Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Eitemal ???
Eitemal ??? [boodskap #5154] Sa, 06 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Andrew Harwood  is tans af-lyn  Andrew Harwood
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Het iemant van die Suid-Afrikaanse skrywer (author)
"W.J. du P. Erlank (Eitmal)" ooit gehoor?
As jy het van hom gehoor, kan jy vir my sê wat hy het geskryf?
Dankie,


_____
/ 0 0 \
( U )
------------------------------------------OOO-----------OOO- ----------
ANDREW HARWOOD
Environmental Engineering
Carleton University

Email : ahar...@chat.carleton.ca OR har...@engsoc.carleton.ca
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada
-----------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD----------------------
Re: Eitemal ??? [boodskap #5168 is 'n antwoord op boodskap #5154] Ma, 08 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carl Meffert  is tans af-lyn  Carl Meffert
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Andrew Harwood wrote:
>
> Het iemant van die Suid-Afrikaanse skrywer (author)
> "W.J. du P. Erlank (Eitmal)" ooit gehoor?
> As jy het van hom gehoor, kan jy vir my sê wat hy het geskryf?
> Dankie,
>
> _____
> / 0 0 \
> ( U )
> ------------------------------------------OOO-----------OOO- ----------
> ANDREW HARWOOD
> Environmental Engineering
> Carleton University
>
> Email : ahar...@chat.carleton.ca OR har...@engsoc.carleton.ca
> Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada
> -----------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD----------------------

Eitemal of Willem J. du Plooy Erlank is op 22 Junie 1901 op
Wolmaransstad gebore, was onder andere Kulturele Attache in Nederland en
is in 1984 oorlede.

Hy was 'n skrywer en digter.
Weerklankies (1928) en Phaeton en Ander Gedigte (1931) was twee van sy
bundels. Hy was ook een van die samestellers van die FAk sangbundel.

Ek het hier 'n boek waar twee gedigte van hom instaan. Die korste een is
"Drinklied":

Nog 'n skuinse grappie, kerels,
Nog 'n glasie wijn,
En die gore werklikhede
Sal in mis verdwyn.

Vonkelwyn en skaterlaggies
Sprinkel oor ons leed,
Tot ons al die muf miserie
Om ons heen vergeet.

Styf gearm huis toe slinger
Onder singlawaai,
Wyl die dronk ou wereld om ons
Rondomtalie draai.

As jy hierna nog meer van die die man kan stomach, moet jy maar laat
hoor. Miskien voel ek ooit weer lus om goed te wees.

Carl
Re: Eitemal ??? [boodskap #5177 is 'n antwoord op boodskap #5154] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cag...  is tans af-lyn  cag...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1995
Karma: 0
Junior Lid
Andrew Harwood wrote:
>
> Het iemant van die Suid-Afrikaanse skrywer (author)
> "W.J. du P. Erlank (Eitmal)" ooit gehoor?
> As jy het van hom gehoor, kan jy vir my sê wat hy het geskryf?
> Dankie,
>
> _____
> / 0 0 \
> ( U )
> ------------------------------------------OOO-----------OOO- ----------
> ANDREW HARWOOD
> Environmental Engineering
> Carleton University
>
> Email : ahar...@chat.carleton.ca OR har...@engsoc.carleton.ca
> Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada
> -----------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD----------------------

Ek was in die gehoor waar Eitemal se vertaling van Goethe se Faust die
eerste maal opgevoer is. Dit was met die opening van die H B Thom teater
by die Univ. van Stellenbosch.
Ek onthou ook dat ek 'n kortverhaal van hom op skool moes bestudeer.
Ek "cc" jou na 'n professor in Afrikaans in Suid-Afrika.
Groete
Bobby
_________________________________________________________
Prof. J. A. (Bobby) Loubser (615) 322-4884 (office hrs)
c/o Dept of Religious Studies (615) 833-4455 (until Jan 8)
Vanderbilt University, Box 1585 Station B, Nashville, TN 37235

Home: Box 128, Mtunzini 3867, South Africa
(27) (353) 401382 (fr. Apr 1)
Email: jlou...@pan.uzulu.c.za (27) (351) 93911 x 2242 (fr. Jul 27)
Re: Eitemal ??? [boodskap #5178 is 'n antwoord op boodskap #5154] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Andrew Harwood wrote:
>
> Het iemant van die Suid-Afrikaanse skrywer (author)
> "W.J. du P. Erlank (Eitmal)" ooit gehoor?
> As jy het van hom gehoor, kan jy vir my sê wat hy het geskryf?
> Dankie,
>

"Jaffie" ?

--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
/ hoë bome braak die meeste wind /
_________________________________
DS: [AFRIKAANS:5493] Re: Eitemal ??? [boodskap #5198 is 'n antwoord op boodskap #5154] Do, 11 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Geoffrey Chew[SMTP:u...@sun.rhbnc.ac.uk]
Verzonden: vrijdag 12 januari 1996 0:53
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5493] Re: Eitemal ???

On Thu, 11 Jan 1996, Jeffery Zucker wrote:

> Geoff (of enigeen): wil jy asb iets oor hierdie boek "Jaffie",
> en oor Eitemal, vertel? Dankie.

"Eitemal" = Willem du Plooy Erlank. Soos Christo sê (en sover ek weet),
is sy skuilnaam 'n anagram van "Lammet[j]ie". _Jaffie: 'n
Eselsromannetjie_ vertel van die jeugde en godsdienstige ontwikkeling van
'n jong seun, deur hom as lid van 'n eselsfamilie te skilder. Vir my smaak
is hierdie boek wel 'n bietjie te didakties uitgebrei om as werklike
"literatuur" beskou te word, maar hy is tog in voortreflike Afrikaans
geskryf.

Groete
Geoff

Geoffrey Chew
Music Department, Royal Holloway College (University of London)
Internet: ch...@sun.rhbnc.ac.uk
World Wide Web: http://www.rhbnc.ac.uk/~uhwm006/
http://coco.ihi.ku.dk/~chew/
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:07:19 MGT 2024