Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir @home.com
Vir @home.com [boodskap #52255] Di, 23 Oktober 2001 20:27 na volgende boodskap
Kinky  is tans af-lyn  Kinky
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Weet nou nog nie wie die gedigte plaas nie en ook nie hoekom nie? Maar ek
wil graag vra, word die gedigte nie bespreek nie of weet iemand van n
webwerf waar gedigte bespreek word?
Re: Vir @home.com [boodskap #52258 is 'n antwoord op boodskap #52255] Di, 23 Oktober 2001 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 23 Oct 2001 22:27:00 +0200, "Kinky" wrote:

> Maar ek
> wil graag vra, word die gedigte nie bespreek nie of weet iemand van n
> webwerf waar gedigte bespreek word?
>

Ja, ek sal ook baie graag wil weet. Of selfs poslyste wat net
Afrikaanse gedigte bespreek?

Weet iemand dalk?
Re: Vir @home.com [boodskap #52262 is 'n antwoord op boodskap #52255] Di, 23 Oktober 2001 21:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kinky wrote:

> Weet nou nog nie wie die gedigte plaas nie en ook nie hoekom nie? Maar ek
> wil graag vra, word die gedigte nie bespreek nie of weet iemand van n
> webwerf waar gedigte bespreek word?

Hoekom bespreek jy nie die gedigte wat hiergeplaas word nie? Of plaas gedigte
self
vir bespreking.

Tant Hessie van Helsdingen-Louw
Re: Vir @home.com [boodskap #52308 is 'n antwoord op boodskap #52255] Do, 25 Oktober 2001 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
@home.com skryf in boodskap news:...
> Kinky wrote:
>
>> Weet nou nog nie wie die gedigte plaas nie en ook nie hoekom nie? Maar ek
>> wil graag vra, word die gedigte nie bespreek nie of weet iemand van n
>> webwerf waar gedigte bespreek word?
>
> Hoekom bespreek jy nie die gedigte wat hiergeplaas word nie? Of plaas gedigte
> self
> vir bespreking.
>
> Tant Hessie van Helsdingen-Louw

Sal dalk net so doen. Maar ek het jou gevra omdat dit vir my voorkom
asof jy n kenner kan wees? Ek is nie maar is baie lief vir gedigte en
wonder baie oor die skryf daarvan. En oor die persoon wat die gedigte
skryf. Skryf jy ook gedigte Tannie Hessie?
Re: Vir @home.com [boodskap #52309 is 'n antwoord op boodskap #52255] Do, 25 Oktober 2001 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Kinky wrote:

> Sal dalk net so doen. Maar ek het jou gevra omdat dit vir my voorkom
> asof jy n kenner kan wees? Ek is nie maar is baie lief vir gedigte en
> wonder baie oor die skryf daarvan. En oor die persoon wat die gedigte
> skryf. Skryf jy ook gedigte Tannie Hessie?

Nee, nie professioneel nie. Wat gepubliseer is, wasongelukkig in Engels. Tant
Hessie bly al baie lank
in Noord-Amerika. Tant Hessie is ook nie 'n
"kenner" van gedigte nie, maar het besluit dat die
pos van gedigte op hierdie nuusgroep 'n radikale
(miskien onwettige) maar tog brawe daad is en
doen dit al vir baie jare, ten spyte van "snipers"
soos Swart Simon wat te bangbroek is om my
skutgevuur te beantwoord. Hoekom begin jy nie
ook van jou geliefkoosde gedigte te pos nie. Ek
neem aan jy kan jou "beskerm" deur die gedig
midde in 'n bespreking "aan te haal" en so die
aanklag vry te spring dat jy die digter se gedigte
"onwettig" aanhaal.

Tant Hessie, die ruiter in die dag.
Re: Vir @home.com [boodskap #52321 is 'n antwoord op boodskap #52255] Do, 25 Oktober 2001 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Net `n IDEE...

Kan julle nie miskien `n posgroep stig en /of die gedigte direk aan mekaar
stuur nie.

Frikkie

skryf in boodskap news:3BD8278F.3D82E9E5@home.com...
> Kinky wrote:
>
>> Sal dalk net so doen. Maar ek het jou gevra omdat dit vir my voorkom
>> asof jy n kenner kan wees? Ek is nie maar is baie lief vir gedigte en
>> wonder baie oor die skryf daarvan. En oor die persoon wat die gedigte
>> skryf. Skryf jy ook gedigte Tannie Hessie?
>
> Nee, nie professioneel nie. Wat gepubliseer is, wasongelukkig in Engels. Tant
> Hessie bly al baie lank
> in Noord-Amerika. Tant Hessie is ook nie 'n
> "kenner" van gedigte nie, maar het besluit dat die
> pos van gedigte op hierdie nuusgroep 'n radikale
> (miskien onwettige) maar tog brawe daad is en
> doen dit al vir baie jare, ten spyte van "snipers"
> soos Swart Simon wat te bangbroek is om my
> skutgevuur te beantwoord. Hoekom begin jy nie
> ook van jou geliefkoosde gedigte te pos nie. Ek
> neem aan jy kan jou "beskerm" deur die gedig
> midde in 'n bespreking "aan te haal" en so die
> aanklag vry te spring dat jy die digter se gedigte
> "onwettig" aanhaal.
>
> Tant Hessie, die ruiter in die dag.
>
Re: Vir @home.com [boodskap #52346 is 'n antwoord op boodskap #52321] Vr, 26 Oktober 2001 03:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:...
> Net `n IDEE...
>
> Kan julle nie miskien `n posgroep stig en /of die gedigte direk aan mekaar
> stuur nie.
>
> Frikkie
>

Kinky: Pla die gedigte jou Frikkie? Waaroor wil jy gesels?
Re: Vir @home.com [boodskap #52352 is 'n antwoord op boodskap #52321] Vr, 26 Oktober 2001 06:24 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie, jy moet die ng lees soos 'n koerant: daar is berigte wat jy kan
lees. Die gedigte moet jy sien as 'n advertensie. As jy dus nie van die
'advertensies' hou nie, blaai verby dit ;)

Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3bd86d56$0$227@hades.is.co.za...
> Net `n IDEE...
>
> Kan julle nie miskien `n posgroep stig en /of die gedigte direk aan mekaar
> stuur nie.
>
> Frikkie
>
> skryf in boodskap news:3BD8278F.3D82E9E5@home.com...
>> Kinky wrote:
>>
>>> Sal dalk net so doen. Maar ek het jou gevra omdat dit vir my voorkom
>>> asof jy n kenner kan wees? Ek is nie maar is baie lief vir gedigte en
>>> wonder baie oor die skryf daarvan. En oor die persoon wat die gedigte
>>> skryf. Skryf jy ook gedigte Tannie Hessie?
>>
>> Nee, nie professioneel nie. Wat gepubliseer is, wasongelukkig in Engels.
> Tant
>> Hessie bly al baie lank
>> in Noord-Amerika. Tant Hessie is ook nie 'n
>> "kenner" van gedigte nie, maar het besluit dat die
>> pos van gedigte op hierdie nuusgroep 'n radikale
>> (miskien onwettige) maar tog brawe daad is en
>> doen dit al vir baie jare, ten spyte van "snipers"
>> soos Swart Simon wat te bangbroek is om my
>> skutgevuur te beantwoord. Hoekom begin jy nie
>> ook van jou geliefkoosde gedigte te pos nie. Ek
>> neem aan jy kan jou "beskerm" deur die gedig
>> midde in 'n bespreking "aan te haal" en so die
>> aanklag vry te spring dat jy die digter se gedigte
>> "onwettig" aanhaal.
>>
>> Tant Hessie, die ruiter in die dag.
>>
>
Vorige onderwerp: Anthrax, only Iraq and Cuba can make the high quality bioagent
Volgende onderwerp: Vir Ferdi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:10:16 MGT 2024