Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Nigerian Letters
Re: Nigerian Letters [boodskap #52140] So, 21 Oktober 2001 18:57 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 21 Oct 2001 08:16:16 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

>
Ja ou Frikkie, hulle het my ook reeds probeer.
Ek het hulle net geignoreer en later eers gesien
dat hulle redelik uitgebrei werk.

DD
Re: Nigerian Letters [boodskap #52224 is 'n antwoord op boodskap #52140] Di, 23 Oktober 2001 05:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Davie,
Ja ek het ook al van die goed gekry maar het werklik nie gedink dat dit so
groot storie is nie.
Hulle het blykbaar `n klomp mense, wel seker nie so baie nie, gevang met
hulle "tricks".Ek sien daar op van my geselsgroepe dat die ouens nou darvan
praat dat daar al mense is wat selfmoord en selfs moord gepleeg het as
gevolg van hierdie ouens.

Groete
Frikkie

Davie Davis skryf in boodskap news:oh66tt08n6t41s7lmroe8v9jp4esgca7am@4ax.com...
> On Sun, 21 Oct 2001 08:16:16 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
>>
> Ja ou Frikkie, hulle het my ook reeds probeer.
> Ek het hulle net geignoreer en later eers gesien
> dat hulle redelik uitgebrei werk.
>
> DD
Re: Nigerian Letters [boodskap #52272 is 'n antwoord op boodskap #52224] Wo, 24 Oktober 2001 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet van iemand wat R200 000 met Nigeriërs en 'n edelsteen transaksie
verloor het.

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3bd5ca71$0$235@hades.is.co.za...
> Hallo Davie,
> Ja ek het ook al van die goed gekry maar het werklik nie gedink dat dit so
> groot storie is nie.
> Hulle het blykbaar `n klomp mense, wel seker nie so baie nie, gevang met
> hulle "tricks".Ek sien daar op van my geselsgroepe dat die ouens nou darvan
> praat dat daar al mense is wat selfmoord en selfs moord gepleeg het as
> gevolg van hierdie ouens.
>
> Groete
> Frikkie
>
> Davie Davis wrote in message
> news:oh66tt08n6t41s7lmroe8v9jp4esgca7am@4ax.com...
>> On Sun, 21 Oct 2001 08:16:16 +0200, "Frikkie Potgieter"
>> wrote:
>>
>>>
>> Ja ou Frikkie, hulle het my ook reeds probeer.
>> Ek het hulle net geignoreer en later eers gesien
>> dat hulle redelik uitgebrei werk.
>>
>> DD
>
Re: Nigerian Letters [boodskap #52286 is 'n antwoord op boodskap #52272] Wo, 24 Oktober 2001 18:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Onlinedude  is tans af-lyn  Onlinedude
Boodskappe: 15
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek he heelwat van die briewe gekry,selfs in Frans gerig aan my.(My naam en
van is Frans)

Omdat ek weet dis scams stuur ek 'aspris' die goed terug met n
verkeerde bank nommer,hele toetie,net om hulle n harde tyd te gee.

Dit kos hulle internasionale oproepe etc.Laat hulle kry!

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3bd67498.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet van iemand wat R200 000 met Nigeriërs en 'n edelsteen transaksie
> verloor het.
>
> Frikkie Potgieter wrote in message
> news:3bd5ca71$0$235@hades.is.co.za...
>> Hallo Davie,
>> Ja ek het ook al van die goed gekry maar het werklik nie gedink dat dit so
>> groot storie is nie.
>> Hulle het blykbaar `n klomp mense, wel seker nie so baie nie, gevang met
>> hulle "tricks".Ek sien daar op van my geselsgroepe dat die ouens nou darvan
>> praat dat daar al mense is wat selfmoord en selfs moord gepleeg het as
>> gevolg van hierdie ouens.
>>
>> Groete
>> Frikkie
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:oh66tt08n6t41s7lmroe8v9jp4esgca7am@4ax.com...
>>> On Sun, 21 Oct 2001 08:16:16 +0200, "Frikkie Potgieter"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>> Ja ou Frikkie, hulle het my ook reeds probeer.
>>> Ek het hulle net geignoreer en later eers gesien
>>> dat hulle redelik uitgebrei werk.
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Nigerian Letters [boodskap #52297 is 'n antwoord op boodskap #52286] Do, 25 Oktober 2001 01:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja, die nuutste een nou is weer van die donners.
Hulle is blykbaar opsoek na een of ander kind wat vermis is en bied
duisendes aan as iemand die kind opspoor.
Ek weet nog nie presies hoe die een werk nie maar sodra ek meer uitvind laat
weet ek.

Groete
Frikkie

Onlinedude skryf in boodskap news:9r71m5$k17$1@uranium.btinternet.com...
> Ek he heelwat van die briewe gekry,selfs in Frans gerig aan my.(My naam en
> van is Frans)
>
> Omdat ek weet dis scams stuur ek 'aspris' die goed terug met n
> verkeerde bank nommer,hele toetie,net om hulle n harde tyd te gee.
>
> Dit kos hulle internasionale oproepe etc.Laat hulle kry!
Re: Nigerian Letters [boodskap #52466 is 'n antwoord op boodskap #52272] So, 28 Oktober 2001 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kekkelbek wrote:

> Ek weet van iemand wat R200 000 met Nigeriërs en 'n edelsteen transaksie
> verloor het.
>
> Frikkie Potgieter

>> Ja ek het ook al van die goed gekry
> davie@davis wrote

>>> Ja ou Frikkie, hulle het my ook reeds probeer.
>>> Ek het hulle net geignoreer en later eers gesien
>>> dat hulle redelik uitgebrei werk.

Ek hoop dat julle almal bewus daarvan is dat twee
mense in Stellenbosch in hegtenis geneem is in
verband met hierdie soort "fraud." Glo 'n lokale
prokureur en 'n Australieër wat op 'n tydelike
paspoort in SA is. So pasop, Kekkel, as jy van
"Nigerieërs" praat in verband met hierdie soort
oortredings. Ons het al 'n hele paar van hierdie
soort briewe in ons epos gekry. Ek sal tog moet
begin rondvra of ander mense dieselfde ding
ondervind. Ek het nog niemand om my daaroor
hoor praat nie. Kan dit wees dat ons 'n teiken is
omdat ons SA konneksies het?

Gloudina
Re: Nigerian Letters [boodskap #52531 is 'n antwoord op boodskap #52140] Ma, 29 Oktober 2001 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, moenie altyd een of ander klip soek nie... Watse probleem het
jy met witmense? Jy's 'n toprassis!
___________________________________________________________


Ek hoop dat julle almal bewus daarvan is dat twee
mense in Stellenbosch in hegtenis geneem is in
verband met hierdie soort "fraud." Glo 'n lokale
prokureur en 'n Australiër wat op 'n tydelike
paspoort in SA is. So pasop, Kekkel, as jy van
"Nigeriërs" praat in verband met hierdie soort
oortredings. Ons het al 'n hele paar van hierdie
soort briewe in ons epos gekry. Ek sal tog moet
begin rondvra of ander mense dieselfde ding
ondervind. Ek het nog niemand om my daaroor
hoor praat nie. Kan dit wees dat ons 'n teiken is
omdat ons SA konneksies het?

Gloudina
Re: Nigerian Letters [boodskap #52542 is 'n antwoord op boodskap #52140] Ma, 29 Oktober 2001 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Max wrote:

> Gloudina, moenie altyd een of ander klip soek nie... Watse probleem het
> jy met witmense? Jy's 'n toprassis!
> ___________________________________________________________
>
>
> Ek hoop dat julle almal bewus daarvan is dat twee
> mense in Stellenbosch in hegtenis geneem is in
> verband met hierdie soort "fraud." Glo 'n lokale
> prokureur en 'n Australieër wat op 'n tydelike
> paspoort in SA is. So pasop, Kekkel, as jy van
> "Nigerieërs" praat in verband met hierdie soort
> oortredings. Ons het al 'n hele paar van hierdie
> soort briewe in ons epos gekry. Ek sal tog moet
> begin rondvra of ander mense dieselfde ding
> ondervind. Ek het nog niemand om my daaroor
> hoor praat nie. Kan dit wees dat ons 'n teiken is
> omdat ons SA konneksies het?
>

En waar, my liewe Max, word daar in bostaandestuk gepraat van "witmense."
Dis jy wat rassisties
dink, aanneem dat die Stellenbosse prokureur en
die Australiër wit is en die Nigeriërs almal swart.
Kry julle ook hierdie Nigeriese briewe in Nederland?

Gloudina
Re: Nigerian Letters [boodskap #52549 is 'n antwoord op boodskap #52140] Ma, 29 Oktober 2001 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal weet wat jy bedoel het...

Ek het al gehoor van die briewe, maar hulle het meer gewaarsku teen
mense wat daar vasgehou word en gedwing word om huis toe te bel en te
vra vir geld... Waar presies weet ek nie meer nie, maar dit was
definitief nie Stellenbosch nie!
____________________________________________________________

En waar, my liewe Max, word daar in bostaandestuk gepraat van
"witmense."
Dis jy wat rassisties
dink, aanneem dat die Stellenbosse prokureur en
die Australiër wit is en die Nigeriërs almal swart.
Kry julle ook hierdie Nigeriese briewe in Nederland?

Gloudina
Re: Nigerian Letters [boodskap #52562 is 'n antwoord op boodskap #52531] Di, 30 Oktober 2001 01:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nigerië is blykbaar besig om hulle skelms vas te vat.
Ek het al gehoor dat van die bedrieërs na SA verhuis waar hulle deesdae
veiliger is, hier is die eerste bewys wat ek persoonlik ontvang. Dit het pas
hier opgedaag, klaarblyklik van JO BORG af. Ek plak die properties heel
onder, miskien kan een van die slimmes vir ons sê van waar die ou die brief
gepos het:

Wouter
When everything is coming your way, you are in the wrong lane.

-----Original Message-----
From: ASIM RICHARD [mailto:asimric...@yahoo.com]
Sent: 30 October 2001 01:56
Subject: Highly confidential

From: ASIM RICHARD.
3/5 RIDER HAGGARD
CLOSE, JO, BORG
SOUTH AFRICA.
Tel/fax: 27  83 5535562

RE: TRANSFER OF ($ 126,000.000.00 USD)
ONE HUNDRED AND TWENTY SIX MILLION DOLLARS

Dear sir,

In order to transfer out (USD 126 MILLION) One hundred
and twenty six million United States Dollars from
DEVELOPMENT BANK FOR SOUTHERN AFRICA [DBSA]. I want to
ask you to quietly look for a reliable and honest
person who will be capable and fit to provide either
an existing bank account or to set up a new Bank a/c
immediately to receive this money, even an empty a/c
can also serve for this purpose.

I am Mr ASIM RICHARD, the Auditor General of
Development Bank For Southern Africa, during the
course of our auditing I discovered a floating fund in
an account opened in the bank in 1990 and since 1993
nobody has operated on this account again, after going
through some old files, from the records I discovered
that the owner of the account died without a [heir]
hence the money is floating and if I do not remit this
money out urgently it will be forfeited for nothing.
The owner of this account is Mr. Allan P. Seaman, a
foreigner, and an industrialist, and he died, since
1993 and no other person knows about this account or
any thing concerning it, the account has no other
beneficiary and my investigation proved to me as well
that Allan P. Seaman until his death was the manager
Diamond Safari [pty]. SA.

We will start the first transfer with Twenty Six
Million [$26,000.000] upon successful transaction
without any disappoint from your side, we shall
re-apply for the payment of the remaining rest amount
to your account,

I am only contacting you as a foreigner because this
money cannot be approved to a local person here, but
can only be approved to any foreigner with valid
information about Mr.
Allan P. Seaman who is a foreigner too.

However, I am revealing this to you with believe in
God that you will never let me down when the money
enters your A/C.

Send also your private telephone and fax number
including the full details of the account to be used
for the deposit

I need your full understanding and co-operation to
make this work fine because the management of the Bank
is ready to approve this payment to any foreigner who
has correct information of this account, which I will
give to you, upon your positive response. Two of us
will fly to your country at least two days ahead of
the money going into the account.

I will use my position and influence to obtain all
legal approvals for onward transfer of this money to
your account with appropriate clearance from the
relevant ministries and foreign exchange departments
for easy and smooth transfer of the fund into your
account without question.

At the conclusion of this business, you will be given
35% of the total amount, 60% will be for me, while 5%
will be for expenses both parties might have incurred
during the process of transferring this money.

I am looking forward to hear from you.

Yours truly
ASIM RICHARD.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Return-path:
Received: from msg-proxy2.mweb.co.za ([196.2.55.13])
by mailhost1.mweb.co.za (iPlanet Messaging Server 5.1 (built May 7 2001))
with ESMTP id for @ims-ms-daemon
(ORCPT @mweb.co.za); Tue, 30 Oct 2001 01:56:20 +0200 (SAST)
Received: from web20903.mail.yahoo.com ([216.136.226.225])
by msg-proxy2.mweb.co.za (iPlanet Messaging Server 5.1 (built Sep 18 2001))
with SMTP id for @mweb.co.za
(ORCPT @mweb.co.za); Tue, 30 Oct 2001 01:56:19 +0200 (SAST)
Received: from [217.146.9.142] by web20903.mail.yahoo.com via HTTP; Mon,
29 Oct 2001 15:56:12 -0800 (PST)
Date: Mon, 29 Oct 2001 15:56:12 -0800 (PST)
From: ASIM RICHARD
Subject: Highly confidential
To: @mweb.co.za
Message-id:
MIME-version: 1.0
Content-type: text/plain; charset=us-ascii
Content-transfer-encoding: 8BIT
Re: Nigerian Letters [boodskap #52563 is 'n antwoord op boodskap #52562] Di, 30 Oktober 2001 01:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Oct 2001 03:05:17 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Nigerië is blykbaar besig om hulle skelms vas te vat.
> Ek het al gehoor dat van die bedrieërs na SA verhuis waar hulle deesdae
> veiliger is, hier is die eerste bewys wat ek persoonlik ontvang. Dit het pas
> hier opgedaag, klaarblyklik van JO BORG af. Ek plak die properties heel
> onder, miskien kan een van die slimmes vir ons sê van waar die ou die brief
> gepos het:

Ek sal traaaai...:-)

Die ou se ISP is Warsun, en jy kan hulle kontak:
E-mail In...@Warsun.com
Address 8133 Leesburg Pike - Suite 520
Tyson's Corner
Vienna, VA 22182
Telephone (703) 821-7666
Fax (703) 821-9648

Vir meer inligting kyk by: http://www.warsun.com/

Agtergrond van die ISP van hierdie skelm:
About Warsun
Warsun is a facilities based "Carrier's Carrier" and "ISP's ISP"
offering International carriers, ISPs, PTTs and businesses throughout
the world a broad range of advanced telecommunications services,
including Broadband Internet over Satellite, International Call
Termination, VoIP, VPNs, DAMA.. We provide one-stop shopping for
gateway services, consulting, systems integration.
Warsun is a Carrier's Carrier with a
focus on Africa
Licensed by the the United States FCC as an International Carrier for
voice, data, video and satellite communications services
Gateway facilities and teleports in the USA and Europe
Switching facilities at 60 Hudson St., NY
Experience in forty-one countries
Strategic alliances throughout Africa

en
warsun.com is registered with NETWORK SOLUTIONS, INC. -
Registrant:
Warsun International Communications Corp. (WARSUN-DOM)
8133 Leesburg Pike, Suite 520
Vienna, VA 22182
US

Domain Name: WARSUN.COM

Administrative Contact, Billing Contact:
Essali, Kamal (KE1748) war...@PATRIOT.NET
Warsun International Communications Corp.
14 Bryant Court
Sterling , VA 20166
703-834-5700 (FAX) 703-834-5702
Technical Contact:
Network Operations (NO1733-ORG) n...@WARSUN.COM
Warsun International Communications,
Corp.
8133 Leesburg Pike, Suite 520
Vienna , VA 22182
(703)821-7666
Fax- (703)821-9648

Record last updated on 01-Feb-2001.
Record expires on 30-Jan-2002.
Record created on 28-Jan-1997.
Database last updated on 29-Oct-2001 09:21:00 EST.

Domain servers in listed order:

DNS001.WARSUN.COM 209.170.99.45
DNS002.WARSUN.COM 209.246.40.232
Re: Nigerian Letters [boodskap #52603 is 'n antwoord op boodskap #52563] Di, 30 Oktober 2001 21:26 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Nigerië is blykbaar besig om hulle skelms vas te vat.
> Ek het al gehoor dat van die bedrieërs na SA verhuis waar hulle deesdae
> veiliger is,

Danielle:
Die ou se ISP is Warsun
: http://www.warsun.com/
Agtergrond van die ISP van hierdie skelm:
Warsun is a Carrier's Carrier with a focus on Africa

Wouter:
Dankie Danielle!
Dit lyk of hierdie wel 'n Nigeriër kan wees, met 'n "kantoor" in
Johannesburg. Of minstens 'n SA selfoonnommer.
Vorige onderwerp: Nostradamus
Volgende onderwerp: dis biek antie, dis biek!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 02:43:40 MGT 2024