Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Hot-male
Vir die Hot-male [boodskap #52631] Wo, 31 Oktober 2001 13:13 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
A man bought a donkey from a preacher. The preacher told the man that
this donkey had been trained in a very unique way, being the donkey of a
preacher. The only way to make the donkey go, is to say, "Hallelujah!"
The only way to make the donkey stop, is to say, "Amen!"

The man was please with his purchase and immediately got on the animal
to try out the preacher's instructions. "Hallelujah!" shouted the man. The
donkey began to trot. "Amen!" shouted the man. The donkey stopped
immediately. "This is great!" said the man. With a "hallelujah", he rode
off very proud of his new purchase.

The man travelled for a long time through some mountains. Soon he was
heading towards a cliff. He could not remember the word to make the
donkey Stop. "Stop", said the man. "Halt!" he cried. The donkey just kept
going.

"Oh, no!..Bible!...Church!...Please Stop!!, "shouted the man. The donkey
just began to trot faster. He was getting closer and closer to the cliff
edge.

Finally, in desperation, the man said a prayer..."Please, dear Lord,
please make this donkey stop before I go off the end of this mountain,
In Jesus name, AMEN." The donkey came to an abrupt stop just one step from
the edge of the cliff.

"HALLELUJAH!", shouted the man.
Ha ha ha!!!!!!!!!!!!!! Mamamia!!!!!

Wees versigtig . . . is wat ek vir jou wil sê!
Re: Vir die kinky female [boodskap #52636 is 'n antwoord op boodskap #52631] Wo, 31 Oktober 2001 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kinky
A man bought a donkey ...."HALLELUJAH!", shouted the man.
Wees versigtig . . . is wat ek vir jou wil sê!

Wouter
Kinky, hoe lyk dit my jy ken die donkie?
Daar is hoeka twee dames wat elders flink rympies skryf.
Sou een van hulle nie dalk lang ore aangetrek het en hier
kom loer het nie? The plot thickens...
Re: Vir die kinky female [boodskap #52644 is 'n antwoord op boodskap #52636] Wo, 31 Oktober 2001 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3be00a0f.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Kinky, hoe lyk dit my jy ken die donkie?
> Daar is hoeka twee dames wat elders flink rympies skryf.
> Sou een van hulle nie dalk lang ore aangetrek het en hier
> kom loer het nie? The plot thickens...

Wat! Dink jy ek is 'n vrou? Nogal 'n dame, ook???!
Jy moet vir vroetel frien vra, sy sal jou vertel
hulle roep my nie verniet pompdonkie nie
PP
Re: Vir die kinky female [boodskap #52663 is 'n antwoord op boodskap #52636] Wo, 31 Oktober 2001 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Kinky
> A man bought a donkey ...."HALLELUJAH!", shouted the man.
> Wees versigtig . . . is wat ek vir jou wil sê!
>
> Wouter
> Kinky, hoe lyk dit my jy ken die donkie?
> Daar is hoeka twee dames wat elders flink rympies skryf.
> Sou een van hulle nie dalk lang ore aangetrek het en hier
> kom loer het nie? The plot thickens...

Kinky:

Is dit n rympie wat jy van my vra
maar hoe sal jou dan daarna gedra?

Kinky ken nie dié donkie
maar herken tog n vonkie
is jy donkie of is jy muis
om te sê is nie alte wys?

maar ek sien jy spog: hot-male
dalk is jy dan tog for sale?
wat sê jy nou piet pompie
of is jy sommer net n lompie?
:-)
Re: Vir die kinky female [boodskap #52706 is 'n antwoord op boodskap #52663] Do, 01 November 2001 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0110311222.61fe0ce0@posting.google.com...

> Wouter
> Kinky, hoe lyk dit my jy ken die donkie?
> Daar is hoeka twee dames wat elders flink rympies skryf.
> Sou een van hulle nie dalk lang ore aangetrek het en hier
> kom loer het nie? The plot thickens...

> Kinky:
>
> Is dit n rympie wat jy van my vra
> maar hoe sal jou dan daarna gedra?
>
> Kinky ken nie dié donkie
> maar herken tog n vonkie
> is jy donkie of is jy muis
> om te sê is nie alte wys?
>
> maar ek sien jy spog: hot-male
> dalk is jy dan tog for sale?
> wat sê jy nou piet pompie
> of is jy sommer net n lompie?
> :-)

PP
Kinky is soos kinky kom
Kinky dié lyk glad nie dom
Kinky se bloed pomp lekker sterk
laat 'n pompdonkie se systems werk

Maar te koop is ek gelukkig nie
nee ek deel dit uit, verniet ou bie
as sex instructor doen ek my bes
vir jou gee ek 'n gratis les :-)
Weereens Hot-male [boodskap #52811 is 'n antwoord op boodskap #52706] Sa, 03 November 2001 13:19 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> PP
> Kinky is soos kinky kom
> Kinky dié lyk glad nie dom
> Kinky se bloed pomp lekker sterk
> laat 'n pompdonkie se systems werk
>
> Maar te koop is ek gelukkig nie
> nee ek deel dit uit, verniet ou bie
> as sex instructor doen ek my bes
> vir jou gee ek 'n gratis les :-)

Kinky:
vir n donkie is ek nie alte bang
al is daar ook in die gras n slang
ék hoef glad nie meer te leer
veel eerder het ek leer keer

maar ek wonder tog oor donkieman
wie is jy, sê dan tog as jy kan
voor ek verder myself ontbloot
groet ek op n vriendskapsnoot.
;-)
Vorige onderwerp: Piriet/Kies
Volgende onderwerp: Pragtige Blou Veldblom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:30:13 MGT 2024