Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe intrekker
Nuwe intrekker [boodskap #51700] |
Mon, 15 October 2001 11:16  |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
mag nie.
As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons kinders
nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie, maar
tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is hierdie
NG
As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
suigeling se bek' hoor!
Kettie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51727 is 'n antwoord op boodskap #51700] |
Mon, 15 October 2001 18:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tjaart Riekert wrote:
> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>
Moet net nie enigiets wat Annette se Tant Souf
vertel vir soetkoek opeet nie.
Die mense van Swellendam.
|
|
|
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51728 is 'n antwoord op boodskap #51700] |
Mon, 15 October 2001 18:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Tjaart Riekert wrote:
> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>
Oppas vir Wouter Plaasvark. Moenie jou pêrels voor dié
swyn gooi nie. Hy sê sommer elke hawerklaps "jou gat,
my skat" en hou hom dan ewe kewademan.
Tant Hessie van die Derde Republiek
se uitsorterings-komitee.
|
|
|
|
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51739 is 'n antwoord op boodskap #51700] |
Mon, 15 October 2001 22:01   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> En moet jou glad nie bekommer as jy nog nooit van 'n kewademan gehoor het
> nie, die res van ons het ook geen idee wat dit is nie.
Ek het dit op my man getoets, wat uit die oostelike deel vanKaapland gekom
het, en hy ken die uitdrukking ook. "Jy
hou jou kewademan/kawademan" beteken "you think you
are the cat's whiskers" of iets soortgelyks. Wie ken ook
hierdie uitdrukking?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51764 is 'n antwoord op boodskap #51762] |
Tue, 16 October 2001 12:57   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tja, die res is wel daar, maar dit sien jy nie hier, of as jy face to face
met my kuier nie! (Jy weier om my te laat wen, hê?)
______________________________________________________
"Annette"
> Nou toe nou!! En wat van die res wat ook normaalweg behoort te wees?:))
> Annette
>
>
>> Nee, Annette, normaal het ek 'n gesig...
>> ______________________________________________________
>> "Annette"
>>> Wat vertel jy ons nou? Jy is nie regtig soos jy hier is nie?
>>> Annette
>>>
>>> Max
>>>> Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf het...
>>>> ______________________________________________________
>>>> "Annette"
>>>> > Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie so
>>>> nie -
>>
>
|
|
|
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51768 is 'n antwoord op boodskap #51764] |
Tue, 16 October 2001 13:54   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Okie Dokie - hier is jou kersgeskenk - ek sal hierdie een maal
ophou:))
Annette
Max skryf in boodskap news:9qhat5$5g0$1@azure.nl.gxn.net...
> Tja, die res is wel daar, maar dit sien jy nie hier, of as jy face to face
> met my kuier nie! (Jy weier om my te laat wen, hê?)
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Nou toe nou!! En wat van die res wat ook normaalweg behoort te wees?:))
>> Annette
>>
>>
>>> Nee, Annette, normaal het ek 'n gesig...
>>> ______________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Wat vertel jy ons nou? Jy is nie regtig soos jy hier is nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max
>>>> > Sorry Annette, ek het meer aan mys�lf gedink toe ek dit geskryf
> het...
>>>> > ______________________________________________________
>>>> > "Annette"
>>>> > > Max, jy mag miskien dink ons maak of ons mal is, maar dit is nie
> so
>>>> > nie -
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuwe intrekker [boodskap #51826 is 'n antwoord op boodskap #51705] |
Wed, 17 October 2001 11:23  |
Tjaart Riekert
Boodskappe: 38 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Entlik is dit Patricia en nie Tjaart wat hier chat, sien ek gebruik net
Tjaart -my wederhelf- se i.d. want hy het my rekenaar vir my opgestel.
Ons bevind onsself in Dublin reeds van Nov 2000 verlede jaar, so dis nou ons
1 jaar herdenking en ons kyk glad nie terug nie.
Ons het in Aug 2000 in London gaan vakansie hou en teruggegaan SA toe waarna
Tjaart dadellik gevra het vir 'n oorplasing en nou is ons hier.
Die lewe hier is wonderlik en ons word geweldig bederf deur hoe aangenaam
dit is om hier te wees en deur hoe ongekompliseerd die lewe hier is, sonder
vrees en sonder om jouself in 'n tronk toe te sluit, dis heerlik!
"Annette" skryf in boodskap news:9qesqd$nhfr3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Tjaart, hier praat ons oor wat ons wil wanneer ons wil.
> Jy kan nie wag vir 'n beurt nie, want dan sal jy nooit kans kry om iets te
> sê nie.
>
> Ek het gesien Max het geantwoord - maar nou het sy boodskap verdwyn en ek is
> in die war:))
> Laat ek gou gaan kyk of ak kan sien wat hy sou geskryf het, en dan ek
> miskien daarop verder voortborduur indien nodig.
>
> Jy kan maar vir ons intussen vertel hoekom julle daar is en nie hier nie.
>
> Nuus: Ons hou sensus - en die numerators is met kondome toegerus:))
>
> Annette ( die stilste en besadigdste deelnemer op die ng):))
>
> Tjaart Riekert wrote in message
> news:Pvzy7.7143$w5.45847@news.indigo.ie...
>> Hierdie NG is vir my nog 'n totale nuwe ervaring en uitdaging, het nie
>> werklik 'n idee wanneer 'n mens mag praat, wanneer dit jou beurt is en of
>> mag nie.
>>
>> As iemand my so bietjie wil touwys maak sal dit wonderlik wees.
>>
>> Ons bly ook nou al vir die afgelope jaar in Dublin, Ierland en geniet die
>> ervaring geweldig en is dankbaar vir die wonderlike onderrig wat ons
> kinders
>> nou ontvang, die planne is nie om so dadellik terug te gaan SA toe nie,
> maar
>> tog is ons altyd honger vir nuus uit SA en ek dink die beste plek is
> hierdie
>> NG
>>
>> As iemand dit dus op homself wil neem om ons tog so bietjie ingelig te hou
>> van verwikkelinge sal dit erg waardeer word. Ons lees wel die verskeie
>> plaaslike koerante elke dag op die net maar wil graag nuus uit 'die
>> suigeling se bek' hoor!
>>
>> Kettie
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:56:13 UTC 2025
|