Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skuld erkenning deur 'n Witman
Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52329] |
Thu, 25 October 2001 19:58  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skuld erkenning deur 'n Witman
Ons wil bieg tenoor al die Swartes en Kleurlinge In Suid Afrika vir elke onreg wat ons en ons voorouers aan hulle gedoen het. Ons het opgetree soos sinnelose gekke wat nie beter geweet het nie. Vandag is ons opreg jammer vir al die sondes wat vir ons net skandes en skade aangedoen het.
1.. Ons het doktors en gratis mediese dienste voorsien sodat hulle onbeteueld kan aanteel.
2.. Ons het sendelinge onder hulle ingestuur in 'n poging om die Witman se God aan hulle voor te stel-----alles tevergeefs
3.. Ons het hulle geleer om te lees en te skryf en selfs hulle inheemse tale op skrif gestel vir hulle. Ons het hulle ook basiese rekenkunde geleer, skole gebou en hulle weer herbou nadat hulle dit afgebrand en vernietig het.
4.. Ons het fabrieke opgerig en hulle geleer werk sodat hulle geld kan verdien- meer geld as wat enige van hulle broers in Afrika verdien.
5.. Ons het hulle met goedkoop huise voorsien, goedkoop vervoer, en hulle die beskerming van ons polisiemag gegee. Wanneer dit nodig was, het ons hulle gratis mediese versorging gegee in die beste toegeruste hospitale.
6.. Ons het plase ontwikkel sodat daar kos geproduseer kan word sodat hulle in hulle miljoene gevoer kan word.
7.. Ons het vir hulle klere gegee sodat hulle nie nakend hoef te loop soos voor die tyd van Jan van Riebeeck nie. Sodoende het hulle nie siek geword en doodgegaan gedurende die snerpende winterkoues nie.
8.. Ons het die mineralebronne ontgin waaroor hulle met hulle kaalvoete vir eeue geloop het, bronne wat hulle beskou het as waardelose klippies. Ons het ook die winste met hulle gedeel. Daar werk nog steeds duisende in die myne wat ons geskep het.
9.. Ons vrouens het liefdadigheids-organisasies tot stand gebring om kos en klere te voorsien aan die gehawendes onder hulle.
10.. Ons het 'n network paaie tot stand gebring waar hulle ons vandag doodmaak en vermink.
11.. Ons het groot damme gebou sodat hulle gratis water kan misbruik.
12.. Ons bestee 90% van ons inkomste om om te sien na hulle welvaart en welsyn en ons doen meer vir hulle as wat enige ander nasie vir hulle eie mense doen. Hieroor haat die wêreld ons en ons het nou al ons selfrespek verloor.
Ons moes dit nooit gedoen het nie! Ons is skuldig! Ons is baie jammer!
Gee net al die geld terug wat ons op al hierdie dinge gespandeer het, en ons sal teruggaan na Europa waar ons voorouers vandaan gekom het.
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52337 is 'n antwoord op boodskap #52336] |
Thu, 25 October 2001 23:07   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
HW Gird wrote:
> Frikkie Ek is daarvan oortuig dat die meeste "witmense" hulself met
> minagting distansieer van die trant waarin hierdie "skuld erkenning"
> geskryf is! Dit reflekteer natuurlik uiters negatief op jouself,
> daarom is dit sinloos om daarop kommentaar te lewer.
Frikkie en sy trawante is natuurlik te bang om hierdie
soort dinge kwyt te raak waar dit werklik tel: in die
teenwoordigheid van die mense wat hulle probeer
beswadder. Frikkie is nie alleen 'n hanskakie ( in
diens van Fred Rundle) nie, maar ook 'n papbroek.
M8
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52348 is 'n antwoord op boodskap #52329] |
Fri, 26 October 2001 03:50   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee M8,
Nou praat jy werklik `n pot strond.
Waar het ek nog nooit my sê gesê nie.
Waar en vir wie is ek bang volgens jou....
Komaan, ek sit nie as `n vlugteling in die buiteland soos jy nie en ek sê my
sê soos wat ek wil hier binne die Republiek.
Net soos die keer met die "niggers" toe een of ander poepol, (naamloos
natuurlik), waarvan ek amper oortuig is dat dit jou agterbakse werk was wat
my gaan aankla het by die een of ander internet komisie / polisie en op die
einde van die dag in `n telefoniese gesprek sowel as skriftelik vir my
omverskoning gevra het tot groot lag en vermaak van my vriende. Dis nou
diekomisie of wat ook al.
Dit is mos maar altyd jy wat na komisies, poliste ens. wil hardloop vir
beskerming, is dit nie.
Jammer indien ek verkeerd is en jou beskuldig as dit nie jy was nie.
Julle moet "humor" in die lewe kry man.
Ja, lag vir my siek grappe.Ek het so `n rukkie gelede gesien hoe jy gehuil
het oor ander se grappe wat hier uitgekom het.
Ek is natuurlik oortuig daarvan dat daar baie meer mense op hierdie groep
gelag het toe hulle my briefie lees as wat gaan sit en huil het oor ek nou
die agtergeblewenes of wat julle ook al genoem word nou so `n bietjie in die
gesig vat.
Hel,ek is bly dat jy nie `n "blond" is nie en natuurlik ook nooit een kan
word nie.Die Vader alleen weet wat van jou sou raak met al die grappe wat
oor hulle rondgaan. Daar sou nie genoeg sneesdoekies gemaak kon word om al
jou trane te stop nie.
As jy wil sien hoe die Boere in die gesig gevat word, gaan kyk net `n
bietjie na die surkus in die parliment as dit op TV gewys word. Ag nee man,
ek sit nie daaroor en huil nie, nee, ek sit partykeer werklik kliphard en
lag vir die "clowns".
Lag `n bietjie saam of druk daai DEL.knoppie en gaan maak skoon jou kombuis.
Frikkie
skryf in boodskap news:3BD89BB4.E55ADDE2@home.com...
>
>
> HW Gird wrote:
>
>> Frikkie Ek is daarvan oortuig dat die meeste "witmense" hulself met
>> minagting distansieer van die trant waarin hierdie "skuld erkenning"
>> geskryf is! Dit reflekteer natuurlik uiters negatief op jouself,
>> daarom is dit sinloos om daarop kommentaar te lewer.
>
>
> Frikkie en sy trawante is natuurlik te bang om hierdie
> soort dinge kwyt te raak waar dit werklik tel: in die
> teenwoordigheid van die mense wat hulle probeer
> beswadder. Frikkie is nie alleen 'n hanskakie ( in
> diens van Fred Rundle) nie, maar ook 'n papbroek.
>
> M8
>
|
|
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52359 is 'n antwoord op boodskap #52354] |
Fri, 26 October 2001 09:28   |
Gh0$t
Boodskappe: 8 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jammer Annette, ek moes miskien die sin "gerephrase" het en die ook
uitgehaal het. Wat ek bedoel het was dat Amerika, slawe uit Afrika kom haal
het. Ons kan nie onverskoning vra vir 'n verlede waaraan ons 100 jaar terug
nie 'n verskil kon maak nie.
Graag sal ek wil weet of die antie enigsins probeer het om 'n verskil in die
land te maak toe sy nog hier was in die jare van apartheid. Al fout wat
Suid-Afrika gemaak het was om die woord apartheid te gebruik om te beskryf
wat hulle besig was om te doen. Miskien moes hulle dit grense genoem het,
wat vasgestel was om ons te beskerm.
Groete
Spook
"Annette" skryf in boodskap news:9rb1m7$s5tsp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Spook, ek soek nie moeilikheid nie - maar is jy seker ons swart mense hier
> is ook ingevoer?
> Miskien het ons veskillende geskiedenisboeke gehad - maar soos ek kan
> onthou - toe die witmens hier voet aan wal sit, toe was die swartes en hulle
> tale al hier.
> Annette
>
>
> Happiness is a state of Mind.
> Gh0$t wrote in message
> news:9rarfb$2gk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Presies wat ek wou sê, en as antie nog mooi loop kyk na die skulderekenning
>> sal antie sien allles wat hy daar geskryf het is die waarheid. So ek wil net
>> sê ek is baie jammer dat ons toegelaat dat die swartes nog steeds hulle
>> boorling taal mag gepraat het. Is daar enige swartes in Amerika wat nog
>> hulle boorling tale kan praat, aangesien hulle mos ook almal ingevoer is
>> soontoe.
>>
>> En hoekom is antie nou werklik oor kant toe, en moet nou nie sê dis vir
>> antie se gesondheid nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Sommige ou tannies moet minder van daai groen gras wat agter die huis groei
>> rook."
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:9raq22$24f$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Antie Tottie - jy behoort hanskakies te kan erken aangesien jy self een is
>>> wat tans (volgens eie keuse) onder die Britse koningshuis dien ... Jy wat
>>> eerder Brits as Boer wil wees ...
>>> skryf in boodskap news:3BD89BB4.E55ADDE2@home.com...
>>>>
>>>>
>>>> HW Gird wrote:
>>>>
>>>> > Frikkie Ek is daarvan oortuig dat die meeste "witmense" hulself met
>>>> > minagting distansieer van die trant waarin hierdie "skuld erkenning"
>>>> > geskryf is! Dit reflekteer natuurlik uiters negatief op jouself,
>>>> > daarom is dit sinloos om daarop kommentaar te lewer.
>>>>
>>>>
>>>> Frikkie en sy trawante is natuurlik te bang om hierdie
>>>> soort dinge kwyt te raak waar dit werklik tel: in die
>>>> teenwoordigheid van die mense wat hulle probeer
>>>> beswadder. Frikkie is nie alleen 'n hanskakie ( in
>>>> diens van Fred Rundle) nie, maar ook 'n papbroek.
>>>>
>>>> M8
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52363 is 'n antwoord op boodskap #52359] |
Fri, 26 October 2001 12:17   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Spook man - ek is nogal baie trots op daai woord - behalwe Sarie Marais,
is apartheid die enigste Afrikaanse woord wat wêreldwyd gebruik word:)))
Net jammer die lande wat apartheid nog steeds toepas die woord net gebruik
tov SA:)))
Maar dit daar gelaat - dit maak nie meer saak hoe veel Gloudina daar oorkant
gal afgaan oor die verlede nie - wat wel van belang is is hoe ons die
situasie nou, hier, hanteer.
Wat Frikkie geskryf het mag miskien waar wees, maar dit was die wyse hoe die
goed aan die mense gegee is - as mens nie menswaardig behandel word nie, en
alles word net aan jou voorgeskryf, sonder dat jy toegelaat word om insette
te lewer, dan maak dit nie saak wat jy "gegee" word nie, jy kan nie respek
hê vir iemand wat sy wil gedurig op jou wil afdwing nie.
Nou - deelname het ook 'n ander kant - disinformasie.
In ons buurtkoerant word ons nou aangemoedig om in die parlementêre en
goewermentsaksies deel te neem. Mnr Thaabit Albertus ( met bofbalhoed op)
bestuurder van publieke opvoeding by die parlement het toe die volgende te
sê:
( my kommentaar na elke punt tussen hakies)
Daar is glo ten minste 6 maniere waarop ons gewone mense kan deelneem aan
die parlement.
1) Praat met jou Lid van die Parlement. Skakel 4038222 vir besonderhede van
die kantoor in jou area.
( Jy kan miskien bel, maar die kanse dat jy met enige Lid van die Parlement
so gaan praat is nul)
2) Vir algemene inligting aangaande parlement skakel die parlementêre
skakelbord by 4032911 or die Publieke Deelnemingseenheid by 4038222 .
( Ha, ha, ha - mens kan na daardie parlementêre nommer skakel, maar die
kanse dat jy gaan deurkom, of enigsins gehelp gaan word is uiters gering)
3) Skryf 'n brief aan Parlement. Vind eers uit watter parlementêre
kommittee sal die kwessie hanteer wat jy wil opper. Adresseer jou broef aan
die Voorsitter van daardie kommittee, Posbus 15, Kaapstad, 8000.
( Oeps - foutjie aan my kant - daardie adres moet in Engels geskryf word -
hulle maak mos glo nie eers briewe oop wat aan hulle in Afrikaans
geadresseer is nie) ( Let wel - geen kontaknommer word hier gegee nie - dus
is ons terug by 4032911 - die nommer wat meestal beset is, of net lui)
4) Jy kan praat by 'n publieke vergadering by 'n kommittee van die
parlement.
( Ja - maklike woorde daardie - as selfs Parlementslede van die opposisie
sukkel om kans te kry om iets te sê sonder om in die rede geval te word.)
5) Kies die Lede van die parlement deur in die verkiesings te stem.
( Groot strooi die - ons gewone mense het geen sê wie ons in ons
kiesafdeling wil hê wie ons moet verteenwoordig nie - die partye wys
parlementslede op 'n proporsionele basis aan.)
6) Besoek die Parlement en luister na die debatte en besprekings van jou
verteenwoordigers.
( Ha, ha, ha - een halfuur van Parlement op TV3 na 2 was genoeg om my te
oortuig daar is ander maniere hoe om te ontspan - buite werksure)
Annette
Gh0$t skryf in boodskap news:9rbac0$7hi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jammer Annette, ek moes miskien die sin "gerephrase" het en die ook
> uitgehaal het. Wat ek bedoel het was dat Amerika, slawe uit Afrika kom haal
> het. Ons kan nie onverskoning vra vir 'n verlede waaraan ons 100 jaar terug
> nie 'n verskil kon maak nie.
>
> Graag sal ek wil weet of die antie enigsins probeer het om 'n verskil in die
> land te maak toe sy nog hier was in die jare van apartheid. Al fout wat
> Suid-Afrika gemaak het was om die woord apartheid te gebruik om te beskryf
> wat hulle besig was om te doen. Miskien moes hulle dit grense genoem het,
> wat vasgestel was om ons te beskerm.
>
> Groete
> Spook
>
> "Annette" wrote in message
> news:9rb1m7$s5tsp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Spook, ek soek nie moeilikheid nie - maar is jy seker ons swart mense hier
>> is ook ingevoer?
>> Miskien het ons veskillende geskiedenisboeke gehad - maar soos ek kan
>> onthou - toe die witmens hier voet aan wal sit, toe was die swartes en hulle
>> tale al hier.
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a state of Mind.
>> Gh0$t wrote in message
>> news:9rarfb$2gk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Presies wat ek wou sê, en as antie nog mooi loop kyk na die skulderekenning
>>> sal antie sien allles wat hy daar geskryf het is die waarheid. So ek wil net
>>> sê ek is baie jammer dat ons toegelaat dat die swartes nog steeds hulle
>>> boorling taal mag gepraat het. Is daar enige swartes in Amerika wat nog
>>> hulle boorling tale kan praat, aangesien hulle mos ook almal ingevoer is
>>> soontoe.
>>>
>>> En hoekom is antie nou werklik oor kant toe, en moet nou nie sê dis vir
>>> antie se gesondheid nie.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>>
>>> "Sommige ou tannies moet minder van daai groen gras wat agter die huis groei
>>> rook."
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:9raq22$24f$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Antie Tottie - jy behoort hanskakies te kan erken aangesien jy self een is
>>>> wat tans (volgens eie keuse) onder die Britse koningshuis dien ... Jy wat
>>>> eerder Brits as Boer wil wees ...
>>>> skryf in boodskap news:3BD89BB4.E55ADDE2@home.com...
>>>> >
>>>> >
>>>> > HW Gird wrote:
>>>> >
>>>> > > Frikkie Ek is daarvan oortuig dat die meeste "witmense" hulself met
>>>> > > minagting distansieer van die trant waarin hierdie "skuld erkenning"
>>>> > > geskryf is! Dit reflekteer natuurlik uiters negatief op jouself,
>>>> > > daarom is dit sinloos om daarop kommentaar te lewer.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Frikkie en sy trawante is natuurlik te bang om hierdie
>>>> > soort dinge kwyt te raak waar dit werklik tel: in die
>>>> > teenwoordigheid van die mense wat hulle probeer
>>>> > beswadder. Frikkie is nie alleen 'n hanskakie ( in
>>>> > diens van Fred Rundle) nie, maar ook 'n papbroek.
>>>> >
>>>> > M8
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52365 is 'n antwoord op boodskap #52329] |
Fri, 26 October 2001 17:43   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gh0$t wrote:
> Graag sal ek wil weet of die antie enigsins probeer het om 'n verskil in die
> land te maak toe sy nog hier was in die jare van apartheid.
Soos ek al baie keer verduidelik het, ou Spookasem (hoekom gebruik jy 'n Engelse
woord vir jou skuil-
naam?) Ek is die een wat vir die ou Afrikaans geleer
het wat nou die Hoofregter van jou Konstitusionele
Hof is. Wattter verskil het jy al gemaak?
Tant Hessie
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52368 is 'n antwoord op boodskap #52354] |
Fri, 26 October 2001 18:42   |
david
Boodskappe: 35 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
annette
jy dit seker in die anc se boeke geleer, in die kaap was geen swartes nie,
hulle het van die noorde af gekom en die blankes by die visrivier ontmoet.
"Annette" skryf in boodskap news:9rb1m7$s5tsp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Spook, ek soek nie moeilikheid nie - maar is jy seker ons swart mense hier
> is ook ingevoer?
> Miskien het ons veskillende geskiedenisboeke gehad - maar soos ek kan
> onthou - toe die witmens hier voet aan wal sit, toe was die swartes en hulle
> tale al hier.
> Annette
>
>
> Happiness is a state of Mind.
> Gh0$t wrote in message
> news:9rarfb$2gk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Presies wat ek wou sê, en as antie nog mooi loop kyk na die skulderekenning
>> sal antie sien allles wat hy daar geskryf het is die waarheid. So ek wil net
>> sê ek is baie jammer dat ons toegelaat dat die swartes nog steeds hulle
>> boorling taal mag gepraat het. Is daar enige swartes in Amerika wat nog
>> hulle boorling tale kan praat, aangesien hulle mos ook almal ingevoer is
>> soontoe.
>>
>> En hoekom is antie nou werklik oor kant toe, en moet nou nie sê dis vir
>> antie se gesondheid nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Sommige ou tannies moet minder van daai groen gras wat agter die huis groei
>> rook."
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:9raq22$24f$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Antie Tottie - jy behoort hanskakies te kan erken aangesien jy self een is
>>> wat tans (volgens eie keuse) onder die Britse koningshuis dien ... Jy wat
>>> eerder Brits as Boer wil wees ...
>>> skryf in boodskap news:3BD89BB4.E55ADDE2@home.com...
>>>>
>>>>
>>>> HW Gird wrote:
>>>>
>>>> > Frikkie Ek is daarvan oortuig dat die meeste "witmense" hulself met
>>>> > minagting distansieer van die trant waarin hierdie "skuld erkenning"
>>>> > geskryf is! Dit reflekteer natuurlik uiters negatief op jouself,
>>>> > daarom is dit sinloos om daarop kommentaar te lewer.
>>>>
>>>>
>>>> Frikkie en sy trawante is natuurlik te bang om hierdie
>>>> soort dinge kwyt te raak waar dit werklik tel: in die
>>>> teenwoordigheid van die mense wat hulle probeer
>>>> beswadder. Frikkie is nie alleen 'n hanskakie ( in
>>>> diens van Fred Rundle) nie, maar ook 'n papbroek.
>>>>
>>>> M8
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52369 is 'n antwoord op boodskap #52364] |
Fri, 26 October 2001 18:45   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek het hom nie geskryf nie. Hy kom uit een van daardie gedigte boeke wat gloudina gebruik.
Seg vir my wat is nie waar nie en of wat verstaan jy nie.
Ek het heeltyd gedink dat hierdie brief snaaks of grappig, selfs `n gedig kon wees,maar nou nadat ek na almal se opmerkings kyk, veral die persoonlike e-pos wat ek ontvang kom ek tot die gevolgtrekking dat hierdie dinge BAIE waar is.
Groete
Frikkie
Kinky skryf in boodskap news:9rboen$alj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
Kinky: Seker totaal mosterd na die maal maar Frikkie, wie het hierdie "erkenning" geskryf? Was dit jy? Dis vir my vreeslik snaaks maar natuurlik nie heeltemal waar nie, nê?
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3bd8717a$0$234@hades.is.co.za...
Skuld erkenning deur 'n Witman
Ons wil bieg tenoor al die Swartes en Kleurlinge In Suid Afrika vir elke onreg wat ons en ons voorouers aan hulle gedoen het. Ons het opgetree soos sinnelose gekke wat nie beter geweet het nie. Vandag is ons opreg jammer vir al die sondes wat vir ons net skandes en skade aangedoen het.
1.. Ons het doktors en gratis mediese dienste voorsien sodat hulle onbeteueld kan aanteel.
2.. Ons het sendelinge onder hulle ingestuur in 'n poging om die Witman se God aan hulle voor te stel-----alles tevergeefs
3.. Ons het hulle geleer om te lees en te skryf en selfs hulle inheemse tale op skrif gestel vir hulle. Ons het hulle ook basiese rekenkunde geleer, skole gebou en hulle weer herbou nadat hulle dit afgebrand en vernietig het.
4.. Ons het fabrieke opgerig en hulle geleer werk sodat hulle geld kan verdien- meer geld as wat enige van hulle broers in Afrika verdien.
5.. Ons het hulle met goedkoop huise voorsien, goedkoop vervoer, en hulle die beskerming van ons polisiemag gegee. Wanneer dit nodig was, het ons hulle gratis mediese versorging gegee in die beste toegeruste hospitale.
6.. Ons het plase ontwikkel sodat daar kos geproduseer kan word sodat hulle in hulle miljoene gevoer kan word.
7.. Ons het vir hulle klere gegee sodat hulle nie nakend hoef te loop soos voor die tyd van Jan van Riebeeck nie. Sodoende het hulle nie siek geword en doodgegaan gedurende die snerpende winterkoues nie.
8.. Ons het die mineralebronne ontgin waaroor hulle met hulle kaalvoete vir eeue geloop het, bronne wat hulle beskou het as waardelose klippies. Ons het ook die winste met hulle gedeel. Daar werk nog steeds duisende in die myne wat ons geskep het.
9.. Ons vrouens het liefdadigheids-organisasies tot stand gebring om kos en klere te voorsien aan die gehawendes onder hulle.
10.. Ons het 'n network paaie tot stand gebring waar hulle ons vandag doodmaak en vermink.
11.. Ons het groot damme gebou sodat hulle gratis water kan misbruik.
12.. Ons bestee 90% van ons inkomste om om te sien na hulle welvaart en welsyn en ons doen meer vir hulle as wat enige ander nasie vir hulle eie mense doen. Hieroor haat die wêreld ons en ons het nou al ons selfrespek verloor.
Ons moes dit nooit gedoen het nie! Ons is skuldig! Ons is baie jammer!
Gee net al die geld terug wat ons op al hierdie dinge gespandeer het, en ons sal teruggaan na Europa waar ons voorouers vandaan gekom het.
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52371 is 'n antwoord op boodskap #52329] |
Fri, 26 October 2001 18:48   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> gloudina, bly maar eerder stil jong, jy maak jou naam gat hier. (nie dat dit
> juis `n verskil gaan maak nie want julle weet mos nie wat dit is nie, nee
> wat druk julle oral in)....
Kan jy verduidelik wat jy met "julle"
bedoel?
Gloudina
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52373 is 'n antwoord op boodskap #52329] |
Fri, 26 October 2001 18:55   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Nee M8,
> Nou praat jy werklik `n pot strond.
> Net soos die keer met die "niggers" toe een of ander poepol, (naamloos
> natuurlik), waarvan ek amper oortuig is dat dit jou agterbakse werk was wat
> my gaan aankla het by die een of ander internet komisie / polisie en op die
> einde van die dag in `n telefoniese gesprek sowel as skriftelik vir my
> omverskoning gevra het tot groot lag en vermaak van my vriende. Dis nou
> diekomisie of wat ook al.
> Dit is mos maar altyd jy wat na komisies, poliste ens. wil hardloop vir
> beskerming, is dit nie.
> Jammer indien ek verkeerd is en jou beskuldig as dit nie jy was nie.
>
Nee, ou Frikkie, ek het nie die Internet-polisie op
jou gesit nie. Jy is in my boeke so 'n liggewig dat
ek nie eers my tyd op jou sal verspil nie. So, iemand
anders is al dik vir jou.
Luister, Frikkie, as jy nou die woord "stront" moet
gebruik, spel dit tog asseblief reg. Wanneer begin jy
jou eie taal reg spel, of gee jy nie om vir die erfenis
van die Afrikaner nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52391 is 'n antwoord op boodskap #52368] |
Sat, 27 October 2001 05:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
SA bestaan nie uit die kaap nie, David.
En nee, die geskiedenisboeke wat ek gehad het om uit te leer, het ek
heelwaarskynlik gedoen nog voordat jy gebore is. Dus niks van anc boeke nie.
Annette
--
> annette
> jy dit seker in die anc se boeke geleer, in die kaap was geen swartes nie,
> hulle het van die noorde af gekom en die blankes by die visrivier ontmoet.
> "Annette" wrote in message
> news:9rb1m7$s5tsp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Spook, ek soek nie moeilikheid nie - maar is jy seker ons swart mense hier
>> is ook ingevoer?
>> Miskien het ons veskillende geskiedenisboeke gehad - maar soos ek kan
>> onthou - toe die witmens hier voet aan wal sit, toe was die swartes en hulle
>> tale al hier.
>> Annette
>>
>>
>> Happiness is a state of Mind.
>> Gh0$t wrote in message
>> news:9rarfb$2gk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Presies wat ek wou sê, en as antie nog mooi loop kyk na die skulderekenning
>>> sal antie sien allles wat hy daar geskryf het is die waarheid. So ek wil net
>>> sê ek is baie jammer dat ons toegelaat dat die swartes nog steeds hulle
>>> boorling taal mag gepraat het. Is daar enige swartes in Amerika wat nog
>>> hulle boorling tale kan praat, aangesien hulle mos ook almal ingevoer is
>>> soontoe.
>>>
>>> En hoekom is antie nou werklik oor kant toe, en moet nou nie sê dis vir
>>> antie se gesondheid nie.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>>
>>> "Sommige ou tannies moet minder van daai groen gras wat agter die huis groei
>>> rook."
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:9raq22$24f$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Antie Tottie - jy behoort hanskakies te kan erken aangesien jy self een is
>>>> wat tans (volgens eie keuse) onder die Britse koningshuis dien ... Jy wat
>>>> eerder Brits as Boer wil wees ...
>>>> skryf in boodskap news:3BD89BB4.E55ADDE2@home.com...
>>>> >
>>>> >
>>>> > HW Gird wrote:
>>>> >
>>>> > > Frikkie Ek is daarvan oortuig dat die meeste "witmense" hulself met
>>>> > > minagting distansieer van die trant waarin hierdie "skuld erkenning"
>>>> > > geskryf is! Dit reflekteer natuurlik uiters negatief op jouself,
>>>> > > daarom is dit sinloos om daarop kommentaar te lewer.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Frikkie en sy trawante is natuurlik te bang om hierdie
>>>> > soort dinge kwyt te raak waar dit werklik tel: in die
>>>> > teenwoordigheid van die mense wat hulle probeer
>>>> > beswadder. Frikkie is nie alleen 'n hanskakie ( in
>>>> > diens van Fred Rundle) nie, maar ook 'n papbroek.
>>>> >
>>>> > M8
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52394 is 'n antwoord op boodskap #52369] |
Sat, 27 October 2001 05:23   |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:...
> Nee, ek het hom nie geskryf nie. Hy kom uit een van daardie gedigte
> boeke wat gloudina gebruik.
>
> Seg vir my wat is nie waar nie en of wat verstaan jy nie.
> Ek het heeltyd gedink dat hierdie brief snaaks of grappig, selfs `n
> gedig kon wees,maar nou nadat ek na almal se opmerkings kyk, veral die
> persoonlike e-pos wat ek ontvang kom ek tot die gevolgtrekking dat
> hierdie dinge BAIE waar is.
>
> Groete
> Frikkie
Kinky: Wat ek hier sê verteenwoordig my eie siening en onthou ek is
nie n politikus nie maar ek is n Suid-Afrikaner wat trots is op wat
ons hier doen en wat ons hier reggekry het: Ek gaan jou stelling punt
vir punt beantwoord en ek hoop dat daar nie n ellelange bespreking
hieroor gaan volg nie, want oor die algemeen is hierdie skrywe van
die witman, die skrywe van n siniese mens wat vreeslik veralgemeen:
> Skuld erkenning deur 'n Witman
>
> Ons wil bieg tenoor al die Swartes en Kleurlinge In Suid Afrika vir
> elke onreg wat ons en ons voorouers aan hulle gedoen het. Ons het
> opgetree soos sinnelose gekke wat nie beter geweet het nie. Vandag is
> ons opreg jammer vir al die sondes wat vir ons net skandes en skade
> aangedoen het.
Kinky: Dit is vir my snaaks - lagwekkend snaaks. Die ou praat vir
homself en moontlik n groepie mense wat swaar kry met die winde van
verandering.
>
> 1.. Ons het doktors en gratis mediese dienste voorsien sodat hulle
> onbeteueld kan aanteel.
Kinky: Gratis?? Nie alles is gratis nie. Meeste swart mense met wie
ek werk, behoort soos ek aan n mediese fonds, waarvoor hy betaal. En
met die idee van gratis, sukkel hierdie mense ook. Want wanneer hulle
uitvind alles is nie gratis nie, is dit vir hulle n skok.
> 2.. Ons het sendelinge onder hulle ingestuur in 'n poging om die
> Witman se God aan hulle voor te stel-----alles tevergeefs
Kinky: As Christen, weet ons dat ons opdrag op aarde hoofsaaklik is
om God se Koninkryk uit te brei. Ons het aan hierdie opdrag probeer
voldoen. Maar ons het reggekry ook. Daar is BAIE Christene onder die
swart mense. My eie huisbediende is een. Dus, weereens n growwe
veralgemening.
> 3.. Ons het hulle geleer om te lees en te skryf en selfs hulle
> inheemse tale op skrif gestel vir hulle. Ons het hulle ook basiese
> rekenkunde geleer, skole gebou en hulle weer herbou nadat hulle dit
> afgebrand en vernietig het.
Kinky: "Ons" het dit veels te laat gedoen, ja!!
> 4.. Ons het fabrieke opgerig en hulle geleer werk sodat hulle geld
> kan verdien- meer geld as wat enige van hulle broers in Afrika verdien.
Kinky: "Ons" het ook van baie goedkoop arbeid gebruik gemaak.
Uitbuiting het ook plaasgevind. "Ons" het hulle van hul families
weggeneem - ook vir eie gewin.
> 5.. Ons het hulle met goedkoop huise voorsien, goedkoop vervoer,
> en hulle die beskerming van ons polisiemag gegee. Wanneer dit nodig was,
> het ons hulle gratis mediese versorging gegee in die beste toegeruste
> hospitale.
Kinky: "Ons" het nie genoeg voorsien nie. En ook nie genoeg gedoen
nie!
> 6.. Ons het plase ontwikkel sodat daar kos geproduseer kan word
> sodat hulle in hulle miljoene gevoer kan word.
Kinky: "Ons" het dit nie alles vir hulle gedoen nie. "Ons" wou ook
mos lewe!
> 7.. Ons het vir hulle klere gegee sodat hulle nie nakend hoef te
> loop soos voor die tyd van Jan van Riebeeck nie. Sodoende het hulle nie
> siek geword en doodgegaan gedurende die snerpende winterkoues nie.
Kinky: "Ons" het ook nuwe siektes onder hulle versprei. Hulle kon
goed regkom sonder ons. "Ons" het vir hulle klere gegee omdat hulle
kaalheid "ons'" ons gepla het. Dit het hulle nooit gepla nie.
> 8.. Ons het die mineralebronne ontgin waaroor hulle met hulle
> kaalvoete vir eeue geloop het, bronne wat hulle beskou het as waardelose
> klippies. Ons het ook die winste met hulle gedeel. Daar werk nog steeds
> duisende in die myne wat ons geskep het.
Kinky: "Ons" het hulle gebruik en hulle in soms haglike omstandighede
laat werk.
> 9.. Ons vrouens het liefdadigheids-organisasies tot stand gebring
> om kos en klere te voorsien aan die gehawendes onder hulle.
Kinky: "Ons" moet nooit vergeet dat "ons" hulle uit hul natuurlike
omgewing verdryf het nie. Dat "ons" n groot aandeel aan hul
gehawendeid gehad het nie.
> 10.. Ons het 'n network paaie tot stand gebring waar hulle ons
> vandag doodmaak en vermink.
Kinky: :-))) Vir my vreeslik snaaks, die opmerking! Hel, maar "ons"
is bang vir hulle!
> 11.. Ons het groot damme gebou sodat hulle gratis water kan
> misbruik.
Kinky: Water waarvoor hulle kilometers moet loop!!
> 12.. Ons bestee 90% van ons inkomste om om te sien na hulle
> welvaart en welsyn en ons doen meer vir hulle as wat enige ander nasie
> vir hulle eie mense doen. Hieroor haat die w?eld ons en ons het nou
> al ons selfrespek verloor.
Kinky: Sjeim, arme "ons" !!
Jy sien daar is dus n groot klompie "onse" in hierdie land. Maar ek
distansieer my van hulle! Ek was n kind in die apartheidsjare, maar
ek gaan help om van hierdie land n beter plek te maak want dit gaan
reeds baie beter!
|
|
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52424 is 'n antwoord op boodskap #52412] |
Sat, 27 October 2001 18:03   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Davie,
Ok ek hoor wat jy sê, maar nou vra ek dat jy vir my net een vêrsie uit die
Bybel moet bring om jou bewering te staaf.
Moet asseblief nou nie kom met alle Nasies en Volke soos wat jy gebreinspoel
is nie.Nee, kom met die werklikheid / waarheid.
Nee,ek sal nie kritiek lewer as jy my nie beantwoord nie,maar bewys Deut.
23.3 vir my verkeerd uit die Bybel.
Moet nie eens probeer nie, want ek sê nou vir jou dat jy nie kan nie.
Bewys uit die Bybel dat die Boer, dis nou regdeur die wêreld,dat ons
"bnasters is",dan gesêls ons weer.
Moet asseblief ook nou nie `n bespreking hier aan die gang sit nie, want
daar is niemand wat so blind is as die wat nie wil sien nie.
Glo wat jy wil, doen wat jy wil, mar kyk net `n bietjie om jou rond wie is
dit wat WERKLIK vooruit gaan.
"Ek praat natuurlik nie van die wat hulle voortuit "steel" en / of "koop"
nie.
Groete
Frikkie
Davie Davis skryf in boodskap news:6fgltt0lrp508c856sqrfijl2s401abffj@4ax.com...
>
>>
>>> 2.. Ons het sendelinge onder hulle ingestuur in 'n poging om die
>>> Witman se God aan hulle voor te stel-----alles tevergeefs
>>
>
>
> Frikkie, die enigste in die ellelange storie wat my werklik pla (en
> wat ek vreemd vind dat nie reeds die kritiek uitgelok het wat ek
> gedink het gaan gebeur nie) is punt twee. "Die witman se God'.
> Die res is ietwat komies gestel maar by punt twee is verskrikklike
> vermetelheid betrokke. God is niemans s'n nie. Ons is Syne.
>
> DD
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52431 is 'n antwoord op boodskap #52424] |
Sat, 27 October 2001 19:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> want ek sê nou vir jou dat jy nie kan nie.
> Bewys uit die Bybel dat die Boer, dis nou regdeur die wêreld,dat ons
> "bnasters is"
Luister, Frikkie, ons het hier op hierdie nuusgroep vir 'n ruk 'n bruin
Afrikaner gehad wat gesê het dat
as jy van Port Elizabeth se Potgieters is, jy byna seker
kan wees dat jy kleurling-bloed in jou are het. Hoekom
gaan neem jy nie 'n DNA-toets om te "bewys" dat jy
nie 'n "baster" is nie, dan kan ons weer praat.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Baie setlaars [boodskap #52458 is 'n antwoord op boodskap #52396] |
Sun, 28 October 2001 13:44   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tobie wrote:
> Gaan lees Credo Mutwa se boek "Indaba my children", gepubliseer
> in Oktober 1964.
> Credo het sy lewe gewaag om die boek te skryf en hy moes wegkruip
> vir 'n lang tyd want sy eie mense wou hom doodmaak omdat hy
> 'volksgeheime' uitgelap het in die boek.
Waarom sou "Credo Mutwa" moes wegkruip om dinge te sê wat algemeen
bekend was? Dit klink vir my asof dit
een van hierdie boeke is wat deur 'n wit omie geskryf is
om iets te probeer bewys wat wit omies dink nodig is om
te bewys sodat hulle hulle apartheids-stelsel volkekundig
kon "regverdig."
Gloudina
|
|
|
Credo Mutwa [boodskap #52498 is 'n antwoord op boodskap #52429] |
Mon, 29 October 2001 05:54   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 27 Oct 2001 21:20:00 +0200, "Tobie" wrote:
> Gaan lees Credo Mutwa se boek "Indaba my children", gepubliseer
> in Oktober 1964.
Ek gaan soek toe inligting oor hierdie Credo Mutwa, want ek het nog
nie van hom gehoor nie. Ek sien dat mense daardie boek wat jy genoem
het, wel 5 sterre gegee het op Amazon. Miskien moet ek dit ook kry om
te lees.
Hier is 'n interessante brokkie oor hom:
http://www.dispatch.co.za/1999/06/07/southafrica/PROPHET.HTM
Prophet sees Mbeki winning buffalo battle
JOHANNESBURG -- President-designate Thabo Mbeki will have a golden
opportunity to transform the country into one of the greatest nations
in the world, African prophet Vusamazulu Credo Mutwa said yesterday.
"He has a wonderful name and sometimes African leaders have to
capitalise on their names," Mutwa told a media briefing at the African
Media University.
Mutwa, the great African poet, author, herbal healer and cultural
legend, said he recently had a vision of Mbeki battling with a
buffalo. "Yes, he won the battle. He was on the ground but he won it,"
Mutwa said.
It was all in the name of the future president, he said. Thabo means
rejoice and Mbeki is the one who crowns the king -- or the "watcher".
In a bid to make his contribution to the African Renaissance, Mutwa
has teamed up with the university to create a new subject called
African Humanics.
The subject will be a combination of African history, culture and
sociology, which Mutwa believes will help Africans understand each
other.
Two or more writers will help the 78-year-old traditionalist compile a
textbook. -- Sapa
|
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52545 is 'n antwoord op boodskap #52329] |
Mon, 29 October 2001 19:20   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Lou wrote:
> Jimmel Anti, kyk bitjie na sender onder jou posts - home was nog nooit
> afrikaans nie!!!!!
Ongelukkig, ou Lou, is @Home 'n Kaliforniese maatskappywat konneksies tot die
Internet verskaf nie alleen in die VSA
nie, maar ook aan ons Rogers verskaffer hier in Ottawa.
Hulle is egter nie vreeslik betroubaar nie, en Rogers is besig
om dit van @home af te speen. Buitendien het @home onlangs
amper bankrot gespeel, en is nou oorgeneem deur, dink ek,
AT&T.
My skuilname kom uit die beste Afrikaanse rakke.
Die Ruiter in die Dag
|
|
|
Re: Skuld erkenning deur 'n Witman [boodskap #52555 is 'n antwoord op boodskap #52329] |
Mon, 29 October 2001 22:17   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, en kyk wat gebeur.
Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
@home.com is seker maar ook `n gratis verskaffer en sy het al klaar die
stukkie viir die @ gesteel.
Wys jou mos nou man.
skryf in boodskap news:3BDDAC51.C0E2C9DD@home.com...
> Lou wrote:
>
>> Jimmel Anti, kyk bitjie na sender onder jou posts - home was nog nooit
>> afrikaans nie!!!!!
>
> Ongelukkig, ou Lou, is @Home 'n Kaliforniese maatskappywat konneksies tot die
> Internet verskaf nie alleen in die VSA
> nie, maar ook aan ons Rogers verskaffer hier in Ottawa.
> Hulle is egter nie vreeslik betroubaar nie, en Rogers is besig
> om dit van @home af te speen. Buitendien het @home onlangs
> amper bankrot gespeel, en is nou oorgeneem deur, dink ek,
> AT&T.
> My skuilname kom uit die beste Afrikaanse rakke.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
|
|
|
Profeet Frikkie [boodskap #52558 is 'n antwoord op boodskap #52555] |
Mon, 29 October 2001 23:50   |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Oct 2001 00:17:04 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
> Ja, en kyk wat gebeur.
> Presies waarteen ek julle nog heeltyd waarsku.
Wat het gebeur, en waarteen het jy nog heeltyd gewaarsku, Frikkie? Ek
dink ek het iets baie belangriks gemis.
> @home.com is seker maar ook `n gratis verskaffer en sy het al klaar die
> stukkie viir die @ gesteel.
> Wys jou mos nou man.
Wel, ek (en 2.95 miljoen ander Amerikaners) gebruik almal @home, en
sommige gebruik selfs hulle @work diens.
Moet ek bekommerd begin raak, en 'n ander gratis verskaffer probeer
soek wat net so vinnig (100 x vinniger as die gewone dialup konneksie)
is as @Home wat ek nou al vir meer as 4 jaar gebruik?
Ai, dit sal 'n ramp wees.........
|
|
|
Re: Profeet Frikkie [boodskap #52560 is 'n antwoord op boodskap #52558] |
Tue, 30 October 2001 00:58   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Danielle wrote:
> Moet ek bekommerd begin raak, en 'n ander gratis verskaffer probeer
> soek wat net so vinnig (100 x vinniger as die gewone dialup konneksie)
> is as @Home wat ek nou al vir meer as 4 jaar gebruik?
Ek dink nie Frikkie weet wat "broadband" is
nie, as jy my vra.
Gloudina
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:51:14 UTC 2025
|