Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » KAAPSTAD
| KAAPSTAD [boodskap #22194] |
Di., 30 Maart 1999 00:00  |
Ingrid
Boodskappe: 1 Geregistreer: Maart 1999
|
Junior Lid |
|
|
EK IS N 15 JARIGE MEISIE WAT BEPLAN OM IN SUID AFRIKA (KAAPSTAD) TE GAAN
KUIER VIR N MAAND IN JULIE.
ALHOEWEL EK SUID AFRIKAANS IS WAS EK 5 JAAR LAAS DAAR, SO EK IS NET
BEWUS VAN HOE DIT DAAR IS VAN WAT EK IN DIE NUUS HOOR.
EK GAAN OP MY EIE SO EK SAL GRAAG VAN MENSE WAT ONLANGS DAAR WAS HOOR
OOR HOE GEVAARLIK DIT REGTIG DAAR IS EN RAAD OOR WAT EK MOET DOEN OM
VEILIG DAAR TE WEES.
IS DIT REGTIG SO SLEGTE IDEE OM OP MY EIE TE GAAN? EK WIL BAIE GRAAG
WEER MY FAMILIE SIEN SO EK HET ASSEBLIEF U RAAD NODIG.
DANKIE
XXXXXXXXXXXXXXX
--
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #28812 is 'n antwoord op boodskap #22194] |
Sa., 22 Januarie 2000 00:00   |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
|
Senior Lid |
|
|
Rob, iets wat jy ook gerus kan probeer, is om Tafelberg op te
"klim" van
Constantia. Jy parkeer jou kar by die onderste kabelhuis, en n
bussie vat jou tot die begin van die klim. (dit is lekker as jy
by n "groep" kan aansluit, die plaaslike toeristekantoor sal vir
jou help daarmee). Dan vat jy n rugsakkie met water en padkos,
en die klim vat so vier uur, afhangende hoe fiks jy is. Dan kan
jy n baie lekker ete bo op Tafelberg geniet, en dan die
kabelkarretjie
afneem na onder toe, en daar staan jou kar vir jou en wag.
Pat
Rob Dwars wrote in article
...
> Dank je, de Tafelberg ben ik zeker van plan. Constantia heb ik eigenlijk nog
> nooit
> van gehoord. Maar ook daar zal ik maar eens een bezoek gaan brengen.
> Misschien dat we elkaar nog wel zien bij rugby haha.
>
> Groetjes,
> Rob
>
>
> Njs wrote in message
> news:01bf6327$7a022ae0$4715a08f@akanl...
>> Die kasteel, Constantia en 'n wynroete is 'n moet verder moet jy Tafelberg
>> besoek en 'n goeie rugby wedstryd op nuweland bywoon.
>>
>> om maar net 'n paar toe noem.
>>
>> NJS
>>
>>> en plaatsen kan aanbevelen om te bezoeken? Ik wil niet alleen de
>>> toeristische
>>
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52470 is 'n antwoord op boodskap #22194] |
So., 28 Oktober 2001 21:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Soetertjie!!! Sal hierdie wonderlike nuus aanstuur aan die ander
oorsee op 'n ander ng:))
Annette
Sweetpea skryf in boodskap news:3bdc4d14.0@news1.mweb.co.za...
> Once upon a time in the Kingdom of Heaven, God was missing for six days.
> Eventually, on the 7th day, the Archangel Michael found Him,resting.
> "Where have you been?" Michael inquired.
> God sighed a deep sigh of satisfaction and proudly pointed downwards
> through the clouds, "Look Michael, look what I've made." Archangel Michael
> looked puzzled and said "What is it?" "It's a planet," replied God, "and
> I've put Life on it. I'm going to call it Earth. It's going to be a great
> place of balance." "Balance?", inquired Michael, still confused.
> "For example," God explained as He pointed to different areas of earth,
> "Northern Europe, over there, will be a place of great opportunity and
> wealth while southern Europe is going to be poor; the Middle East, up here,
> will be a hot spot. Over there I've placed a continent of white people and
> over there is a continent of black ones "This one will be extremely hot and
> arid" He continued, "while this one will be very cold and covered in ice."
> "It's wonderful," said the Archangel, impressed by God's work. Then,
> pointing to a part of a large land mass, he asked "What's that one?" "Ah,"
> said God, "That's Cape Town, the most glorious place on Earth. There are
> beautiful mountains, lakes, rivers, sunsets, and high-mountain plains.
> The people from Cape Town are going to be modest, intelligent, and
> humorous, and they are going to be known throughout the world. They will be
> extremely sociable, hard-working, and high-achieving; they will be
> intelligent, and they will be known as diplomats and sought after as
> initiators of peace and prosperity." Michael gasped in wonder and
> admiration, but then asked, "But what about balance? You said there would
> be balance!"
> "There will be balance, Michael," God replied wisely. "That's why I made
> Johannesburg."
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52480 is 'n antwoord op boodskap #22194] |
Ma., 29 Oktober 2001 02:46   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ofskoon ek self baie lief is vir die Kaap, dink ek dat Sweetpea se
beskrywing van die mense aldaar grens aan self-beheptheid, veral as
Johannesburg dan nou kwansuis as die teenoorgestelde voorgestel word. As
ons kyk na die Kaap se aandeel aan kak met straatbenamings, bomplantery,
dwelmbase, party tweespalt en diesmeer, dink ek hy laster deur te sê God het
sy mense "intelligent, social, hard-working and achieving" gemaak.
Ek is heelwat jare in die Transvaal (nou Gauteng), en ons het hier baie
goeie vriende gemaak Ek dink nie hulle verdien om as die teenoorgestelde van
jou siening van Kaapstad se mense beskryf te word nie.
Johannesburg, of te wel Gauteng, het, relatief gesproke, meer vrede as
Kaapstad op die huidige oomblik. Misdaadgeweld orals is deel van die
Vryheidspakket. Die populasie hier is seker driemaal die van Kaapstad en
laasgenoemde dorp het werklikwaar niks (behalwe die Berg) wat Johannesburg
nodig het nie.
Kom kyk self: Waterfront? Gauteng het drie. Katanga Junction? Pas in een
hoekie van Gold Reef City. Imax Teater? Gauteng het drie. Tafelberg?
Gauteng het sestig mynhope. (Hulle het dit tenminste self gemaak), Geld?
Hulle kan Kaapstad uithelp. Kultuur? Meer as genoeg om te geniet sonder om
'n bottel wyn of twee agter die blad te hê. Werk, groei en ontwikkeling? Nie
soos dit moet wees nie, maar beslis beter as in enige ander deel van die
land. Spogwoonbuurte? Hulle laat Kaapstad soos 'n plakkerskamp lyk.
Gauteng is die spil waarom die land se ekonomie draai en Kapenaars behoort
baie dankbaar te wees teenoor die Gautengers wat hulle geld met vakansies
daar kom spandeer. Sonder dit sal dit maar broekskeur daar gaan.
Ek dink die "live and let live" kultuur hier spreek van sosiale
volwassendheid.
Quite frankly Sweetpea- I think your version of God and creation is a lot of
crap.
Sweetpea skryf in boodskap news:3bdc4d14.0@news1.mweb.co.za...
> Once upon a time in the Kingdom of Heaven, God was missing for six days.
> Eventually, on the 7th day, the Archangel Michael found Him,resting.
> "Where have you been?" Michael inquired.
> God sighed a deep sigh of satisfaction and proudly pointed downwards
> through the clouds, "Look Michael, look what I've made." Archangel Michael
> looked puzzled and said "What is it?" "It's a planet," replied God, "and
> I've put Life on it. I'm going to call it Earth. It's going to be a great
> place of balance." "Balance?", inquired Michael, still confused.
> "For example," God explained as He pointed to different areas of earth,
> "Northern Europe, over there, will be a place of great opportunity and
> wealth while southern Europe is going to be poor; the Middle East, up here,
> will be a hot spot. Over there I've placed a continent of white people and
> over there is a continent of black ones "This one will be extremely hot and
> arid" He continued, "while this one will be very cold and covered in ice."
> "It's wonderful," said the Archangel, impressed by God's work. Then,
> pointing to a part of a large land mass, he asked "What's that one?" "Ah,"
> said God, "That's Cape Town, the most glorious place on Earth. There are
> beautiful mountains, lakes, rivers, sunsets, and high-mountain plains.
> The people from Cape Town are going to be modest, intelligent, and
> humorous, and they are going to be known throughout the world. They will be
> extremely sociable, hard-working, and high-achieving; they will be
> intelligent, and they will be known as diplomats and sought after as
> initiators of peace and prosperity." Michael gasped in wonder and
> admiration, but then asked, "But what about balance? You said there would
> be balance!"
> "There will be balance, Michael," God replied wisely. "That's why I made
> Johannesburg."
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52481 is 'n antwoord op boodskap #52480] |
Ma., 29 Oktober 2001 03:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Grahame, vir wat soek jy skoor so vroeg in die week?:)))
En hoekom is jy so vreeeeeeslik ernstig oor iets wat duidelik as 'n grap
gepos is?
O ja, mmmmm, jy het iets kleins vergeet - die twee oseane:)))
Annette
Happiness is a state of Mind.
Grahame skryf in boodskap news:9rign5$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ofskoon ek self baie lief is vir die Kaap, dink ek dat Sweetpea se
> beskrywing van die mense aldaar grens aan self-beheptheid, veral as
> Johannesburg dan nou kwansuis as die teenoorgestelde voorgestel word. As
> ons kyk na die Kaap se aandeel aan kak met straatbenamings, bomplantery,
> dwelmbase, party tweespalt en diesmeer, dink ek hy laster deur te sê God het
> sy mense "intelligent, social, hard-working and achieving" gemaak.
>
> Ek is heelwat jare in die Transvaal (nou Gauteng), en ons het hier baie
> goeie vriende gemaak Ek dink nie hulle verdien om as die teenoorgestelde van
> jou siening van Kaapstad se mense beskryf te word nie.
>
> Johannesburg, of te wel Gauteng, het, relatief gesproke, meer vrede as
> Kaapstad op die huidige oomblik. Misdaadgeweld orals is deel van die
> Vryheidspakket. Die populasie hier is seker driemaal die van Kaapstad en
> laasgenoemde dorp het werklikwaar niks (behalwe die Berg) wat Johannesburg
> nodig het nie.
>
> Kom kyk self: Waterfront? Gauteng het drie. Katanga Junction? Pas in een
> hoekie van Gold Reef City. Imax Teater? Gauteng het drie. Tafelberg?
> Gauteng het sestig mynhope. (Hulle het dit tenminste self gemaak), Geld?
> Hulle kan Kaapstad uithelp. Kultuur? Meer as genoeg om te geniet sonder om
> 'n bottel wyn of twee agter die blad te hê. Werk, groei en ontwikkeling? Nie
> soos dit moet wees nie, maar beslis beter as in enige ander deel van die
> land. Spogwoonbuurte? Hulle laat Kaapstad soos 'n plakkerskamp lyk.
>
> Gauteng is die spil waarom die land se ekonomie draai en Kapenaars behoort
> baie dankbaar te wees teenoor die Gautengers wat hulle geld met vakansies
> daar kom spandeer. Sonder dit sal dit maar broekskeur daar gaan.
>
> Ek dink die "live and let live" kultuur hier spreek van sosiale
> volwassendheid.
>
> Quite frankly Sweetpea- I think your version of God and creation is a lot of
> crap.
>
>
>
> Sweetpea wrote in message
> news:3bdc4d14.0@news1.mweb.co.za...
>> Once upon a time in the Kingdom of Heaven, God was missing for six days.
>> Eventually, on the 7th day, the Archangel Michael found Him,resting.
>> "Where have you been?" Michael inquired.
>> God sighed a deep sigh of satisfaction and proudly pointed downwards
>> through the clouds, "Look Michael, look what I've made." Archangel Michael
>> looked puzzled and said "What is it?" "It's a planet," replied God, "and
>> I've put Life on it. I'm going to call it Earth. It's going to be a great
>> place of balance." "Balance?", inquired Michael, still confused.
>> "For example," God explained as He pointed to different areas of earth,
>> "Northern Europe, over there, will be a place of great opportunity and
>> wealth while southern Europe is going to be poor; the Middle East, up
> here,
>> will be a hot spot. Over there I've placed a continent of white people and
>> over there is a continent of black ones "This one will be extremely hot
> and
>> arid" He continued, "while this one will be very cold and covered in ice."
>> "It's wonderful," said the Archangel, impressed by God's work. Then,
>> pointing to a part of a large land mass, he asked "What's that one?" "Ah,"
>> said God, "That's Cape Town, the most glorious place on Earth. There are
>> beautiful mountains, lakes, rivers, sunsets, and high-mountain plains.
>> The people from Cape Town are going to be modest, intelligent, and
>> humorous, and they are going to be known throughout the world. They will
> be
>> extremely sociable, hard-working, and high-achieving; they will be
>> intelligent, and they will be known as diplomats and sought after as
>> initiators of peace and prosperity." Michael gasped in wonder and
>> admiration, but then asked, "But what about balance? You said there would
>> be balance!"
>> "There will be balance, Michael," God replied wisely. "That's why I made
>> Johannesburg."
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>>
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52504 is 'n antwoord op boodskap #52480] |
Ma., 29 Oktober 2001 06:11   |
Sweetpea
Boodskappe: 14 Geregistreer: Oktober 2001
|
Junior Lid |
|
|
Sussie, gaan haal gou-gou oom Grahame se pille. En maak GOU!
"Grahame" skryf in boodskap news:9rign5$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.292 / Virus Database: 157 - Release Date: 2001/10/27
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52508 is 'n antwoord op boodskap #52504] |
Ma., 29 Oktober 2001 06:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Moenie spot met die ouderdom nie;)))
Annette
Sweetpea skryf in boodskap news:3bdcf448.0@news1.mweb.co.za...
> Sussie, gaan haal gou-gou oom Grahame se pille. En maak GOU!
>
>
>
>
> "Grahame" wrote in message
> news:9rign5$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ofskoon ek self baie lief is vir die Kaap, dink ek dat Sweetpea se
>> beskrywing van die mense aldaar grens aan self-beheptheid, veral as
>> Johannesburg dan nou kwansuis as die teenoorgestelde voorgestel word. As
>> ons kyk na die Kaap se aandeel aan kak met straatbenamings, bomplantery,
>> dwelmbase, party tweespalt en diesmeer, dink ek hy laster deur te sê God
> het
>> sy mense "intelligent, social, hard-working and achieving" gemaak.
>>
>> Ek is heelwat jare in die Transvaal (nou Gauteng), en ons het hier baie
>> goeie vriende gemaak Ek dink nie hulle verdien om as die teenoorgestelde
> van
>> jou siening van Kaapstad se mense beskryf te word nie.
>>
>> Johannesburg, of te wel Gauteng, het, relatief gesproke, meer vrede as
>> Kaapstad op die huidige oomblik. Misdaadgeweld orals is deel van die
>> Vryheidspakket. Die populasie hier is seker driemaal die van Kaapstad en
>> laasgenoemde dorp het werklikwaar niks (behalwe die Berg) wat Johannesburg
>> nodig het nie.
>>
>> Kom kyk self: Waterfront? Gauteng het drie. Katanga Junction? Pas in een
>> hoekie van Gold Reef City. Imax Teater? Gauteng het drie. Tafelberg?
>> Gauteng het sestig mynhope. (Hulle het dit tenminste self gemaak), Geld?
>> Hulle kan Kaapstad uithelp. Kultuur? Meer as genoeg om te geniet sonder om
>> 'n bottel wyn of twee agter die blad te hê. Werk, groei en ontwikkeling?
> Nie
>> soos dit moet wees nie, maar beslis beter as in enige ander deel van die
>> land. Spogwoonbuurte? Hulle laat Kaapstad soos 'n plakkerskamp lyk.
>>
>> Gauteng is die spil waarom die land se ekonomie draai en Kapenaars behoort
>> baie dankbaar te wees teenoor die Gautengers wat hulle geld met vakansies
>> daar kom spandeer. Sonder dit sal dit maar broekskeur daar gaan.
>>
>> Ek dink die "live and let live" kultuur hier spreek van sosiale
>> volwassendheid.
>>
>> Quite frankly Sweetpea- I think your version of God and creation is a
lot
> of
>> crap.
>>
>>
>>
>> Sweetpea wrote in message
>> news:3bdc4d14.0@news1.mweb.co.za...
>>> Once upon a time in the Kingdom of Heaven, God was missing for six days.
>>> Eventually, on the 7th day, the Archangel Michael found Him,resting.
>>> "Where have you been?" Michael inquired.
>>> God sighed a deep sigh of satisfaction and proudly pointed downwards
>>> through the clouds, "Look Michael, look what I've made." Archangel
> Michael
>>> looked puzzled and said "What is it?" "It's a planet," replied God, "and
>>> I've put Life on it. I'm going to call it Earth. It's going to be a
> great
>>> place of balance." "Balance?", inquired Michael, still confused.
>>> "For example," God explained as He pointed to different areas of earth,
>>> "Northern Europe, over there, will be a place of great opportunity and
>>> wealth while southern Europe is going to be poor; the Middle East, up
>> here,
>>> will be a hot spot. Over there I've placed a continent of white people
> and
>>> over there is a continent of black ones "This one will be extremely
hot
>> and
>>> arid" He continued, "while this one will be very cold and covered in
> ice."
>>> "It's wonderful," said the Archangel, impressed by God's work. Then,
>>> pointing to a part of a large land mass, he asked "What's that one?"
> "Ah,"
>>> said God, "That's Cape Town, the most glorious place on Earth. There are
>>> beautiful mountains, lakes, rivers, sunsets, and high-mountain plains.
>>> The people from Cape Town are going to be modest, intelligent, and
>>> humorous, and they are going to be known throughout the world. They
will
>> be
>>> extremely sociable, hard-working, and high-achieving; they will be
>>> intelligent, and they will be known as diplomats and sought after as
>>> initiators of peace and prosperity." Michael gasped in wonder and
>>> admiration, but then asked, "But what about balance? You said there
> would
>>> be balance!"
>>> "There will be balance, Michael," God replied wisely. "That's why I made
>>> Johannesburg."
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>>>
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.292 / Virus Database: 157 - Release Date: 2001/10/27
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52516 is 'n antwoord op boodskap #52508] |
Ma., 29 Oktober 2001 12:00   |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Jammer - maar ek stem saam met Grahame - wetende ek sal julle nie kan
oortuig nie. Die natuurskoon tenspyt - die Hoëveld (Jhb/Pta) het die beste
weer ter wêreld.
Persoonlik (let wel - persoonlik) dink ek die Kapenaars is ietwat behep met
die Kaap en sy natuurskoon. Ek het in Skotland en die Suide van Italië baie
beter gesien - plekke waarvan mens baie min hoor.
Maar - rakende die rugby... Hoe kan die Haaie 'n wedstryd waarin hulle meer
drieë druk verloor - vra die Heer Andre Watson. Ek het weer na die wedstryd
gekyk - Watson was maar bra blind vir WP foute. Die tyd het aangebreek vir
internasionale skeidsregters tydens belangrike wedstryde soos die
Curriebeker ...
"Annette" skryf in boodskap news:9rituh$tpd8r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie spot met die ouderdom nie;)))
> Annette
>
>
> Sweetpea wrote in message
> news:3bdcf448.0@news1.mweb.co.za...
>> Sussie, gaan haal gou-gou oom Grahame se pille. En maak GOU!
>>
>>
>>
>>
>> "Grahame" wrote in message
>> news:9rign5$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ofskoon ek self baie lief is vir die Kaap, dink ek dat Sweetpea se
>>> beskrywing van die mense aldaar grens aan self-beheptheid, veral as
>>> Johannesburg dan nou kwansuis as die teenoorgestelde voorgestel word.
> As
>>> ons kyk na die Kaap se aandeel aan kak met straatbenamings, bomplantery,
>>> dwelmbase, party tweespalt en diesmeer, dink ek hy laster deur te sê
God
>> het
>>> sy mense "intelligent, social, hard-working and achieving" gemaak.
>>>
>>> Ek is heelwat jare in die Transvaal (nou Gauteng), en ons het hier baie
>>> goeie vriende gemaak Ek dink nie hulle verdien om as die
teenoorgestelde
>> van
>>> jou siening van Kaapstad se mense beskryf te word nie.
>>>
>>> Johannesburg, of te wel Gauteng, het, relatief gesproke, meer vrede as
>>> Kaapstad op die huidige oomblik. Misdaadgeweld orals is deel van die
>>> Vryheidspakket. Die populasie hier is seker driemaal die van Kaapstad en
>>> laasgenoemde dorp het werklikwaar niks (behalwe die Berg) wat
> Johannesburg
>>> nodig het nie.
>>>
>>> Kom kyk self: Waterfront? Gauteng het drie. Katanga Junction? Pas in een
>>> hoekie van Gold Reef City. Imax Teater? Gauteng het drie. Tafelberg?
>>> Gauteng het sestig mynhope. (Hulle het dit tenminste self gemaak), Geld?
>>> Hulle kan Kaapstad uithelp. Kultuur? Meer as genoeg om te geniet
sonder
> om
>>> 'n bottel wyn of twee agter die blad te hê. Werk, groei en
ontwikkeling?
>> Nie
>>> soos dit moet wees nie, maar beslis beter as in enige ander deel van die
>>> land. Spogwoonbuurte? Hulle laat Kaapstad soos 'n plakkerskamp lyk.
>>>
>>> Gauteng is die spil waarom die land se ekonomie draai en Kapenaars
> behoort
>>> baie dankbaar te wees teenoor die Gautengers wat hulle geld met
> vakansies
>>> daar kom spandeer. Sonder dit sal dit maar broekskeur daar gaan.
>>>
>>> Ek dink die "live and let live" kultuur hier spreek van sosiale
>>> volwassendheid.
>>>
>>> Quite frankly Sweetpea- I think your version of God and creation is a
> lot
>> of
>>> crap.
>>>
>>>
>>>
>>> Sweetpea wrote in message
>>> news:3bdc4d14.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Once upon a time in the Kingdom of Heaven, God was missing for six
> days.
>>>> Eventually, on the 7th day, the Archangel Michael found Him,resting.
>>>> "Where have you been?" Michael inquired.
>>>> God sighed a deep sigh of satisfaction and proudly pointed downwards
>>>> through the clouds, "Look Michael, look what I've made." Archangel
>> Michael
>>>> looked puzzled and said "What is it?" "It's a planet," replied God,
> "and
>>>> I've put Life on it. I'm going to call it Earth. It's going to be a
>> great
>>>> place of balance." "Balance?", inquired Michael, still confused.
>>>> "For example," God explained as He pointed to different areas of
> earth,
>>>> "Northern Europe, over there, will be a place of great opportunity and
>>>> wealth while southern Europe is going to be poor; the Middle East,
up
>>> here,
>>>> will be a hot spot. Over there I've placed a continent of white
people
>> and
>>>> over there is a continent of black ones "This one will be extremely
> hot
>>> and
>>>> arid" He continued, "while this one will be very cold and covered in
>> ice."
>>>> "It's wonderful," said the Archangel, impressed by God's work. Then,
>>>> pointing to a part of a large land mass, he asked "What's that one?"
>> "Ah,"
>>>> said God, "That's Cape Town, the most glorious place on Earth. There
> are
>>>> beautiful mountains, lakes, rivers, sunsets, and high-mountain plains.
>>>> The people from Cape Town are going to be modest, intelligent, and
>>>> humorous, and they are going to be known throughout the world. They
> will
>>> be
>>>> extremely sociable, hard-working, and high-achieving; they will be
>>>> intelligent, and they will be known as diplomats and sought after as
>>>> initiators of peace and prosperity." Michael gasped in wonder and
>>>> admiration, but then asked, "But what about balance? You said there
>> would
>>>> be balance!"
>>>> "There will be balance, Michael," God replied wisely. "That's why I
> made
>>>> Johannesburg."
>>>>
>>>>
>>>> ---
>>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>>> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.292 / Virus Database: 157 - Release Date: 2001/10/27
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52541 is 'n antwoord op boodskap #52526] |
Ma., 29 Oktober 2001 18:51   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ag tog, hier maak die Oom weer sy mond groot genoeg oop vir sy voet om
daarin te pas. Jammer Sweetpea, jy moes baie effort in daardie storie gesit
het, maar moes jy nou Johannesburg as die teensy van Kaapstad voorgestel
het? Goed, die Kaap is mooi - ek gee toe. Maar dan is ons hele land mooi.
En hulle kan rugby speel ook. (Gaan haal die Oom se bitter pille.) Ek het
net gevoel die Transvalers verdien nie om alewig afgekraak te word nie. Ek
is 'n Oos-Kapenaar - kom van die Baai - die heel beste dorp in die land!
Maar ek het die afghelope 34 jaar hier baie goed geleef en my kinders het
goeie geleerdheid en nog beter mans hier gekry (Transvalers). Maar dit is
nogal interesant hoedat die twee derde van die mense hier van ander
provinsies kom, kla steen en been oor die mislike Transvaal, maar teruggaan
na waar hulle vandaan kom is min. Aai, die geldtjies darem.
Groetnis.
Davis skryf in boodskap news:05oqttsmq6kmjjuje0vchk4cr8nc0ok3fp@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 14:00:49 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Jammer - maar ek stem saam met Grahame -
>
> Jonas. as Grahame op j�u manier verskil het
> het ek met hom saamgestem.
> Luister egter na hom, beskuldigings van laster selfs!
> Hoe ver gaan ons dan met lojaliteit?
> Oom Grahame, jy raak nou werklik heel Gloudiens!
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52590 is 'n antwoord op boodskap #52582] |
Di., 30 Oktober 2001 18:06   |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ekskuus tog, Annette, ons het wel ook twee oseane hier, die Soweto-Oseaan
van die Weste en die Sharpville-Oseaan van die Ooste en hulle kom reg agter
my blerrie huis bymekaar.
En Davie, ek kan nooit intellektueel met Gloudina of Ferdi vergelyk word
nie. Kyk net na hulle mooi gediggies wat hulle plaas, en al die gedigte wat
ek ken begin met "There was a man from. . . ."
Grahame
Davie Davis skryf in boodskap news:mdbtttoqnck14qfn4qgpa2joiid3d5l8im@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 08:42:51 +0200, Lou wrote:
>
>> He He - dit behoort die kaapse kokorotte uit hulle gate uit te laat
>> kruip, Grahame.
>
>>
>> Grahame wrote:
>
>>> Ofskoon ek self baie lief is vir die Kaap, dink ek dat Sweetpea se
>>> beskrywing van die mense aldaar grens aan self-beheptheid,
>
>
> Inderwaarheid moet julle erken dat daar in die Kaap iets baie goed is.
> En wat ook werklik die beste uitvoerproduk (let wel 'uitvoerproduk')
> van die hele Kaapse provinsie is.
> En julle weet almal wat dit is eer ek dit sê, vra byvoorbeeld vir
> Annette vra vir Wouter Plaasvark vra vir Shannon vra vir Tobie vra al
> die Kapenaars wat dit is, en almal sal soos een koor sê "Die pad na
> Transvaal!"
>
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52616 is 'n antwoord op boodskap #52582] |
Wo., 31 Oktober 2001 06:53   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Dis lekker om in die Kaap te gaan vakansie hou en na alles wat mooi is te
kyk, maar die lekkerste lekker is as jy so jou eie dorp of stad binne ry...
...die hele omgewing omhul in 'n sagte wolkombers (van rook en roet), die
gehoes van die voëls in die bome om jou te groet, jou honde wat jou wil
opvreet van blydskap, omdat jy tuis is en hulle al hul verlore slaap kan
inhaal omdat hulle 25 uur per dag die huis moes oppas teen inbrekers...
Davie Davis skryf in boodskap news:mdbtttoqnck14qfn4qgpa2joiid3d5l8im@4ax.com...
> On Mon, 29 Oct 2001 08:42:51 +0200, Lou wrote:
>
>> He He - dit behoort die kaapse kokorotte uit hulle gate uit te laat
>> kruip, Grahame.
>
>>
>> Grahame wrote:
>
>>> Ofskoon ek self baie lief is vir die Kaap, dink ek dat Sweetpea se
>>> beskrywing van die mense aldaar grens aan self-beheptheid,
>
>
> Inderwaarheid moet julle erken dat daar in die Kaap iets baie goed is.
> En wat ook werklik die beste uitvoerproduk (let wel 'uitvoerproduk')
> van die hele Kaapse provinsie is.
> En julle weet almal wat dit is eer ek dit sê, vra byvoorbeeld vir
> Annette vra vir Wouter Plaasvark vra vir Shannon vra vir Tobie vra al
> die Kapenaars wat dit is, en almal sal soos een koor sê "Die pad na
> Transvaal!"
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52665 is 'n antwoord op boodskap #52660] |
Wo., 31 Oktober 2001 20:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle was bang vir 'n hinderlaag:)))
Annette
> En daardie is nog een waaroor ek 'n vraag het Tobie.
> Dieselfde voortrekkers waarvan jy praat en ek op
> skool van geleer het. Die geskiedenisboeke het vertel
> hoe die mense met hulle ossewaens oor die Drakensberge
> moes sukkel. (As dit waar sou wees was dit die osse en nie hulle
> wat die sukkel gedoen het) Maar waarom het hulle nie deur
> Van Reenens Pas beweeg nie?
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kaapstad [boodskap #52698 is 'n antwoord op boodskap #52660] |
Do., 01 November 2001 19:07  |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Davie Davis"
: En daardie is nog een waaroor ek 'n vraag het Tobie.
:Maar waarom het hulle nie deur Van Reenens Pas beweeg nie?
~~~~~~~~~~~
soos ek dit verstaan was die pas al daardie tyd vol 'potholes' en
moes hulle toe 'n ander pad neem. Die pas het eers verbeter net
na die 1948 verkiesing toe die klomp hanskakies (Smuts en sy
regering) die verkiesing verloor het. Dit was toe baie goed
opgegradeer en in stand gehou al die jare. Soos ons weet is
onderhoud nou nie die sterkste punt van die huidige regime nie,
en die 'potholes' het teruggekeer. Die ou voortrekker roetes sal
seker weer binnekort gevolg word. Ek wag ook nog vir die dag
wanneer ek Kaapstad toe moet gaan en dan gebruik moet maak van 'n
seilboot vanaf Stilbaai.
--
--------------------------------------
http://www.om.org/main.htm
--------------------------------------
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 03:49:41 UTC 2026
|