Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die (holruggeryde) oorlog.
Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51811] Wo, 17 Oktober 2001 09:23 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het julle nou meer respek vir Amerika na die aanvalle?

En vir Bush? (Die cocky klein mannetjie is in sy element)
__________________________________________
Re: Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51816 is 'n antwoord op boodskap #51811] Wo, 17 Oktober 2001 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, weet jy Max - nogal - die Amerikaners het mos nou uitgewerk die geboue
wat met 'n groot rooi x gemerk is, is die teiken:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9qjioi$o9v$1@azure.nl.gxn.net...
> Het julle nou meer respek vir Amerika na die aanvalle?
>
> En vir Bush? (Die cocky klein mannetjie is in sy element)
> __________________________________________
>
Re: Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51881 is 'n antwoord op boodskap #51811] Wo, 17 Oktober 2001 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Danielle  is tans af-lyn  Danielle
Boodskappe: 157
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Oct 2001 00:25:47 +0200, Veldmuis
wrote:

> 'n Oorlog die waarin Amerika slegs sy respek sal behou indien dit nie
> weer 'n 'n Viënam ontaard nie

Wat 'n weird stelling....
Re: Die (holruggeryde) oorlog. [boodskap #51885 is 'n antwoord op boodskap #51811] Wo, 17 Oktober 2001 22:25 Na vorige boodskap
VeldMuis[1]  is tans af-lyn  VeldMuis[1]
Boodskappe: 27
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 17 Oct 2001 11:23:29 +0200, "Max" wrote:

> Het julle nou meer respek vir Amerika na die aanvalle?
>
> En vir Bush? (Die cocky klein mannetjie is in sy element)
> __________________________________________
>

'n Oorlog die waarin Amerika slegs sy respek sal behou indien dit nie
weer 'n 'n Viënam ontaard nie
Vorige onderwerp: Ons LoerBoet
Volgende onderwerp: Ferdi - ons wag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:13:03 MGT 2024