| Vir Grahame [boodskap #52514] |
Ma., 29 Oktober 2001 11:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Grahame - ek wil vir jou 'n email stuur, maar Norton weier om te help -
hulle sê jy het verkoue:)))
Kry nou jou babatjie reg daar sodat ek jou brief vir jou kan pos.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Grahame [boodskap #52672 is 'n antwoord op boodskap #52671] |
Do., 01 November 2001 02:45  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het die brief weer vir jou probeer stuur, maar dit het weer teruggekom -
die mense sê jy het nog steeds 'n virus.
Annette
Grahame skryf in boodskap news:9rq5ek$j3v$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jammer, ek het nie jou laaste bydrae reg gelees nie. Ek weet van die
> virus - ek het nog 'n groter blaps (lees Balls-up) began. Ek het 'n
> virusprogram gedownload wat gesê het ek het 'n sekere virus op 28 lêers en
> het to ewe kordaat begin hierdie lêers delete. Wat 'n fout! Nou is daar
> sekere funkisies wat nie meer funksioneer nie. Ek gaan Maandag maar na 'n
> rekenaar ou hier in die dorp om dinge reg te maak. Daar is nog 15 met die
> virus. Wat jy sê is interesant. Ek het nog geen email ontvang nie en daar
> is nou redelik uitstaande. (Ek hoop nie ek stuur die virus aan met hierdie
> "posting" nie.
> Annette wrote in message
> news:9rjfmq$uc06g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Grahame - ek wil vir jou 'n email stuur, maar Norton weier om te help -
>> hulle sê jy het verkoue:)))
>> Kry nou jou babatjie reg daar sodat ek jou brief vir jou kan pos.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|