Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dubbel antwoorde en posstukke
Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52305] |
Thu, 25 October 2001 07:38  |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As ek dalk dubbel pos en of dieselfde reageer as iemand anders, is dit nie
omdat my haarkleur lig is nie! Ek ontvang om een of ander duistere rede nie
al my eie pos nie! En weet ook nie of ek al die pos ontvang nie.
Kinky
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Vir DD - was Re: Dubbel antwoorde en posstukke [boodskap #52493 is 'n antwoord op boodskap #52467] |
Mon, 29 October 2001 05:05  |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 28 Oct 2001 21:46:02 +0200, Davie Davis wrote:
> Maar Kinky, jy het dubbel poste belowe. Toe kry jy dit nie reg nie en
> ek help jou. Plaas van 'n dankie daarvoor word ek deur Danielle
> ontmasker. Waarom? Net omdat ek my goeie daad anoniem wou doen.
Ai, kyk nou net hoe ONSKULDIG!! :-))))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:49:59 UTC 2025
|