Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skoolkinders
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: O die DDonkie [boodskap #52606 is 'n antwoord op boodskap #52540] |
Wed, 31 October 2001 00:27 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Voetleuce
Daar het jy dit. Sy naam is
Samuel en sy van is Murray
en hy stam af van 'n Murray
wat 'n seerower was wat op
Robbeneiland sy basis gehad
het.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52612 is 'n antwoord op boodskap #52583] |
Wed, 31 October 2001 05:50 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Oct 2001 15:56:59 +0200, Davie Davis wrote:
>
> Dit is dieselfde Danielle wat sę dat ek é sę wanneer ek č moes gesę
> het. Laaankal het ek gevra wat die verskil is tussen é en č en
> wanneer jy é gebruik en wanneer jy č gebruik en wanneer die é wat jy
> gebruik het eintlik č moes gewees het. Dié {Danielle sę dit moet Dič
> wees :-)) } antwoord is stéčds uitstaande!
Eish - maar jy's moerswillig!! En erger nog - jy 'redeneer' amper
Ferdiaans! :-)
En al WEET ek om nie te spring as jy daai knoppie(s) druk nie, kan ek
myself nie help nie. <sug> :-))
Terwille van die ouens wat nuwerig hier is -DD jok sommer, want die
slim mense het al sy vraag in detail hier beantwoord. Ek het dan by
hulle geleer. DD, daar is net VIER woorde waar jy die gravis teken
nog gebruik in afrikaans, hoor. Hulle is: appčl, dč, hč en nč.
(Hierdie is nou die tipe ding wat in 'n FAQ vir die nuusgroep behoort
te wees) Maar dan het DD nie meer iets om my mee te treiter nie,
so...:-)))
Wouter Plaasvark het onlangs nog hierdie gepos:
Wouter
Ek raak self deurmekaar met hierdie tekens en wil daarom nie antwoorde
probeer gee nie. Maar hier is drie uittreksels van 'n bespreking op 'n
ander
poslys :
Die een is 'n Akuutteken - bv é en word gebruik om:
1. beklemtoning aan te dui
2. by die skryf van vreemde woorde in hulle vreemde spelvorm: attaché
bv.
3. in sommige skryfwyses van sekere eiename: Esmé
Die ander word 'n Gravisteken genoem en word as volg gebruik:
1. in die volgende vier gevalle: appčl, dč, hč en nč
2. by die skryf van vreemde woorde in hulle vreemde spelvorm:crčche
3. in sommige skryfwyses van sekere eiename: Eugčne
Die akuut - en gravisteken word in sommige skryfwyses van sekere
eiename
gebruik: Hélčne, Thérčsa
------------------
Albei aksente is Frans. Die é se Franse naam is accent aigu en č word
accent
grave genoem. Die hoedjie (ę) is eintlik ook Frans en word accent
circonflexe genoem. Eersgenoemde word soos 'n suiwer, lang ee
uitgespreek; č
en ę soos in ei(land) maar dan sonder die i-klank op die einde.
------------------
Die jongste Afrikaanse Woordelys het in meeste gevakke die
gravis-teken
vervang deur die akuut. Daar het net vier
oorgebly: appčl, dč, hč en nč. Dit word nog gebruik in sekere eiename
soos
Eugčne (wanneer Marais bedoel word) teenoor Eugéne (wanneer
Terre'Blanche
bedoel word).
Luister maar mooi: daar is 'n verskil in die Arikaanse klanke van die
kort
dč, die halfkort sę en die lang Naudé.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52650 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Wed, 31 October 2001 17:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> jy's jaloers op donkie en Gloudien
> dis so duidelik soos 'n blikkantien
>
> Lekker dag Davie ou klonkie
> ek is jou alter egoistiese donkie ;-)
Wel, PP, dis tyd dat jy weer vir ons'n clue gee. Ek bedoel, 'n BEELD van
waar jy werk.
En hou op om vir my "Gloudien" te
noem.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52694 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Thu, 01 November 2001 15:06 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Max wrote:
> Ek wou altyd gek word in SA, waar die Kersfeesadvertensies al in Oktober
> begin. By die tyd dat jy Jingle Bells moet sing is jy al so gatvol daarvoor
> dat jy wens Kersfees is al verby...
Gelukkig het ons hier in Noord-Amerika darem
vir Halloween tussenin, dus kan die Kersfees-
advertensies eers na Oktober 31 begin. Tot
Halloween lyk al die suigstokkies soos ghoulies
en goblins. Na Oktober 31 is elke suigstokkie
'n Vader Krismis of 'n Krismisboom.
Gloudina
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52703 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Thu, 01 November 2001 20:13 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3BE03376.AA6A2B0E@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:
>> jy's jaloers op donkie en Gloudien
>> dis so duidelik soos 'n blikkantien
>> Lekker dag Davie ou klonkie
>> ek is jou alter egoistiese donkie ;-)
>
> Wel, PP, dis tyd dat jy weer vir ons'n clue gee.
> Ek bedoel, 'n BEELD van waar jy werk.
>
> En hou op om vir my "Gloudien" te noem.
Kyk hier antie, ek mag 'n eenfoudige pompdonkie
wees maar ek vat nie orders van jou nie. Vestaan jy
my mooi, vra my ordenlik of spaar jouself die
moeiyte, want ek aanvaar nie jou gebeveel nie.
En daai was ook nog digterlike vryheid, OK?
En waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
Piet, die baie steeks donkie
In al die betekenisse van die woord
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52715 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Thu, 01 November 2001 23:40 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> En waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
>
> Piet, die baie steeks donkie
> In al die betekenisse van die woord
Wie is die Pompdonkie? Ek verdink,in dié volgorde:
(1) Samuel
(2) Wouter
(3) Thys
(4) Ander ongespesifeerdes.
Dis tyd dat die pompdonkie nou soos 'n man
opstaan en homself as een van die bostaande
identifiseer. Ek doen 'n beroep daarop dat
hy die waarheid praat.
Gloudien Bin Laden
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52767 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Fri, 02 November 2001 16:40 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Naskrif
> Waddehel is 'n villanelle, Gloudien?
> Miskien kan ek vir jou een gooi?
> Sê my net hoerrit werk...
Nee, PJP, ek dink jy is intelligent en vinnig genoeg om self uit te vind wat 'n
villanelle
is. En ek DAAG JOU UIT om 'n villanelle
te skryf en hier te plaas.
Met 'n clue daarin.
Gloudien Bin Laden ( sy elf-en-dertigste
vrou.)
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52857 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Sun, 04 November 2001 12:58 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur wrote:
> Sinterklaas lijkt nog het meest op Santa Claus, die vanuit Nieuw Amsterdam
> opgang heeft gevonden in de Engelstalige wereld :-)
Ja, ek sal nogal wil weet of hulle in Engeland 'n "FatherChristmas" gehad het
voordat dit uit Amerika ingevoer
is as 'n persoonlikheid wat nou 'n rol speel op die 25 ste
Desember. Mens moet nooit vergeet hoeveel bedekte
invloed vanuit die Nederlandse rigting daar in die
bewussyn van die Amerikaners is nie. Nie net Santa
Claus nie, maar ook Rip van Winkel het sy oorsprong
in die noordoostelike deel van die VSA waar die
oorspronklike Yankees (Jantjies) gewoon het.
Gloudina
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:53:39 UTC 2025
|