Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensus en ek.
Sensus en ek. [boodskap #52362] |
Fri, 26 October 2001 11:29  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
aanhang.
VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
die naaste sensuskantoor.
Sy: Where do you stay Merrim?
Annette: Cape Town.
Sy: Western or Eastern Cape?
Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
421 1300
Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
niks van Western of Eastern Cape Town nie)
Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please may
I have a number where I can speak to somebody
Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
Afrikaanse vorm wil hê:)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Liefhebber van Rooiwyn.
|
|
|
Re: Sensus en ek. [boodskap #52384 is 'n antwoord op boodskap #52362] |
Sat, 27 October 2001 03:23   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang. Anders
as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om hom te
voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.
"Annette" skryf in boodskap news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
> aanhang.
> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
> die naaste sensuskantoor.
> Sy: Where do you stay Merrim?
> Annette: Cape Town.
> Sy: Western or Eastern Cape?
> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
> 421 1300
> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
> Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please may
> I have a number where I can speak to somebody
> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
> Afrikaanse vorm wil hê:)
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Liefhebber van Rooiwyn.
>
|
|
|
Re: Sensus en ek. [boodskap #52392 is 'n antwoord op boodskap #52384] |
Sat, 27 October 2001 05:07   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, hoekom sal jy nou so dwarstrekkerig wees?
Dwarstrekkery is 'n vrou se voorreg. Julle mans is mos die mense wat alle
opdragte uitvoer:)))
Indien ek wel eendag 'n vorm sou kry, en daar is vrae wat ek nie wil
beantwoord nie, het ek die volste reg om so te sê. Daar gaan in elk geval
miljoene wees wat deur hul nek sal lieg op daardie vorms.
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9rd97i$lk8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang. Anders
> as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
> Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om hom te
> voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.
> "Annette" wrote in message
> news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
>> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
>> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
>> aanhang.
>> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
>> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
>> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
>> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
>> die naaste sensuskantoor.
>> Sy: Where do you stay Merrim?
>> Annette: Cape Town.
>> Sy: Western or Eastern Cape?
>> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
>> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
>> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
>> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
>> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
>> 421 1300
>> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
>> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
>> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
>> Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please
> may
>> I have a number where I can speak to somebody
>> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
>> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
>> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
>> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
>> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
>> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
>> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
>> Afrikaanse vorm wil hê:)
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Liefhebber van Rooiwyn.
>>
>
|
|
|
Re: Sensus en ek. [boodskap #52400 is 'n antwoord op boodskap #52384] |
Sat, 27 October 2001 11:30   |
Sweetpea
Boodskappe: 14 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
ingevul het mag sien, wou sy nie.
Nouja, my voorstel is: Moet nie die sensusdata van 2001 vertrou nie.
Terloops, ek is in Seepunt, "Weskaapstad".
"Jonas" skryf in boodskap news:9rd97i$lk8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang. Anders
> as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
> Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om hom te
> voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.
> "Annette" wrote in message
> news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
>> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
>> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie moet
>> aanhang.
>> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
>> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
>> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk geval
>> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf van
>> die naaste sensuskantoor.
>> Sy: Where do you stay Merrim?
>> Annette: Cape Town.
>> Sy: Western or Eastern Cape?
>> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
>> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
>> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
>> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
>> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
>> 421 1300
>> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
>> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
>> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
>> Annette: What is the point to give a number that stays engaged? Please
> may
>> I have a number where I can speak to somebody
>> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
>> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
>> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
>> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
>> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
>> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in Engels
>> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
>> Afrikaanse vorm wil hê:)
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Liefhebber van Rooiwyn.
>>
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
|
|
|
|
Re: Sensus en ek. [boodskap #52427 is 'n antwoord op boodskap #52409] |
Sat, 27 October 2001 18:31   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toemaar,
Diegene wat bekommerd is...
Nêrens het jy geteken dat die inhoud van die vorm wat jy ingevul het juis en
korrek is nie.
Is die "vorm" beedig...
NEE.....
Die potlood wat hulle gebruik kan gou en soos wat deur hulle bepaal word
verander word.
Wees rustig man, hoe kan jy verantwoordelik gehou word vir iets wat jy nie
gesê het nie.
Ek meen, was / is daar `n bandopname van elke gesprek / vorm wat ingevul
was.
Nee, en indien daar ook een was, NEE Mnr. Mev. Mej.daar was nie `n lasbrief
deur `n hof uitgeryk wat sê hulle mag jou opgeneem het nie.
Lekker in die "nuwe sa" ne....
Groete
Frikkie
Veldmuis skryf in boodskap news:0veltt429r2kuh1sjukka5mv6o258t6l0t@4ax.com...
> On Sat, 27 Oct 2001 13:30:33 +0200, "Sweetpea"
> wrote:
>
>> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
>> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
>> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>>
>
> Ek het myne self ingevul. Dit klink asof die geheime diens joue gedoen
> het. Hoe kan jy toelaat dat iemand j�u antwoorde op 'n vraelys invul
> en jy maak nie seker dat dit wat jy gesê het geskryf is nie?
> Sekermaar is jy 'n vroumens:-)))
|
|
|
|
Re: Sensus en ek. [boodskap #52437 is 'n antwoord op boodskap #52400] |
Sat, 27 October 2001 20:53   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O. ek gaan definitief aandring om te sien van geskryf is - dit is my reg. -
as hulle eendag kom.
Annette ( Vredehoek, OosKaapstad:)) )
.
Sweetpea skryf in boodskap news:3bda9b7f.0@news1.mweb.co.za...
> Die sensusdame was by my. Sy vra die vrae, vul die vorm in en vertrek. Geen
> vorms word by jou gelos nie. Toe ek vra of ek dan darem die vorm wat sy
> ingevul het mag sien, wou sy nie.
>
> Nouja, my voorstel is: Moet nie die sensusdata van 2001 vertrou nie.
>
> Terloops, ek is in Seepunt, "Weskaapstad".
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:9rd97i$lk8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Snaaks. Ek het ook nog nie 'n vorm gesien nie - vergeet van ontvang.
> Anders
>> as jy sal ek nie navraag doen om een te kry nie.
>> Maar, sou ek 'n vorm kry en dis nie in Afrikaans nie, sal ek weier om
hom
> te
>> voltooi. Ook, vra hulle na my ras sal ek weier om die vorm te voltooi.
>> "Annette" wrote in message
>> news:9rbhba$sg7g6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Op hierdie laat stadium nog steeds geen vorm in sig nie.
>>> Ek bel toe die 08 nommer wat Walter vir my gestuur het.
>>> Lui, lui - Boodskap eers in Afrikaans en toe in Engels dat ek bietjie
> moet
>>> aanhang.
>>> VVBEG ( Vroulike Voorheen Benadeelde Etniese Groep) antwoord - ek is
>>> vreeslik gaaf vandag en dring nie eers daarop aan om
>>> in Afrikaans bedien te word nie - my Engels en haar Afrikaans in elk
> geval
>>> ewe onverstaanbaar - en sy bied toe aan om aan my 'n nommer te verskaf
> van
>>> die naaste sensuskantoor.
>>> Sy: Where do you stay Merrim?
>>> Annette: Cape Town.
>>> Sy: Western or Eastern Cape?
>>> Annette: There is only one Cape Town in South Africa, lovey.
>>> Sy: But what part - Eastern or Western Cape.
>>> Annette: I know about Cape Town, Southern Suburbs and Northern Suburbs -
>>> where exactly are the boundaries of your East and West Cape Town?
>>> Sy: ( Giggelend ) OK!! Cape Town!! - Here is the number.
>>> 421 1300
>>> Lui- Lui - Beset - halfuur lank.
>>> Lui 08 nommer weer - selle storie, ander VVBEG. ( Intelligente een die -
>>> niks van Western of Eastern Cape Town nie)
>>> Annette: What is the point to give a number that stays engaged?
Please
>> may
>>> I have a number where I can speak to somebody
>>> Sy: Blaai, blaai, vroetel, vroetel, 2 minute lank - Sorry Madam for
>>> keeping you so long - please try this numbah - 4231040.
>>> En daar praat ek toe met die eerste probeerslag met iemand ( nogal 'n
>>> Slabbert vanaf moederskant) wat my vertel iemand sal my skakel en 'n
>>> afspraak maak, sodat ons die sensus kan voltooi.
>>> Ek vertel toe vir hom dat vir Ian se onthalwe die vorm die keer in
> Engels
>>> kan wees, maar hy moet solank 'n nota maak dat ek volgende keer 'n
>>> Afrikaanse vorm wil hê:)
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>> Liefhebber van Rooiwyn.
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sensus en julle. [boodskap #52653 is 'n antwoord op boodskap #52626] |
Wed, 31 October 2001 18:43  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 31 Oct 2001 12:08:54 +0100, "Max" wrote:
> ...en Holland?
> ___________________________________________________
> "Davie Davis"
>> Nie die in byvoorbeeld Nederland nie maar die in beskaafde lande is
>> veronderstel om getel te word :-)
>
Holland..! Tops, dis waarheen ons emmigrante uitvoer!
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:52:22 UTC 2025
|