Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » tipsytert
tipsytert [boodskap #51848] Wo, 17 Oktober 2001 16:31 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette,
ek loer hier nou al vir 'n paar dae in en hou dop wat jy almal sê.
Maar ek wag vir jou tipsytert resep.
Dit klink so lekker, dat ek dit al kan geniet, sonder dit te het ge-eet
:-)))))

Gr.Rico
Re: tipsytert [boodskap #51860 is 'n antwoord op boodskap #51848] Wo, 17 Oktober 2001 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooooo Ek wag weer dat iemand vir dit vra:)))
Okie Dokie - wag net tot more sodat ek vars okkerneute by my het;)))))
( Ek het altyd drank hier - hoef nie daarvoor te wag nie)
Annette

news:9qkb75$jmr$1@news1.xs4all.nl...
> Annette,
> ek loer hier nou al vir 'n paar dae in en hou dop wat jy almal sê.
> Maar ek wag vir jou tipsytert resep.
> Dit klink so lekker, dat ek dit al kan geniet, sonder dit te het ge-eet
> :-)))))
>
>
> Gr.Rico
>
Re: tipsytert [boodskap #51899 is 'n antwoord op boodskap #51848] Do, 18 Oktober 2001 06:57 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
en ons wag....

Rico skryf in boodskap news:9qkb75$jmr$1@news1.xs4all.nl...
> Annette,
> ek loer hier nou al vir 'n paar dae in en hou dop wat jy almal sê.
> Maar ek wag vir jou tipsytert resep.
> Dit klink so lekker, dat ek dit al kan geniet, sonder dit te het ge-eet
> :-)))))
>
>
> Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Re: Iemand ook dit gekry? Ja van Annette!
Volgende onderwerp: carpool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 06:06:31 MGT 2024