Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bless America!!
Bless America!! [boodskap #51754] |
Tue, 16 October 2001 08:08  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die sterwende Amerikaanse soldaat in Afghanistan het een laaste versoek.
"Verpleegster, kan jy vir my die Amerikaanse vlag bring sodat ek dit kan
soen".
Diep geraak deur sy matelose patriotisme antwoord sy: "Ons het nie 'n vlag
hier nie maar daar is een op my boud getatoeëer as jy dit wil soen." Hy stem
toe in en soen die tatoo.
"Nou," sê die sterwende soldaat, "Sal jy omgee om om te draai sodat ek vir
Bush ook kan soen?"
|
|
|
|
Re: Bless America!! [boodskap #51803 is 'n antwoord op boodskap #51780] |
Wed, 17 October 2001 04:56  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 Oct 2001 19:47:40 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:
> Jannie: Wat is Arabiere pappa?
Moenie sê jy speel Counter-Strike online nie? Die "grap" het
eergister daar rondgedwaal.
That's just WRONG!! :-)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:23:53 UTC 2025
|