Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir @home.com
Vir @home.com [boodskap #52255] |
Tue, 23 October 2001 20:27  |
Kinky
Boodskappe: 23 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Weet nou nog nie wie die gedigte plaas nie en ook nie hoekom nie? Maar ek
wil graag vra, word die gedigte nie bespreek nie of weet iemand van n
webwerf waar gedigte bespreek word?
|
|
|
|
Re: Vir @home.com [boodskap #52262 is 'n antwoord op boodskap #52255] |
Tue, 23 October 2001 21:18   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kinky wrote:
> Weet nou nog nie wie die gedigte plaas nie en ook nie hoekom nie? Maar ek
> wil graag vra, word die gedigte nie bespreek nie of weet iemand van n
> webwerf waar gedigte bespreek word?
Hoekom bespreek jy nie die gedigte wat hiergeplaas word nie? Of plaas gedigte
self
vir bespreking.
Tant Hessie van Helsdingen-Louw
|
|
|
|
Re: Vir @home.com [boodskap #52309 is 'n antwoord op boodskap #52255] |
Thu, 25 October 2001 14:52   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kinky wrote:
> Sal dalk net so doen. Maar ek het jou gevra omdat dit vir my voorkom
> asof jy n kenner kan wees? Ek is nie maar is baie lief vir gedigte en
> wonder baie oor die skryf daarvan. En oor die persoon wat die gedigte
> skryf. Skryf jy ook gedigte Tannie Hessie?
Nee, nie professioneel nie. Wat gepubliseer is, wasongelukkig in Engels. Tant
Hessie bly al baie lank
in Noord-Amerika. Tant Hessie is ook nie 'n
"kenner" van gedigte nie, maar het besluit dat die
pos van gedigte op hierdie nuusgroep 'n radikale
(miskien onwettige) maar tog brawe daad is en
doen dit al vir baie jare, ten spyte van "snipers"
soos Swart Simon wat te bangbroek is om my
skutgevuur te beantwoord. Hoekom begin jy nie
ook van jou geliefkoosde gedigte te pos nie. Ek
neem aan jy kan jou "beskerm" deur die gedig
midde in 'n bespreking "aan te haal" en so die
aanklag vry te spring dat jy die digter se gedigte
"onwettig" aanhaal.
Tant Hessie, die ruiter in die dag.
|
|
|
|
|
Re: Vir @home.com [boodskap #52352 is 'n antwoord op boodskap #52321] |
Fri, 26 October 2001 06:24  |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Frikkie, jy moet die ng lees soos 'n koerant: daar is berigte wat jy kan
lees. Die gedigte moet jy sien as 'n advertensie. As jy dus nie van die
'advertensies' hou nie, blaai verby dit ;)
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:3bd86d56$0$227@hades.is.co.za...
> Net `n IDEE...
>
> Kan julle nie miskien `n posgroep stig en /of die gedigte direk aan mekaar
> stuur nie.
>
> Frikkie
>
> skryf in boodskap news:3BD8278F.3D82E9E5@home.com...
>> Kinky wrote:
>>
>>> Sal dalk net so doen. Maar ek het jou gevra omdat dit vir my voorkom
>>> asof jy n kenner kan wees? Ek is nie maar is baie lief vir gedigte en
>>> wonder baie oor die skryf daarvan. En oor die persoon wat die gedigte
>>> skryf. Skryf jy ook gedigte Tannie Hessie?
>>
>> Nee, nie professioneel nie. Wat gepubliseer is, wasongelukkig in Engels.
> Tant
>> Hessie bly al baie lank
>> in Noord-Amerika. Tant Hessie is ook nie 'n
>> "kenner" van gedigte nie, maar het besluit dat die
>> pos van gedigte op hierdie nuusgroep 'n radikale
>> (miskien onwettige) maar tog brawe daad is en
>> doen dit al vir baie jare, ten spyte van "snipers"
>> soos Swart Simon wat te bangbroek is om my
>> skutgevuur te beantwoord. Hoekom begin jy nie
>> ook van jou geliefkoosde gedigte te pos nie. Ek
>> neem aan jy kan jou "beskerm" deur die gedig
>> midde in 'n bespreking "aan te haal" en so die
>> aanklag vry te spring dat jy die digter se gedigte
>> "onwettig" aanhaal.
>>
>> Tant Hessie, die ruiter in die dag.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:49:59 UTC 2025
|