| Ek groet julle [boodskap #52294] |
Wo., 24 Oktober 2001 21:33  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek groet julle almal vir 'n paar dae, môre gaan ek Mechelen, Belgie toe, om
Johannes Kerkorrel te sien, my vol te gooi met Belgiese biertjies en
pralines!!
Saterdag is ek weer terug.
Wie sal my mis????????
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek groet julle [boodskap #52323 is 'n antwoord op boodskap #52294] |
Do., 25 Oktober 2001 19:44  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 24 Oct 2001 23:33:07 +0200, "Rico" wrote:
> Ek groet julle almal vir 'n paar dae, môre gaan ek Mechelen, Belgie toe, om
> Johannes Kerkorrel te sien, my vol te gooi met Belgiese biertjies en
> pralines!!
>
> Saterdag is ek weer terug.
>
> Wie sal my mis????????
>
> Gr.Rico
>
Hallo Rico,
Sê asseblief vir Johannes Kerkorrel
dat Martina Korsetina groete stuur
Sien jou Saterdag
Saxy Sax
|
|
|
|