| Nuus 16/10 [boodskap #51800] |
Wo., 17 Oktober 2001 04:43  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dieretuin. Pretoria.
Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 16/10 [boodskap #51808 is 'n antwoord op boodskap #51802] |
Wo., 17 Oktober 2001 07:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) ivm met die uitnodiging met die komkommer?:))))
Annette
Happiness is a state of Mind.
Streepmuis skryf in boodskap news:o63qstcpsseueej53ehgorq0s54mga2k25@4ax.com...
> On Wed, 17 Oct 2001 06:43:11 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>
> Yikes! :-)))
> (Het maar eerder uitgevee wat ek eers getik het...) :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 16/10 [boodskap #51869 is 'n antwoord op boodskap #51849] |
Wo., 17 Oktober 2001 19:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Groot Nuus gister gewees - op RSG tussen 1 & 2:))
En toe vanoggend in die ekonomieprogram, toe gee die ou die skuld vir die
steeds dalende rand vir die aanvallige dier:))))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:9qkg96$p0s$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
> Kinksie
>
> Annette wrote in message
> news:9qj2f3$ocefj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dieretuin. Pretoria.
>> Ou tannie wat ewe onskuldig na die sjimpanzee gaan kyk het, word onverwags
>> tussen die oë gepot met 'n komkommer deur die dier. Neus af.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuus 16/10 [boodskap #51877 is 'n antwoord op boodskap #51800] |
Wo., 17 Oktober 2001 21:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
Annette
>
>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>> Kinksie
>>
>
> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 16/10 [boodskap #51892 is 'n antwoord op boodskap #51886] |
Do., 18 Oktober 2001 04:04  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Max is in Johannesburg - hy komkommer hom nie oor ou dames nie ...
"Veldmuis" skryf in boodskap news:m43sst0pj0c2pjga706dpvmj0lkfp4gpho@4ax.com...
> On Wed, 17 Oct 2001 23:37:26 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nee Strepie - Max is 'n gorilla:))) Hy gooi nie komkommers nie;))))
>> Annette
>>
>>
>
>>>> Nou waar op aarde kom jy aan die stukkie inligting, Annette?
>>>> Kinksie
>>>>
>
>>> By Max. Nie Max in NL nie maar Max in Pretoria
>
> Nee Danielle, die inligting by Max gekry, is gesê
>>
>
|
|
|
|