Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DS: [AFRIKAANS:5564] Afrikaans op SAUK TV...
DS: [AFRIKAANS:5564] Afrikaans op SAUK TV... [boodskap #5172 is 'n antwoord op boodskap #5227] Di, 16 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: dinsdag 16 januari 1996 17:46
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5564] Afrikaans op SAUK TV...

Nuusflits (pas van my gunsteling radiostasie).

Die OUO het laat weet dat die SAUK sy lisensievoorwaardes sal
verbreek as hy op 4 Februarie voortgaan met sy kanaal veranderings.
Dit wil voorkom of die OUO eers 'n openbare verhoor daaroor sal moet
hou voor hy die lisensie aan die SAUK sal toestaan.

Is dit maar net nog oeverblindery?
=======================================================
Freek Eek
Re: [AFRIKAANS:5080] RE: Afrikaans op SAUK TV (fwd) [boodskap #5186 is 'n antwoord op boodskap #5172] Wo, 10 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In , fe...@is.co.za (Koos) writes:
> "R.Wagenaar" wrote:
>
> .. Ek stel egter voor dat sy eers 'n brief
>>>> >aan die SAUK stuur wat versoek dat hulle haar TV verseel.
>>>> >Tienduisende mense het dit alreeds gedoen. >>>
>
> Interressante syfers. Waar kom dit vandaan?
> Is dit nie baie moeite om te doen net om nie deel van die SA
> gemeenskap te wees nie. Ons gaan wragtag nie veel uitbou aan
> Afrikaans deur so op te tree nie.
>
>

Ek is heeltemal daarvoor dat die SAUK in sy geheel geboikot word. Ons gaan nie Afrikaans uitbou deur sulke dade nie maar ons sal wel slaag indien daar 'n onafhanklike Afrikaanse TV-stasie op die been gebring word.

Afrikaans word in alle geval nie uitgebou deur die SAUK indien slegs 2% van die uitsaaityd aan Afrikaans bestee word nie. Afrikaans word inderdaad ge"inhibeer deur die SAUK wat alles met Engels wil oordonder.

Afrikaanssprekendes moet nou leer om hul eie ding te doen en ons moet leer om nie van die staat afhanklik te wees om byvoorbeeld ons taal uit te bou nie.

Antonie
Re: [AFRIKAANS:5080] RE: Afrikaans op SAUK TV (fwd) [boodskap #5187 is 'n antwoord op boodskap #5172] Wo, 10 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) schreef:

> "R.Wagenaar" wrote:

> . Ek stel egter voor dat sy eers 'n brief
>>>> >aan die SAUK stuur wat versoek dat hulle haar TV verseel.
>>>> >Tienduisende mense het dit alreeds gedoen. >>>

> Interressante syfers. Waar kom dit vandaan?
> Is dit nie baie moeite om te doen net om nie deel van die SA
> gemeenskap te wees nie. Ons gaan wragtag nie veel uitbou aan
> Afrikaans deur so op te tree nie.

Koos,

ek het beslis nie bovenstaande geskryf nie, ek stem 100% daarmee
saam dat wanneer jy dit doen, jy alle reg verlies om invloed op
die beleid van die SAUK uit te oefen. Dit is vir die SAUK net 'n
extra argument om Afrikaans af te skaf: Waarom sal ons Afrikaanse
programma's aanbiede, hulle het hulle tv's tog versegel?

Robert.
Re: [AFRIKAANS:5080] RE: Afrikaans op SAUK TV (fwd) [boodskap #5188 is 'n antwoord op boodskap #5172] Wo, 10 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
a...@rmb.co.za (Ant Man) schreef:


> Ek is heeltemal daarvoor dat die SAUK in sy geheel geboikot word. Ons gaan nie Afrikaans uitbou deur sulke dade nie maar ons sal wel slaag indien daar 'n onafhanklike Afrikaanse TV-stasie op die been gebring word.

> Afrikaans word in alle geval nie uitgebou deur die SAUK indien slegs 2% van die uitsaaityd aan Afrikaans bestee word nie. Afrikaans word inderdaad ge"inhibeer deur die SAUK wat alles met Engels wil oordonder.

> Afrikaanssprekendes moet nou leer om hul eie ding te doen en ons moet leer om nie van die staat afhanklik te wees om byvoorbeeld ons taal uit te bou nie.

Hoe kan jy 'n Afrikaanse TV-stasie op die been breng, wanneer jy jou
TV versegel het? Dan kan jy tog ook geen Afrikaanse stasie ontvang
nie?

Daarnaas, denk jy dat dit werklik onmoontlik is dat die SAUK hulle
mening verander? Wanneer honderduizende Afrikaanssprekendes 'n protes-
brief skryf na die SAUK, dan denk ik dat hulle wel moe luister.

Robert.

Terloops, dit is natuurlik 'n goede idee om nie-afhanklik te wees van
die staatstelevisie nie, ooral in die wereld is die staatstelevisie op
die terugtog en word vervang/aangevuld door kommersiele tv.
Re: [AFRIKAANS:5080] RE: Afrikaans op SAUK TV (fwd) [boodskap #5203 is 'n antwoord op boodskap #5172] So, 14 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) schreef:

> wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar) wrote:


> Jammer oor die naam-verwarring. Dit gebeur baie in die nuusgroep.
> Is dit jy wat die posting wat met AFRIKAANS begin in die groep los?

Yep, ek hoop dat binnenkort 'n betere oplossing gevind kan word.


> Dit lyk asof dit van 'n e-mail-situasie kom?
> As 'n mens dan antwoord, gaan die emosie soms na jou adres!

Dis nie werklik 'n probleem nie, solang ek nie fysiek bedreig word nie
:->

Robert.
Re: [AFRIKAANS:5080] RE: Afrikaans op SAUK TV (fwd) [boodskap #5227 is 'n antwoord op boodskap #5172] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"R.Wagenaar" wrote:

. Ek stel egter voor dat sy eers 'n brief
>>>> aan die SAUK stuur wat versoek dat hulle haar TV verseel.
>>>> Tienduisende mense het dit alreeds gedoen. >>>

Interressante syfers. Waar kom dit vandaan?
Is dit nie baie moeite om te doen net om nie deel van die SA
gemeenskap te wees nie. Ons gaan wragtag nie veel uitbou aan
Afrikaans deur so op te tree nie.
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5495] Re: Afrikannse betaalkanale -Reply
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 08:33:16 MGT 2024