Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skoolkinders
Skoolkinders [boodskap #52472] |
Sun, 28 October 2001 21:32  |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Met my vorige skrywe het ek genoem dat ek nuut is hier en nie so lekker weet
wanneer ek kan en mag praat nie
Ek het dus besluit om eers so bietjie net waar te neem.
Ek het die indruk gekry dat hierdie ng daar is vir enigeen om sy se te se en
om dit op sy eie manier te doen - al moet dit dan ook in gemengde taal
gedoen word, of selfs verkeerde spelling!
Wat my totaal omkrap is hoekom iemand dit haar selfopgelegde taak gemaak het
om elke keer daardie mense oor die vingers te tik asof sy dan 'n
skooljuffrou is!
Los die mense uit!
Lewer kommentaar, maar probeer om dit konstruktiewe kommentaar te maak, jy
maak mense net onnodig die hoenders in wat lei tot onnodige verdere debat
soos byvoorbeeld hierdie skrywe van my.
Ek wil nie in 'n hengse debat betrokke raak hier nie. Ek wil maar net ook
my se se en ek weet ek het nie kappies op my e's gesit nie (ek weet nie hoe
nie) maar ek wil nou beslis nie daaroor uitgetrap word deur die skooljuffrou
nie
Ek is lankal klaar met skool en wil nie meer soos 'n kind behandel word nie,
maar eerder soos 'n grootmens wat geselskap soek en wil lekker chat en nuus
van haar land wil hoor, hier waar ek myself in Dublin bevind!
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52474 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Sun, 28 October 2001 22:19   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tjaart Riekert wrote:
> Ek wil nie in 'n hengse debat betrokke raak hier nie. Ek wil maar net ook
> my se se
Hello Patricia.Het jy ook nou uiteindelik jou kettie
gevind?
Tant Hessie Liffey
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52509 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Mon, 29 October 2001 07:18   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tjaart Riekert skryf in boodskap news:JP_C7.3634$8s4.16144@news.indigo.ie...
> Met my vorige skrywe het ek genoem dat ek nuut is hier en nie so lekker weet
> wanneer ek kan en mag praat nie
>
> Ek het dus besluit om eers so bietjie net waar te neem.
>
> Ek het die indruk gekry dat hierdie ng daar is vir enigeen om sy se te se en
> om dit op sy eie manier te doen - al moet dit dan ook in gemengde taal
> gedoen word, of selfs verkeerde spelling!
>
Baie van die mense is oorsee en hul taal is besig om te verroes. Ons ander
help regstel waar ons kan.
> Wat my totaal omkrap is hoekom iemand dit haar selfopgelegde taak gemaak het
> om elke keer daardie mense oor die vingers te tik asof sy dan 'n
> skooljuffrou is!
Gloudina is 'n taalkenner. Amusant dat die persoon wat die langste weg is,
die meeste te sê het op die ander se taalgebruik! ;) Jy kan maar self
besluit of jy gaan toelaat dat sy jou ontstel of nie. Sy is egter in staat
om interessante bydraes te maak. Dit gebeur egter te min.
Sy is ook baie lief vir visvang. Gooi so nou en dan 'n ou asie uit om te
kyk of die persoon daarvoor val. Indien jy die aas uitgooi gaan jy haar
elke keer vang!
Haar sig is uitsondelik goed. Sy kan goed tussen die lyne lees, selfs dit
wat jy nie gesê het nie. ;)
Sy het 'n hart van goud, nadat sy so lelik met iemand was, kan sy net so
gaaf wees agterna. Sy hou nooit iets teen jou vir te lank nie.....(sommige
dalk bietjie langer as ander)
Soos wat ek nou al bg. feite in 'n ligte trant van haar kan vertel, het
elkeen van die ander op die ng hul goeie en slegte punte. :))
Shannon
>
> Los die mense uit!
>
> Lewer kommentaar, maar probeer om dit konstruktiewe kommentaar te maak, jy
> maak mense net onnodig die hoenders in wat lei tot onnodige verdere debat
> soos byvoorbeeld hierdie skrywe van my.
>
> Ek wil nie in 'n hengse debat betrokke raak hier nie. Ek wil maar net ook
> my se se en ek weet ek het nie kappies op my e's gesit nie (ek weet nie hoe
> nie) maar ek wil nou beslis nie daaroor uitgetrap word deur die skooljuffrou
> nie
>
> Ek is lankal klaar met skool en wil nie meer soos 'n kind behandel word nie,
> maar eerder soos 'n grootmens wat geselskap soek en wil lekker chat en nuus
> van haar land wil hoor, hier waar ek myself in Dublin bevind!
>
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52510 is 'n antwoord op boodskap #52509] |
Mon, 29 October 2001 08:49   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy jok Kaatjie - hier is 'n klomp van ons wat net goeie punte het;))))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bdd02da.0@news1.mweb.co.za...
>
> Tjaart Riekert wrote in message
> news:JP_C7.3634$8s4.16144@news.indigo.ie...
>> Met my vorige skrywe het ek genoem dat ek nuut is hier en nie so lekker weet
>> wanneer ek kan en mag praat nie
>>
>> Ek het dus besluit om eers so bietjie net waar te neem.
>>
>> Ek het die indruk gekry dat hierdie ng daar is vir enigeen om sy se te se en
>> om dit op sy eie manier te doen - al moet dit dan ook in gemengde taal
>> gedoen word, of selfs verkeerde spelling!
>>
>
> Baie van die mense is oorsee en hul taal is besig om te verroes. Ons ander
> help regstel waar ons kan.
>
>> Wat my totaal omkrap is hoekom iemand dit haar selfopgelegde taak gemaak het
>> om elke keer daardie mense oor die vingers te tik asof sy dan 'n
>> skooljuffrou is!
>
> Gloudina is 'n taalkenner. Amusant dat die persoon wat die langste weg is,
> die meeste te sê het op die ander se taalgebruik! ;) Jy kan maar self
> besluit of jy gaan toelaat dat sy jou ontstel of nie. Sy is egter in staat
> om interessante bydraes te maak. Dit gebeur egter te min.
>
> Sy is ook baie lief vir visvang. Gooi so nou en dan 'n ou asie uit om te
> kyk of die persoon daarvoor val. Indien jy die aas uitgooi gaan jy haar
> elke keer vang!
>
> Haar sig is uitsondelik goed. Sy kan goed tussen die lyne lees, selfs dit
> wat jy nie gesê het nie. ;)
>
> Sy het 'n hart van goud, nadat sy so lelik met iemand was, kan sy net so
> gaaf wees agterna. Sy hou nooit iets teen jou vir te lank nie.....(sommige
> dalk bietjie langer as ander)
>
> Soos wat ek nou al bg. feite in 'n ligte trant van haar kan vertel, het
> elkeen van die ander op die ng hul goeie en slegte punte. :))
>
> Shannon
>>
>> Los die mense uit!
>>
>> Lewer kommentaar, maar probeer om dit konstruktiewe kommentaar te maak, jy
>> maak mense net onnodig die hoenders in wat lei tot onnodige verdere debat
>> soos byvoorbeeld hierdie skrywe van my.
>>
>> Ek wil nie in 'n hengse debat betrokke raak hier nie. Ek wil maar net ook
>> my se se en ek weet ek het nie kappies op my e's gesit nie (ek weet nie hoe
>> nie) maar ek wil nou beslis nie daaroor uitgetrap word deur die skooljuffrou
>> nie
>>
>> Ek is lankal klaar met skool en wil nie meer soos 'n kind behandel word nie,
>> maar eerder soos 'n grootmens wat geselskap soek en wil lekker chat en nuus
>> van haar land wil hoor, hier waar ek myself in Dublin bevind!
>>
>
|
|
|
Lekker chat [boodskap #52515 is 'n antwoord op boodskap #52472] |
Mon, 29 October 2001 11:56   |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
ê - en daar kry ek dit toe reg! Baie dankie aan almal wat konstruktiewe
kommentaar gelewer het, tog moes sy toe weer ook haarself inwurm!
Snaaks, ek het nie eers name genoem nie, maar sy het dadellik gereageer, as
die skoen jou pas.........
In elk geval, nou op 'n ander trant. Ons bevind onsself aan die begin van
die winter hier, eintlik nog herfs. Die afgelope naweek het ons heerlike
weer gehad en kon selfs 'n bietjie braai met pap en al! Was heerlik!
Vandag is dit weer toegetrek en koud, maar gelukkig nie onaangenaam nie.
Ons kinders het hierdie week skoolvakansie aangesien die HALLOWEEN is,
natuurlik vir ons 'n totaal nuwe ervaring.
Dus is ons besig om die nodige versierings in die huis te hang grillerige
uitrustings vir die kinders te koop, maar die kinders sien geweldig uit en
ma was nou-nou net aangesê dat sy self ook 'n uitrusting sal moet kry!
My ander helfte het gou London toe gevlieg vir die dag, ons visas moet weer
hernu word, admin........Maar vanaand is hy weer by die huis
Stuur tog bietjie lekker nuus, goed of sleg, daar uit sonnige SA uit, vertel
my van die lente daar, dis altyd so pragtig, 'n mens het altyd so 'n huppel
in jou stap as dit lente is daar.
Noem my seblief Patricia of Tricia, soos my man dit doen, nes julle wil
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52523 is 'n antwoord op boodskap #52510] |
Mon, 29 October 2001 13:26   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink jy het 'n punt beet.
Wag, laat ek die klomp (met net goeie punte) begin tel.....dis nou ek, so
dis 1......en dis nou um, ummmmmmmmmm, ummmmmmmmm
;))
Annette skryf in boodskap news:9rj58r$u5dc7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy jok Kaatjie - hier is 'n klomp van ons wat net goeie punte het;))))
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3bdd02da.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Tjaart Riekert wrote in message
>> news:JP_C7.3634$8s4.16144@news.indigo.ie...
>>> Met my vorige skrywe het ek genoem dat ek nuut is hier en nie so lekker weet
>>> wanneer ek kan en mag praat nie
>>>
>>> Ek het dus besluit om eers so bietjie net waar te neem.
>>>
>>> Ek het die indruk gekry dat hierdie ng daar is vir enigeen om sy se te se en
>>> om dit op sy eie manier te doen - al moet dit dan ook in gemengde taal
>>> gedoen word, of selfs verkeerde spelling!
>>>
>>
>> Baie van die mense is oorsee en hul taal is besig om te verroes. Ons ander
>> help regstel waar ons kan.
>>
>>> Wat my totaal omkrap is hoekom iemand dit haar selfopgelegde taak gemaak het
>>> om elke keer daardie mense oor die vingers te tik asof sy dan 'n
>>> skooljuffrou is!
>>
>> Gloudina is 'n taalkenner. Amusant dat die persoon wat die langste weg is,
>> die meeste te sê het op die ander se taalgebruik! ;) Jy kan maar self
>> besluit of jy gaan toelaat dat sy jou ontstel of nie. Sy is egter in staat
>> om interessante bydraes te maak. Dit gebeur egter te min.
>>
>> Sy is ook baie lief vir visvang. Gooi so nou en dan 'n ou asie uit om te
>> kyk of die persoon daarvoor val. Indien jy die aas uitgooi gaan jy haar
>> elke keer vang!
>>
>> Haar sig is uitsondelik goed. Sy kan goed tussen die lyne lees, selfs dit
>> wat jy nie gesê het nie. ;)
>>
>> Sy het 'n hart van goud, nadat sy so lelik met iemand was, kan sy net so
>> gaaf wees agterna. Sy hou nooit iets teen jou vir te lank nie.....(sommige
>> dalk bietjie langer as ander)
>>
>> Soos wat ek nou al bg. feite in 'n ligte trant van haar kan vertel, het
>> elkeen van die ander op die ng hul goeie en slegte punte. :))
>>
>> Shannon
>>>
>>> Los die mense uit!
>>>
>>> Lewer kommentaar, maar probeer om dit konstruktiewe kommentaar te maak, jy
>>> maak mense net onnodig die hoenders in wat lei tot onnodige verdere debat
>>> soos byvoorbeeld hierdie skrywe van my.
>>>
>>> Ek wil nie in 'n hengse debat betrokke raak hier nie. Ek wil maar net ook
>>> my se se en ek weet ek het nie kappies op my e's gesit nie (ek weet nie hoe
>>> nie) maar ek wil nou beslis nie daaroor uitgetrap word deur die skooljuffrou
>>> nie
>>>
>>> Ek is lankal klaar met skool en wil nie meer soos 'n kind behandel word nie,
>>> maar eerder soos 'n grootmens wat geselskap soek en wil lekker chat en nuus
>>> van haar land wil hoor, hier waar ek myself in Dublin bevind!
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Lekker chat [boodskap #52534 is 'n antwoord op boodskap #52515] |
Mon, 29 October 2001 16:08   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Patricia, or may I say Delicia, mooi dat jy die kappie gekry het! Gaan
soek nou bo in jou menu'tjies tot jy "Accounts" kry, en dan sit jy jou
naam daar in.
_________________________________________________________
"Tjaart Riekert"
> ê - en daar kry ek dit toe reg! Baie dankie aan almal wat konstruktiewe
> kommentaar gelewer het, tog moes sy toe weer ook haarself inwurm!
> Snaaks, ek het nie eers name genoem nie, maar sy het dadellik gereageer, as
> die skoen jou pas.........
>
> In elk geval, nou op 'n ander trant. Ons bevind onsself aan die begin van
> die winter hier, eintlik nog herfs. Die afgelope naweek het ons heerlike
> weer gehad en kon selfs 'n bietjie braai met pap en al! Was heerlik!
>
> Vandag is dit weer toegetrek en koud, maar gelukkig nie onaangenaam nie.
> Ons kinders het hierdie week skoolvakansie aangesien die HALLOWEEN is,
> natuurlik vir ons 'n totaal nuwe ervaring.
> Dus is ons besig om die nodige versierings in die huis te hang grillerige
> uitrustings vir die kinders te koop, maar die kinders sien geweldig uit en
> ma was nou-nou net aangesê dat sy self ook 'n uitrusting sal moet kry!
>
> My ander helfte het gou London toe gevlieg vir die dag, ons visas moet weer
> hernu word, admin........Maar vanaand is hy weer by die huis
>
> Stuur tog bietjie lekker nuus, goed of sleg, daar uit sonnige SA uit, vertel
> my van die lente daar, dis altyd so pragtig, 'n mens het altyd so 'n huppel
> in jou stap as dit lente is daar.
>
> Noem my seblief Patricia of Tricia, soos my man dit doen, nes julle wil
>
|
|
|
|
Re: Lekker chat [boodskap #52538 is 'n antwoord op boodskap #52534] |
Mon, 29 October 2001 16:43   |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het gaan soek, maar helaas, ek sukkel nog!
Boonop het my ander helfte vanuit London laat weet dat hy moet oorbly vir
twee dae! En met ons werk dit so - hy het die verstand en ek die houding
dus 'n goeie verstandhouding - ek glo julle het daai een al baie gehoor,
maar met ons is dit baie waar woorde! So nou is ek werklik 'gestuck' -
grasweduwee en weet nie hoe om die wit boks te laat werk nie!
"Max" skryf in boodskap news:9rjv36$3jh$5@azure.nl.gxn.net...
> Patricia, or may I say Delicia, mooi dat jy die kappie gekry het! Gaan
> soek nou bo in jou menu'tjies tot jy "Accounts" kry, en dan sit jy jou
> naam daar in.
> _________________________________________________________
> "Tjaart Riekert"
>> ê - en daar kry ek dit toe reg! Baie dankie aan almal wat konstruktiewe
>> kommentaar gelewer het, tog moes sy toe weer ook haarself inwurm!
>> Snaaks, ek het nie eers name genoem nie, maar sy het dadellik gereageer, as
>> die skoen jou pas.........
>>
>> In elk geval, nou op 'n ander trant. Ons bevind onsself aan die begin van
>> die winter hier, eintlik nog herfs. Die afgelope naweek het ons heerlike
>> weer gehad en kon selfs 'n bietjie braai met pap en al! Was heerlik!
>>
>> Vandag is dit weer toegetrek en koud, maar gelukkig nie onaangenaam nie.
>> Ons kinders het hierdie week skoolvakansie aangesien die HALLOWEEN is,
>> natuurlik vir ons 'n totaal nuwe ervaring.
>> Dus is ons besig om die nodige versierings in die huis te hang grillerige
>> uitrustings vir die kinders te koop, maar die kinders sien geweldig uit en
>> ma was nou-nou net aangesê dat sy self ook 'n uitrusting sal moet kry!
>>
>> My ander helfte het gou London toe gevlieg vir die dag, ons visas moet weer
>> hernu word, admin........Maar vanaand is hy weer by die huis
>>
>> Stuur tog bietjie lekker nuus, goed of sleg, daar uit sonnige SA uit, vertel
>> my van die lente daar, dis altyd so pragtig, 'n mens het altyd so 'n huppel
>> in jou stap as dit lente is daar.
>>
>> Noem my seblief Patricia of Tricia, soos my man dit doen, nes julle wil
>>
>
|
|
|
|
Re: O die DDonkie [boodskap #52543 is 'n antwoord op boodskap #52540] |
Mon, 29 October 2001 19:13   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Ant Hessie het gevra, toe sê ek sommer ja
> Kwatryn, kwatryn, kwatryn, ek gooi vir haar dié rym :-)
>
Aitsa, so 'n hot male.
Tant Hessie van Helsdingen-Monroe
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52544 is 'n antwoord op boodskap #52491] |
Mon, 29 October 2001 19:14   |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Miskien moet ek net weer herhaal dat daar 'n ou reël in UseNet is wat sę dat
as jy nie kan (of wil) diakritiese karakters gebruik nie (dis nou die ^`'~
ens), kan jy só skryf: ę word ^e, ë word :e of "e ens.
'n Ander nuttige ding om te onthou is dat (in Windows, ek weet nie van Linux
nie) jy 'n taal/toetsbord kan opstel wat van die US International toetsbord
gebruik maak (Regional Settings of Keyboard op die Control Panel). Dan het
jy die voordeel dat ę gemaak word deur eers ^ en dan e te druk, ë word deur
" en dan 'n e gemaak. Maw jy hoef nie [Alt] + syferkombinasies te onthou
nie. Die aantal karakters wat só gemaak kan word is nogal baie:
ęéčëĘÉïįĮņüôÔöÖ ens ens
Die nadeel hiervan is dat die ^ ` ~ ' " sleutels almal 'dooie' sleutels
word, maw hulle verwag dat jy 'n ę ô of so iets gaan maak. As jy nou ręrig
net 'n ^ wil hę, moet jy ^ en die spasiebalk druk, of 'n karakter wat nie
normaalweg 'n ^ op kan hę nie (dit geld vir al die karakters hierbo genoem).
As jy dus nie 'dooie' karakters in jou daaglikse handel en wandel gebruik op
die rekenaar nie, moet jy die taal/toetsbord kombinasie nie as die
verstekwaarde stel nie, maar jy kan gewoonlik met iets soos [Left Alt] +
[Shift] tussen die verskillende stellings spring.
Groete,
Dries
"Danielle" skryf in boodskap news:hknptts5t4p6d67sgu5uu675dd4j23mbds@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 05:32:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Die kappie op die ê: druk alt - hou dit af - en druk 136 - en dan sien jy
>> die wonderwerk gebeur:)
>> Natuurlik kan jy sê wat jy wil wanneer jy wil en hoe jy wil.
>
> AMEN suster!! :-))))))))
>
|
|
|
Re: Lekker chat [boodskap #52546 is 'n antwoord op boodskap #52538] |
Mon, 29 October 2001 19:51   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Watter applikasie gebruik jy om nuus te lees?
__________________________________________________________
"Tjaart Riekert"
> Ek het gaan soek, maar helaas, ek sukkel nog!
> Boonop het my ander helfte vanuit London laat weet dat hy moet oorbly vir
> twee dae! En met ons werk dit so - hy het die verstand en ek die houding
> dus 'n goeie verstandhouding - ek glo julle het daai een al baie gehoor,
> maar met ons is dit baie waar woorde! So nou is ek werklik 'gestuck' -
> grasweduwee en weet nie hoe om die wit boks te laat werk nie!
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:9rjv36$3jh$5@azure.nl.gxn.net...
>> Patricia, or may I say Delicia, mooi dat jy die kappie gekry het! Gaan
>> soek nou bo in jou menu'tjies tot jy "Accounts" kry, en dan sit jy jou
>> naam daar in.
>> _________________________________________________________
>> "Tjaart Riekert"
>>> ê - en daar kry ek dit toe reg! Baie dankie aan almal wat konstruktiewe
>>> kommentaar gelewer het, tog moes sy toe weer ook haarself inwurm!
>>> Snaaks, ek het nie eers name genoem nie, maar sy het dadellik gereageer, as
>>> die skoen jou pas.........
>>>
>>> In elk geval, nou op 'n ander trant. Ons bevind onsself aan die begin van
>>> die winter hier, eintlik nog herfs. Die afgelope naweek het ons heerlike
>>> weer gehad en kon selfs 'n bietjie braai met pap en al! Was heerlik!
>>>
>>> Vandag is dit weer toegetrek en koud, maar gelukkig nie onaangenaam nie.
>>> Ons kinders het hierdie week skoolvakansie aangesien die HALLOWEEN is,
>>> natuurlik vir ons 'n totaal nuwe ervaring.
>>> Dus is ons besig om die nodige versierings in die huis te hang grillerige
>>> uitrustings vir die kinders te koop, maar die kinders sien geweldig uit en
>>> ma was nou-nou net aangesê dat sy self ook 'n uitrusting sal moet kry!
>>>
>>> My ander helfte het gou London toe gevlieg vir die dag, ons visas moet weer
>>> hernu word, admin........Maar vanaand is hy weer by die huis
>>>
>>> Stuur tog bietjie lekker nuus, goed of sleg, daar uit sonnige SA uit, vertel
>>> my van die lente daar, dis altyd so pragtig, 'n mens het altyd so 'n huppel
>>> in jou stap as dit lente is daar.
>>>
>>> Noem my seblief Patricia of Tricia, soos my man dit doen, nes julle wil
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52548 is 'n antwoord op boodskap #52544] |
Mon, 29 October 2001 19:54   |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jou eersgenoemde metode klink vir my gewis na 'n wenner, sal dit onthou,
want ek dink nie ek sal elke keer al die nommers kan onthou nie en dis ook
'n lang pad om elke keer 'n karakter te gaan cut & paste in "Accessories,
Character Map" - dis die metode wat my beter helfte my geleer het.
"Dries Venter" skryf in boodskap news:9rkb8s$ha4$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Miskien moet ek net weer herhaal dat daar 'n ou reël in UseNet is wat sê dat
> as jy nie kan (of wil) diakritiese karakters gebruik nie (dis nou die ^`'~
> ens), kan jy só skryf: ê word ^e, ë word :e of "e ens.
>
> 'n Ander nuttige ding om te onthou is dat (in Windows, ek weet nie van Linux
> nie) jy 'n taal/toetsbord kan opstel wat van die US International toetsbord
> gebruik maak (Regional Settings of Keyboard op die Control Panel). Dan het
> jy die voordeel dat ê gemaak word deur eers ^ en dan e te druk, ë word deur
> " en dan 'n e gemaak. Maw jy hoef nie [Alt] + syferkombinasies te onthou
> nie. Die aantal karakters wat sê gemaak kan word is nogal baie:
> êéèëÊÉïçÇñüôÔöÖ ens ens
>
> Die nadeel hiervan is dat die ^ ` ~ ' " sleutels almal 'dooie' sleutels
> word, maw hulle verwag dat jy 'n ê ô of so iets gaan maak. As jy nou rêrig
> net 'n ^ wil hê, moet jy ^ en die spasiebalk druk, of 'n karakter wat nie
> normaalweg 'n ^ op kan hê nie (dit geld vir al die karakters hierbo genoem).
> As jy dus nie 'dooie' karakters in jou daaglikse handel en wandel gebruik op
> die rekenaar nie, moet jy die taal/toetsbord kombinasie nie as die
> verstekwaarde stel nie, maar jy kan gewoonlik met iets soos [Left Alt] +
> [Shift] tussen die verskillende stellings spring.
>
> Groete,
> Dries
>
> "Danielle" wrote in message
> news:hknptts5t4p6d67sgu5uu675dd4j23mbds@4ax.com...
>> On Mon, 29 Oct 2001 05:32:05 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Die kappie op die ê: druk alt - hou dit af - en druk 136 - en dan sien jy
>>> die wonderwerk gebeur:)
>>> Natuurlik kan jy sê wat jy wil wanneer jy wil en hoe jy wil.
>>
>> AMEN suster!! :-))))))))
>>
>
|
|
|
Re: Lekker chat [boodskap #52550 is 'n antwoord op boodskap #52546] |
Mon, 29 October 2001 20:07   |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek is nie seker wat jy bedoel nie, maar ek gaan maar altyd na Outlook
Express toe......
Beantwoord dit jou vraag?
"Max" skryf in boodskap news:9rkccd$7ck$1@azure.nl.gxn.net...
> Watter applikasie gebruik jy om nuus te lees?
> __________________________________________________________
> "Tjaart Riekert"
>> Ek het gaan soek, maar helaas, ek sukkel nog!
>> Boonop het my ander helfte vanuit London laat weet dat hy moet oorbly vir
>> twee dae! En met ons werk dit so - hy het die verstand en ek die houding
>> dus 'n goeie verstandhouding - ek glo julle het daai een al baie gehoor,
>> maar met ons is dit baie waar woorde! So nou is ek werklik 'gestuck' -
>> grasweduwee en weet nie hoe om die wit boks te laat werk nie!
>>
>>
>> "Max" skryf in boodskap news:9rjv36$3jh$5@azure.nl.gxn.net...
>>> Patricia, or may I say Delicia, mooi dat jy die kappie gekry het! Gaan
>>> soek nou bo in jou menu'tjies tot jy "Accounts" kry, en dan sit jy jou
>>> naam daar in.
>>> _________________________________________________________
>>> "Tjaart Riekert"
>>>> ê - en daar kry ek dit toe reg! Baie dankie aan almal wat konstruktiewe
>>>> kommentaar gelewer het, tog moes sy toe weer ook haarself inwurm!
>>>> Snaaks, ek het nie eers name genoem nie, maar sy het dadellik gereageer, as
>>>> die skoen jou pas.........
>>>>
>>>> In elk geval, nou op 'n ander trant. Ons bevind onsself aan die begin van
>>>> die winter hier, eintlik nog herfs. Die afgelope naweek het ons heerlike
>>>> weer gehad en kon selfs 'n bietjie braai met pap en al! Was heerlik!
>>>>
>>>> Vandag is dit weer toegetrek en koud, maar gelukkig nie onaangenaam nie.
>>>> Ons kinders het hierdie week skoolvakansie aangesien die HALLOWEEN is,
>>>> natuurlik vir ons 'n totaal nuwe ervaring.
>>>> Dus is ons besig om die nodige versierings in die huis te hang grillerige
>>>> uitrustings vir die kinders te koop, maar die kinders sien geweldig uit en
>>>> ma was nou-nou net aangesê dat sy self ook 'n uitrusting sal moet kry!
>>>>
>>>> My ander helfte het gou London toe gevlieg vir die dag, ons visas moet weer
>>>> hernu word, admin........Maar vanaand is hy weer by die huis
>>>>
>>>> Stuur tog bietjie lekker nuus, goed of sleg, daar uit sonnige SA uit, vertel
>>>> my van die lente daar, dis altyd so pragtig, 'n mens het altyd so 'n huppel
>>>> in jou stap as dit lente is daar.
>>>>
>>>> Noem my seblief Patricia of Tricia, soos my man dit doen, nes julle wil
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Lekker chat [boodskap #52551 is 'n antwoord op boodskap #52546] |
Mon, 29 October 2001 20:11   |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek het sopas die "Help" gaan raadpleeg en moontlik het ek dit nou reggekry,
sal wel sien sodra ek hierdie boodskap gestuur het.
As dit gewerk het, wens my geluk - ek is op die pad van onafhanklikheid!:-)
"Max" skryf in boodskap news:9rkccd$7ck$1@azure.nl.gxn.net...
> Watter applikasie gebruik jy om nuus te lees?
> __________________________________________________________
> "Tjaart Riekert"
>> Ek het gaan soek, maar helaas, ek sukkel nog!
>> Boonop het my ander helfte vanuit London laat weet dat hy moet oorbly vir
>> twee dae! En met ons werk dit so - hy het die verstand en ek die houding
>> dus 'n goeie verstandhouding - ek glo julle het daai een al baie gehoor,
>> maar met ons is dit baie waar woorde! So nou is ek werklik 'gestuck' -
>> grasweduwee en weet nie hoe om die wit boks te laat werk nie!
>>
>>
>> "Max" skryf in boodskap news:9rjv36$3jh$5@azure.nl.gxn.net...
>>> Patricia, or may I say Delicia, mooi dat jy die kappie gekry het! Gaan
>>> soek nou bo in jou menu'tjies tot jy "Accounts" kry, en dan sit jy jou
>>> naam daar in.
>>> _________________________________________________________
>>> "Tjaart Riekert"
>>>> ê - en daar kry ek dit toe reg! Baie dankie aan almal wat konstruktiewe
>>>> kommentaar gelewer het, tog moes sy toe weer ook haarself inwurm!
>>>> Snaaks, ek het nie eers name genoem nie, maar sy het dadellik gereageer, as
>>>> die skoen jou pas.........
>>>>
>>>> In elk geval, nou op 'n ander trant. Ons bevind onsself aan die begin van
>>>> die winter hier, eintlik nog herfs. Die afgelope naweek het ons heerlike
>>>> weer gehad en kon selfs 'n bietjie braai met pap en al! Was heerlik!
>>>>
>>>> Vandag is dit weer toegetrek en koud, maar gelukkig nie onaangenaam nie.
>>>> Ons kinders het hierdie week skoolvakansie aangesien die HALLOWEEN is,
>>>> natuurlik vir ons 'n totaal nuwe ervaring.
>>>> Dus is ons besig om die nodige versierings in die huis te hang grillerige
>>>> uitrustings vir die kinders te koop, maar die kinders sien geweldig uit en
>>>> ma was nou-nou net aangesê dat sy self ook 'n uitrusting sal moet kry!
>>>>
>>>> My ander helfte het gou London toe gevlieg vir die dag, ons visas moet weer
>>>> hernu word, admin........Maar vanaand is hy weer by die huis
>>>>
>>>> Stuur tog bietjie lekker nuus, goed of sleg, daar uit sonnige SA uit, vertel
>>>> my van die lente daar, dis altyd so pragtig, 'n mens het altyd so 'n huppel
>>>> in jou stap as dit lente is daar.
>>>>
>>>> Noem my seblief Patricia of Tricia, soos my man dit doen, nes julle wil
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Skoolkinders [boodskap #52566 is 'n antwoord op boodskap #52527] |
Tue, 30 October 2001 06:18   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis skryf in boodskap news:4joqttcdrg2hgl73k1ial7m9bjj0q8j034@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 09:18:33 +0200, "Kekkelbek"
> wrote:
>
>
>>
>> Gloudina is 'n taalkenner. Amusant dat die persoon wat die langste weg is,
>> die meeste te sê het op die ander se taalgebruik! ;) Jy kan maar self
>> besluit of jy gaan toelaat dat sy jou ontstel of nie. Sy is egter in staat
>> om interessante bydraes te maak. Dit gebeur egter te min.
>
> Hmm gaan aan met jou kruipery...
Kruipery het ek laas as baba gedoen...
>
>
>> Sy het 'n hart van goud, nadat sy so lelik met iemand was, kan sy net so
>> gaaf wees agterna. Sy hou nooit iets teen jou vir te lank nie.....(sommige
>> dalk bietjie langer as ander)
>
> So dan ontpop jy nou as die leunaar van die groep.
> Dit gaan jou zero help om in haar goeie boekies te kom Shannon,
> want sy lieg net soos jy
Jy het nie gekyk na wat ek in die hakies gesit het nie! 'bietjie langer'
kan mos selfs eeue wees! ;) Of moes ek nou sowaar so laag daal om te sê sy
vergewe nooit nie?? Dan is ek amper op die vlak van kruip en dit sal ek
nooit doen nie.
In haar goeie boekies kom?? Ha! Sy het nie so iets nie! ;))
Ek LIEG nie en ek jok ook nie, ek verdraai maar net die waarheid!
>
>> Soos wat ek nou al bg. feite in 'n ligte trant van haar kan vertel, het
>> elkeen van die ander op die ng hul goeie en slegte punte. :))
>>
> Jy kan niks van my sê wat nie goed is nie. Indien ek erens 'n ou klein
> foutjie gemaak het deur iets te sê wat verkeerd verstaan is, is dit
> omdat ek dit op 'n manier gesê het wat bo die vuurmaakplek van
> die groep is..
komende van die man met die berugte lae houe... ;)
>
>> Shannon
> & Dave & Shannon
>
|
|
|
|
Re: O die DDonkie [boodskap #52571 is 'n antwoord op boodskap #52565] |
Tue, 30 October 2001 08:35   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Shannon!
Daardie donkie gooi inderdaad 'n mean rympie vir iemand wat so sleg spel,
maar ek is bevrees sy naam is nie Wouter nie. Danielle, met die
snuffeltegnieke, van waar pos die donkie, ek kan sien hy is in Suid Afrika?
Wie pos ook van dieselfde ISP af?
Wouter
I think animal testing is a terrible idea;
they get all nervous and give the wrong answers.
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3bde4118.0@news1.mweb.co.za...
Hallo Wouter!
Piet Pompdonkie skryf in boodskap news:3bdda289$0$236@hades.is.co.za...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:1hrptts9tc1i86f1bkf9pnuib49upipnpj@4ax.com...
>> As jy op die lys afgaan en almal beurtelings beskuldig
>> gebeur dit dalk dat nog dat dit 'n nuwe donkie is wat weiveld
>> soek... en jou raakgesien het. Dán is sy smaak ook nog power.
>> DD
>
> Davie dink hy's moers, maar hy is net jaloers
> op Donkie en Gloudien, almal kan dit sien
> Ant Hessie het gevra, toe sê ek sommer ja
> Kwatryn, kwatryn, kwatryn, ek gooi vir haar dié rym :-)
>
> Petrus J. Pompdonkie (nugter op Maandae)
> pompd...@hotmail.com
|
|
|
|
Re: O die DDonkie [boodskap #52574 is 'n antwoord op boodskap #52571] |
Tue, 30 October 2001 11:22   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het maar 'n klip in die bos gegooi en gehoop ek hoor 'n varkie tjank en
sien 'n donkie gevreet, ('skies gesig) wat tussen die bosse uitloer!
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3bde77a7.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo Shannon!
> Daardie donkie gooi inderdaad 'n mean rympie vir iemand wat so sleg spel,
> maar ek is bevrees sy naam is nie Wouter nie. Danielle, met die
> snuffeltegnieke, van waar pos die donkie, ek kan sien hy is in Suid Afrika?
> Wie pos ook van dieselfde ISP af?
>
> Wouter
> I think animal testing is a terrible idea;
> they get all nervous and give the wrong answers.
>
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3bde4118.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo Wouter!
>
> Piet Pompdonkie wrote in message
> news:3bdda289$0$236@hades.is.co.za...
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:1hrptts9tc1i86f1bkf9pnuib49upipnpj@4ax.com...
>>> As jy op die lys afgaan en almal beurtelings beskuldig
>>> gebeur dit dalk dat nog dat dit 'n nuwe donkie is wat weiveld
>>> soek... en jou raakgesien het. Dán is sy smaak ook nog power.
>>> DD
>>
>> Davie dink hy's moers, maar hy is net jaloers
>> op Donkie en Gloudien, almal kan dit sien
>> Ant Hessie het gevra, toe sê ek sommer ja
>> Kwatryn, kwatryn, kwatryn, ek gooi vir haar dié rym :-)
>>
>> Petrus J. Pompdonkie (nugter op Maandae)
>> pompd...@hotmail.com
>
|
|
|
Re: O die DDonkie [boodskap #52577 is 'n antwoord op boodskap #52540] |
Tue, 30 October 2001 12:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kekkelbek wrote:
> Ek het maar 'n klip in die bos gegooi en gehoop ek hoor 'n varkie tjank en
> sien 'n donkie gevreet, ('skies gesig) wat tussen die bosse uitloer!
>
Behalwe dat jy calvinisties van die bus afgeval
het, is jy nog onoplettend ook. Tant Hessie het
al baie lank gelede daardie klip in die bos gegooi
en die varkie het ontken dat dit hy is. My geld
is nou op thyssie wat tussen die bosse uitloer.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
|
Van donkie na vark [boodskap #52581 is 'n antwoord op boodskap #52571] |
Tue, 30 October 2001 13:17   |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3bde77a7.0@news1.mweb.co.za...
> Hallo Shannon!
> Daardie donkie gooi inderdaad 'n mean rympie vir iemand wat so sleg spel,
> maar ek is bevrees sy naam is nie Wouter nie. Danielle, met die
> snuffeltegnieke, van waar pos die donkie, ek kan sien hy is in Suid Afrika?
> Wie pos ook van dieselfde ISP af?
>
> Wouter
> I think animal testing is a terrible idea;
> they get all nervous and give the wrong answers.
ag dankie Wouter jong, jy is 'n gawe klong
'n vark so na my hart, vir jou smeer ek nooit swart
plaasdiere moet saamstaan, dis uit en gedaan
en ja ek kan wel beter spel, maar dis moeilik bleddie hel
soms skryf ek soos ek dink, soms is ek selfs gedrink
soms spel ek soos 'n goose, ander kere weer voetloose
ek los vir jou 'n clue, but you know not what to do :-)
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:49:59 UTC 2025
|