| Vir Kekkelbek [boodskap #52512] |
Ma., 29 Oktober 2001 09:42  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Kekkelbek [boodskap #52556 is 'n antwoord op boodskap #52519] |
Ma., 29 Oktober 2001 22:24  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lekker Rus - sien jou volgende week:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3bdd5735.0@news1.mweb.co.za...
> Die wat jy op die ng gepos het, ja. Die naweek het bestaan uit hardloop om
> alles van my dogter se Duitslandbesoek gereël te kry. Laaste inkopies,
> geskenke, geskenke, foto's neem, briewe kry, nóg paspoortfoto's... Ek was
> Sondagaand gedáááán. Vandag rus ek by die werk uit. ;) Gelukkig, elke
> keer sodra ek aan die slaap val en my kop die sleutelbord slaan, skrik ek
> weer wakker :))
>
> Teen die naweek sal ek weer die energie hê vir nuwe resepte ;)
>
> Dankie Annette.
>
> Shannon
>
> Annette wrote in message
> news:9rjdeh$ugrk3$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wil net weet of jy toe die koolslaaisous resep gekry het.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|