Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Eitemal ???
Eitemal ??? [boodskap #5154] |
Sat, 06 January 1996 00:00  |
Andrew Harwood
Boodskappe: 12 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het iemant van die Suid-Afrikaanse skrywer (author)
"W.J. du P. Erlank (Eitmal)" ooit gehoor?
As jy het van hom gehoor, kan jy vir my sê wat hy het geskryf?
Dankie,
_____
/ 0 0 \
( U )
------------------------------------------OOO-----------OOO- ----------
ANDREW HARWOOD
Environmental Engineering
Carleton University
Email : ahar...@chat.carleton.ca OR har...@engsoc.carleton.ca
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada
-----------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD----------------------
|
|
|
Re: Eitemal ??? [boodskap #5168 is 'n antwoord op boodskap #5154] |
Mon, 08 January 1996 00:00   |
Carl Meffert
Boodskappe: 4 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Andrew Harwood wrote:
>
> Het iemant van die Suid-Afrikaanse skrywer (author)
> "W.J. du P. Erlank (Eitmal)" ooit gehoor?
> As jy het van hom gehoor, kan jy vir my sê wat hy het geskryf?
> Dankie,
>
> _____
> / 0 0 \
> ( U )
> ------------------------------------------OOO-----------OOO- ----------
> ANDREW HARWOOD
> Environmental Engineering
> Carleton University
>
> Email : ahar...@chat.carleton.ca OR har...@engsoc.carleton.ca
> Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada
> -----------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD----------------------
Eitemal of Willem J. du Plooy Erlank is op 22 Junie 1901 op
Wolmaransstad gebore, was onder andere Kulturele Attache in Nederland en
is in 1984 oorlede.
Hy was 'n skrywer en digter.
Weerklankies (1928) en Phaeton en Ander Gedigte (1931) was twee van sy
bundels. Hy was ook een van die samestellers van die FAk sangbundel.
Ek het hier 'n boek waar twee gedigte van hom instaan. Die korste een is
"Drinklied":
Nog 'n skuinse grappie, kerels,
Nog 'n glasie wijn,
En die gore werklikhede
Sal in mis verdwyn.
Vonkelwyn en skaterlaggies
Sprinkel oor ons leed,
Tot ons al die muf miserie
Om ons heen vergeet.
Styf gearm huis toe slinger
Onder singlawaai,
Wyl die dronk ou wereld om ons
Rondomtalie draai.
As jy hierna nog meer van die die man kan stomach, moet jy maar laat
hoor. Miskien voel ek ooit weer lus om goed te wees.
Carl
|
|
|
|
|
DS: [AFRIKAANS:5493] Re: Eitemal ??? [boodskap #5198 is 'n antwoord op boodskap #5154] |
Thu, 11 January 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Geoffrey Chew[SMTP:u...@sun.rhbnc.ac.uk]
Verzonden: vrijdag 12 januari 1996 0:53
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5493] Re: Eitemal ???
On Thu, 11 Jan 1996, Jeffery Zucker wrote:
> Geoff (of enigeen): wil jy asb iets oor hierdie boek "Jaffie",
> en oor Eitemal, vertel? Dankie.
"Eitemal" = Willem du Plooy Erlank. Soos Christo sê (en sover ek weet),
is sy skuilnaam 'n anagram van "Lammet[j]ie". _Jaffie: 'n
Eselsromannetjie_ vertel van die jeugde en godsdienstige ontwikkeling van
'n jong seun, deur hom as lid van 'n eselsfamilie te skilder. Vir my smaak
is hierdie boek wel 'n bietjie te didakties uitgebrei om as werklike
"literatuur" beskou te word, maar hy is tog in voortreflike Afrikaans
geskryf.
Groete
Geoff
Geoffrey Chew
Music Department, Royal Holloway College (University of London)
Internet: ch...@sun.rhbnc.ac.uk
World Wide Web: http://www.rhbnc.ac.uk/~uhwm006/
http://coco.ihi.ku.dk/~chew/
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:27:40 UTC 2025
|