| Aan die Nasionaliste [boodskap #52596] |
Di., 30 Oktober 2001 19:33  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
'square inch'.
En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
"Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
aliansie met die anc!
(Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
met die anc!
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52613 is 'n antwoord op boodskap #52611] |
Wo., 31 Oktober 2001 06:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is die NNP storie 'n bewys dat die meul stadig maar seker draai?:))
Wonder net wat in daardie bokse se koppe aangaan - ons het 'n ordentlike
opposisie nodig, nie 'n magtige koalisie nie.
Annette
news:9rnvne$sgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tony Leon en Van Schalkwyk moet as die mamparalangste politici can 2001
> gereken word. (Dit moet besef word dat daar met mense soos Thabo Mbeki,
> Zuma, Yengeni, ens. gekopeter word.)
> 'n Uitstaande prestasie wat net tot voordeel van die ANC/SAKP/Cosatu kan
> strek....
> Nou sal ons iets hê waaraan ons vir Van Schalkwyk sal kan onthou!
> "Davie Davis" wrote in message
> news:1pvttt8j2cg4mn1pl53mnbo7lu9vmi5qje@4ax.com...
>>
>>
>> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
>> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
>> 'square inch'.
>> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
>> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>>
>> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
>> aliansie met die anc!
>> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
>> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
>> met die anc!
>>
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52615 is 'n antwoord op boodskap #52614] |
Wo., 31 Oktober 2001 06:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aangesien hulle alles oorboord gooi ter wille van Pietertjie Marais, dink ek
hulle moet maar vir Pietertjie kies as die nuwe hoofleier in hierdie Nuwe,
Nuwe NP era:))
Annette
.za...
> Ek kan nie dink dat die nasionaliste net die onervare jongmannetjie
> beskikbaar gehad het nie. Ek kry die idee hy weet nie aldag wat hy doen nie
> en maak oorhaastige besluite.
>
> Davie Davis wrote in message
> news:1pvttt8j2cg4mn1pl53mnbo7lu9vmi5qje@4ax.com...
>>
>>
>> In 'lekker Chat' vertel Patricia ons onder meer van die eiland wat so
>> klein is dat die nie in vierkante kilometer gemeet word maar in
>> 'square inch'.
>> En dan sluit sy haar baie interessante vertelling af met:
>> "Vertel ons bietjie wat is nuus in SA seblief!"
>>
>> Hier volg dit Patricia... die nasionaliste in die groep vorm nou 'n
>> aliansie met die anc!
>> (Ek was verlig toe hulle vir Tony Leon totsiens wuif, maar toe val
>> hulle van die wal in die sloot. Ek belowe jou, hulle beoog aliansie
>> met die anc!
>>
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52669 is 'n antwoord op boodskap #52618] |
Wo., 31 Oktober 2001 22:13   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> hier by ons is DF.Malan sonder stamp of stoot na
> Byers Naude herdoop
Prys den Heer. Ook die manne wat onder huis- arres gesit het, kry hulle dag
in die son.
Die Ruiter in die Dag.
|
|
|
|
| Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52670 is 'n antwoord op boodskap #52618] |
Wo., 31 Oktober 2001 22:15   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> die hele DA alliansie ding gaan nog groot grappies
> veroorsaak.
>
> Die Y-En-SIe lag seker laat die trane loop
En wat is die moral of the story, ou Lou?
Tant Hessie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aan die Nasionaliste [boodskap #52775 is 'n antwoord op boodskap #52680] |
Vr., 02 November 2001 19:11  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 01 Nov 2001 13:03:01 +0200, Lou wrote:
> Land-myn as jy my vra - twee sulke eggo's werk nei in een party nie - en
> dan is daar nog Pieterjie Marais sin ook.
Waarheid van die dag toekenning vir die een Lou.
> Hmm, dat politici - maak nie saak waarvoor hulle kamtig
> staan nie, maar ook net werk vir die kant wat die meeste betaal. Die
> saak kan gedefinieer word as - wat is in dit vir my.
>
Natuurlik. Dit is tog waarom Gert Morkel ter wille van Kaapse
premierskap 'n geveg teen sy eie party aanknoop èn hulle
hooggeregshof toe neem sodoende posisie en salaris te behou.
Die nasionaliste word nou anc's om politieke toekoms te verseker.
DD
|
|
|
|