Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nostradamus
Nostradamus [boodskap #52413 is 'n antwoord op boodskap #52415] |
Sat, 27 October 2001 15:17 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Veldmuis
Boodskappe: 22 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het nog nooit in die Nostradamus sêdinge of boeke
belang gestel nie. Tog het ek gister deur een geblaai
en op die vreemde stelling afgekom. Ek kan nie uitmaak
wat hy hierdeur probeer sê nie.
......'In die jare weerskante van die begin van nuwe eeu
......sal uit die noorde 'n vlymskerp giftong na 'n groepie
......vriende in die suide van Afrika uitskiet. Asof deur die
......wind gedra sal haat oor die see gespuug word na wat
......eers 'n tuiste was.'
Steeds stel ek nie belang om oor hom te lees nie want
waarvan sou die man praat?
NostraDDamus
|
|
|
|
|
Re: Nostradamus [boodskap #52426 is 'n antwoord op boodskap #52417] |
Sat, 27 October 2001 18:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Kinky en Veldmuis,
Nouja, laat ek my persoonlik weergawe gee van Nosterdamus en Siener v R.
Ek persoonlik glo dat dit `n pot strond is.
Hoekom kan niemand sê die ou sê "more" gaan dit of dat gebeur nie.
Nee, net sodra ierts gebeur het dan is /was dit `n voorspelling.
Mysélf was `n groot aanhanger van Siener V.R. totdat ek voortuit beginne kyk
het.
Hoor wat Frikkie vandag vir julle sê.
Daar gaan nog `n 7de Wêreldoorlog ook wees, want oorlog kom van die begin af
en sal nooit stop solank daar verskillende nasies is nie.
OK dankie, ek is ook sommer nou `n "voorspeller".....
Lees eerder julle Bybels en moenie nie die boekwinkels rykmaak nie.
Ongelukkig is dit die probleem van die Boer.
Ons was/ is gebreinspoel van kleins af om te glo soos wat ons vandag glo, en
ek kan nie verstaan hoe mense nie die waarheid kan raaksien nie.
Die Bybel praat van peste en verwoesting, nie nosterdamus en kie.nie, so
waar wil julle verder gaan soek.
WIE word die ergste getref deur "aids".... Ek vra mar net?????
Kom ons kyk net na "aids".
Is daar `n teenmiddel.
NEE, moenie glo wat die medies vir julle vertel van middels wat nie van `n
swanger vrou "aids" na die baba oorgedra kan word nie.
Strond man, iemand maak geld. Die bloed word dan direk van die moeder na die
baba versprei. nog `n breinspoel waaraan julle glo en sêlfs petisies sal
teken om die middel wettig te maak. Hoe de hel kan die moeder dan vrek van
"aids" maar die baba oorleef dit.... Haha nog `n moerse grap....
Nee mense, kom by.. Kyk wat aangaan in die natuur. Hou op om die nuus en
koerante te glo.
Stel self ondersoek in...
ten einde...
Wys bietjie hoe `n "renoster" met `n "olifant" teel.
Amerika het snaakse experimente gedoen, oorplantings probeer, die "super"
atleet probeer skape, ampers selfs "babas" wat op `n winkelrak in `n bottel
gekoop kan word.
PASOP mense, kyk bietjie na "jerry springer", amerikaners", moet nie huil
met al die dinge wat julle tref nie. Julle is /en sal NOOIT God kan wees
nie.
Staan sterk jong, ons kry vir julle.
Jammer vir die onskuldiges, maar ongelukkig is dit hoe die wiel draai.
Groete
Frikkie
Veldmuis skryf in boodskap news:rmmltt0apjg94i7ajjl6ode65rnht4p3nj@4ax.com...
> On Sat, 27 Oct 2001 16:26:13 +0200, "Kinky" wrote:
>
>> Kinky: Weet jy wat my van hom pla, veldmuis, is dat as hy die dinge so
>> "korrek" voorspel, hoekom sou die mense dan nie betyds daarvan kennis neem
>> nie. Elke keer na n groot gebeurtenis, dan word sy voorspellings voorgehou?
>>
>
> Weet jy wat is so kinky aan die Nostradamus aanhangers, Kinky?
> Ja ek dink jy weet. Dat hulle Nostradamus skree en dan sê hulle
> gewoonlik niks van profete wat eeue voor hom waarhede voorspel
> het nie. Te meer Kinky, is die leuens oor hom. Wat gaan jy sê as ek
> sê dat leuens sy faam gebou het? Wat gaan jy sê as ek beweer dat hy
> byvoorbeeld absoluut GEEN voorspelling oor die onlangse tragedie in
> Amerika gemaak het nie?
> Wie hoor jy ooit sê: 'Johannes en twintig eeue gelede op Patmos
> geskryf oor wat nou in Israel gebeur.' of "Daniël het dertig eeue
> gelede aan die mense in sy dorp vertel van wat nou in ons ekonomie
> aangaan.'
> Maar hulle noem Nostradamus en hulle lieg oor Nostradamus. Soos
> byvoorbeeld die stories wat in omloop was na die WTC targedie. Weet
> jy watter advertensie dit vir boekwinkels reg oor die wêreld was? Weet
> jy watter teleurstelling dit vir Nostradamus aanhangers reg oor die
> wêreld was?
>
> Veldmuis
>
|
|
|
Re: Nostradamus [boodskap #52432 is 'n antwoord op boodskap #52426] |
Sat, 27 October 2001 19:47 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> `n pot strond
>
> Strond man
En nog weier Frikkie om die taal wat hy aan sy moeder se knie geleer het,
reg te spel. Voertsek, taalverraaier.
Tant Hessie guerilla-vegter vir die taalbande.
>
|
|
|
|
|
Re: Nostradamus [boodskap #52460 is 'n antwoord op boodskap #52415] |
Sun, 28 October 2001 13:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Hahaha,
> Nou dat ons nie met die Witbaas kan regkom nie raak ons kwaad ne...
>
> haha weereens
>
So jy dink ek wil met die "witbaas" regkom, ou Frikkie?
Jou mensewaardigheids-gevoel bestaan daarin dat jy
superieur voel teenoor iemand wat jy dink nie wit is nie?
En die implikasie agter in jou ou klein koppie is altyd
dat as jy keer nie, jy die prooi sal word van seksuele
aanslagte vanuit die land van die "basters, nè? Don't
flatter yourself. Dit is bekand dat mense wat die neuroses
openbaar wat jy openbaar, gewoonlik aan seksuele
disfunksie ly. Dis bekend dat die mense wat aan die
neuroses ly waaraan jy ly, gewoonlik latente gevoelens
van homoseksualisme openbaar omdat hulle voel dat
vroumense hulle verag en hulle by mans "approval
soek."
Tant Hessie
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nostradamus [boodskap #52517 is 'n antwoord op boodskap #52415] |
Mon, 29 October 2001 12:06 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kinky wrote:
> En almal speel te graag saam.
> :-)) Is dit dan nie Shakespeare wat gesê het, "All the Word is a
> Stage"?
>
My kind, die hele wêreld is 'n verhoog.
Tant Hessie Hamlet
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nostradamus [boodskap #52597 is 'n antwoord op boodskap #52575] |
Tue, 30 October 2001 19:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Oct 2001 13:26:35 +0200, "Kekkelbek" wrote:
> Max, ek dog die aanhaling is net té gepas. (op Gloudina)
Verdomp Shannon, jy's reg! Dan kan mens tog somtyds lees wat hy skryf.
DD
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:53:41 UTC 2025
|