Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Miltsiekte
Miltsiekte [boodskap #52385] Sa, 27 Oktober 2001 03:26 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand al volledig wenke en/of voorskrifte gesien oor hoe posstukke
hanteer moet word om die risiko van besmetting te voorkom. Dit gaan my
verstand te bowe dat daar nie meer en duidelike instruksies in die verband
is nie ...
Hoekom kry ek die indruk dat die Amerikaners besig is om te p�niek? Wat gaan
daar aan ?
Re: Miltsiekte [boodskap #52399 is 'n antwoord op boodskap #52385] Sa, 27 Oktober 2001 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Probeer: http://www.pipeline.com/~jeriwho/emer_fa6.htm

"Jonas" skryf in boodskap news:9rd9e7$muk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand al volledig wenke en/of voorskrifte gesien oor hoe posstukke
> hanteer moet word om die risiko van besmetting te voorkom. Dit gaan my
> verstand te bowe dat daar nie meer en duidelike instruksies in die verband
> is nie ...
> Hoekom kry ek die indruk dat die Amerikaners besig is om te p�niek? Wat gaan
> daar aan ?
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
Re: Miltsiekte [boodskap #52405 is 'n antwoord op boodskap #52399] Sa, 27 Oktober 2001 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dki Sweety-pie ...

"Sweetpea" skryf in boodskap news:3bda9a23.0@news1.mweb.co.za...
> Probeer: http://www.pipeline.com/~jeriwho/emer_fa6.htm
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:9rd9e7$muk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het iemand al volledig wenke en/of voorskrifte gesien oor hoe posstukke
>> hanteer moet word om die risiko van besmetting te voorkom. Dit gaan my
>> verstand te bowe dat daar nie meer en duidelike instruksies in die verband
>> is nie ...
>> Hoekom kry ek die indruk dat die Amerikaners besig is om te p�niek? Wat
> gaan
>> daar aan ?
>>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>
Re: Miltsiekte [boodskap #52408 is 'n antwoord op boodskap #52405] Sa, 27 Oktober 2001 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
HIerdie man het noodplanne en kontrolelyste vir die vale. (Dit het my laat
besef hoe volledig onvoorbereid ek is met die ANC aan die stuur wat enige
oomblik die prop kan uittrek...)

"Jonas" skryf in boodskap news:9redlr$1o8$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Baie dki Sweety-pie ...
> "Sweetpea" wrote in message
> news:3bda9a23.0@news1.mweb.co.za...
>> Probeer: http://www.pipeline.com/~jeriwho/emer_fa6.htm
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:9rd9e7$muk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Het iemand al volledig wenke en/of voorskrifte gesien oor hoe posstukke
>>> hanteer moet word om die risiko van besmetting te voorkom. Dit gaan my
>>> verstand te bowe dat daar nie meer en duidelike instruksies in die
> verband
>>> is nie ...
>>> Hoekom kry ek die indruk dat die Amerikaners besig is om te p�niek?
Wat
>> gaan
>>> daar aan ?
>>>
>>>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
>>
>
Re: Miltsiekte [boodskap #52414 is 'n antwoord op boodskap #52408] Sa, 27 Oktober 2001 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek is bekommered oor sulke goeters soos "smallpox" (of enige sulke siektes
wat erg aansteeklik is).

Al wat ons nodig het is een Amerikaner, wat nog nie weet dat s/hy dit het
nie, om op 'n vliegtuig te wees oppad na Suid Afrika toe ......

Ja, ek weet dit is nog nie 'n probleem nie, maar hierdie donnerse oorlog
gaan snaakse goggas na vore bring.

(Verskoon maar, Afrikaans is nie my eerste taal nie.)

> HIerdie man het noodplanne en kontrolelyste vir die vale. (Dit het my laat
> besef hoe volledig onvoorbereid ek is met die ANC aan die stuur wat enige
> oomblik die prop kan uittrek...)

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
Re: Miltsiekte [boodskap #52416 is 'n antwoord op boodskap #52408] Sa, 27 Oktober 2001 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek is bekommered oor sulke goeters soos "smallpox" (of enige sulke siektes
wat erg aansteeklik is).

Al wat ons nodig het is een Amerikaner, wat nog nie weet dat s/hy dit het
nie, om op 'n vliegtuig te wees oppad na Suid Afrika toe ......

Ja, ek weet dit is nog nie 'n probleem nie, maar hierdie donnerse oorlog
gaan snaakse goggas na vore bring.

(Verskoon maar, Afrikaans is nie my eerste taal nie.)

> HIerdie man het noodplanne en kontrolelyste vir die vale. (Dit het my laat
> besef hoe volledig onvoorbereid ek is met die ANC aan die stuur wat enige
> oomblik die prop kan uittrek...)

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.286 / Virus Database: 152 - Release Date: 2001/10/09
Re: Milt_GOGGAS [boodskap #52428 is 'n antwoord op boodskap #52416] Sa, 27 Oktober 2001 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
jou afrikaans is baie beskrywend en ek sou sê dat hier een of
twee manne is wat by jou kan leer hoe om die huidige 'oorlog' te
beskryf. ek hou ook van die woord 'goggas wat jy gebruik, dit is
meer beskrywend as om te praat van aansteeklike siektes.
:-)
--
Re: Miltsiekte [boodskap #52503 is 'n antwoord op boodskap #52414] Ma, 29 Oktober 2001 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 27 Oct 2001 17:07:51 +0200, "Sweetpea"
wrote:

> Ek is bekommered oor sulke goeters soos "smallpox" (of enige sulke siektes
> wat erg aansteeklik is).
>
> Al wat ons nodig het is een Amerikaner, wat nog nie weet dat s/hy dit het
> nie, om op 'n vliegtuig te wees oppad na Suid Afrika toe ......
>
> Ja, ek weet dit is nog nie 'n probleem nie, maar hierdie donnerse oorlog
> gaan snaakse goggas na vore bring.
>
> (Verskoon maar, Afrikaans is nie my eerste taal nie.)

Nou wat van al die aansteeklike siektes en goggas wat ALREEDS daar by
julle is? Verlede jaar nog was daar dan so groot probleem met
Cholera en Anthrax veral. Wat van AIDS, en wat van die feit dat die
wes-kaap nogsteeds die grootste hoeveelhied aktiewe TB gevalle het in
die wêreld. Of dink julle TB en al daardie tonne ander dinge wat
julle daagliks in aanraking mee kom in SA, is nie gevaarlik of
aansteeklik nie?
Elkgeval - smallpox mag dalk uitgeroei gewees het, maar in Afrika (en
natuurlik ook Suider Afrika), het julle nogsteeds "monkeypox". Dis
maar baie dieselfde ding - albei orthopoxviruses.
Nog 'n siekte wat baie mense se lewens DAAGLIKS eis daar by julle is
malaria!
Dis maar alles relatief hoor....
Re: Miltsiekte [boodskap #52530 is 'n antwoord op boodskap #52503] Ma, 29 Oktober 2001 15:52 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In die byna twee maande sedert Amerika aangeval is, is daar 14 egte
gevalle van miltvuur gemeld... Ek dink daar's veel ander doodsoorsake om
eerder oor bekommerd te wees.

Amerika het weke terug al bekend gemaak dat hulle nie gereed is vir 'n
smallpox epidemie nie, so dit sou vuil spel wees. Ek dink nie dis goed
om slapende honde wakker te maak nie...
_______________________________________________________
"Danielle"
> On Sat, 27 Oct 2001 17:07:51 +0200, "Sweetpea"
> wrote:
>
>> Ek is bekommered oor sulke goeters soos "smallpox" (of enige sulke siektes
>> wat erg aansteeklik is).
>>
>> Al wat ons nodig het is een Amerikaner, wat nog nie weet dat s/hy dit het
>> nie, om op 'n vliegtuig te wees oppad na Suid Afrika toe ......
>>
>> Ja, ek weet dit is nog nie 'n probleem nie, maar hierdie donnerse oorlog
>> gaan snaakse goggas na vore bring.
>>
>> (Verskoon maar, Afrikaans is nie my eerste taal nie.)
>
> Nou wat van al die aansteeklike siektes en goggas wat ALREEDS daar by
> julle is? Verlede jaar nog was daar dan so groot probleem met
> Cholera en Anthrax veral. Wat van AIDS, en wat van die feit dat die
> wes-kaap nogsteeds die grootste hoeveelhied aktiewe TB gevalle het in
> die wêreld. Of dink julle TB en al daardie tonne ander dinge wat
> julle daagliks in aanraking mee kom in SA, is nie gevaarlik of
> aansteeklik nie?
> Elkgeval - smallpox mag dalk uitgeroei gewees het, maar in Afrika (en
> natuurlik ook Suider Afrika), het julle nogsteeds "monkeypox". Dis
> maar baie dieselfde ding - albei orthopoxviruses.
> Nog 'n siekte wat baie mense se lewens DAAGLIKS eis daar by julle is
> malaria!
> Dis maar alles relatief hoor....
>
Vorige onderwerp: Suid Afrikaans sterre voorspel
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Emosikone Beskrywing Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:42:59 MGT 2024