spel :-(
>
Kliënte dus, ou Davie Davis. Goed dat jy nou ook al so goed is met
verkeerde spellings oplet. Tannie
se teenwoordigheid op hierdie nuusgroep is soos
suurdeeg - sy maak van almal guerilla-vegters vir
die Taalband.
Tant Hessie bin Ladin
|
|
|
|
| Re: Who are they? [boodskap #53742 is 'n antwoord op boodskap #52628] |
Di., 20 November 2001 23:05  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
2.9 (SKAWEDUWEE)
Breyten Breytenbach
In die nanag is die maan
se haartjies koud
die witrot het gaatjies
in die sluier geknaag
kom na my tuin
waar die donkerrooi rose
ruik na die donkerste
sweetplek van vroue
a, my beminde
waar is die balkon wat loop
na jou kamer
watter huis is gebou
om die binnehoof van jou slaap
die nag is 'n voël
bo die berg van my hart
maar die sneeu is skaduwees
wit op die maan
die sneeu die wyn
die rose en die wind
die nagwitte snare van my lied
die nanag verf my oë blind
|
|
|
|