Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Sarie Marais
Sarie Marais [boodskap #5171] |
Tue, 09 January 1996 00:00  |
Andrew Harwood
Boodskappe: 12 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
SARIE MARAIS
My Sarie Marais is so ve^r van my hart,
maar'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
nog voor die oorlog het begin.
KOOR/CHORUS
O bring my terug na die ou Transvaal -
daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies by die groen doring boom -
daar woon my Sarie Marais
Ek was so bang dat die Kakies my so vang
en ver oor die see wegstuur.
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die Grootrivier.
KOOR
Verlossing die kom en huis toe gaan was daar -
terug na die ou Transvaal.
My lieflingspersoon sal seker ook daar wees
om my met 'n soen/kus te beloon.
KOOR
_____
/ 0 0 \
( U )
------------------------------------------OOO-----------OOO- ----------
ANDREW HARWOOD
Environmental Engineering
Carleton University
Email : ahar...@chat.carleton.ca OR har...@engsoc.carleton.ca
Postal: 7 Weatherwood Cres.; Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada
-----------------------SPRINGBOKS RULE THE WORLD----------------------
|
|
|
re: sarie marais [boodskap #7446 is 'n antwoord op boodskap #5171] |
Thu, 17 October 1996 00:00   |
hwa...
Boodskappe: 31 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Zou iemand zo vriendelijk zijn om me een paar dingen te zeggen?
> 1.Is dit echt een afrikaans lidje?
> 2.Is het alles, niets meer om te zingen?
> 3.Is Sarie Marais een echt vrouw, je kan met haar sex hebben, of is het
> een soort symbool of wat dan ook?
> 4.Wanneer het zegt "nog voor die oorlog het begin", welke oorlog spreekt het over?
ja, dit is 'n egte Afrikaanse liedjie, hoewel dit grotendeels tot die verlede
behoort, veral omdat dit geassosieer word met sekere Afrikanergroepe en
-aktiwiteite soos volkspele ('n tradisionele dans), konserwatiewe
kultuurgroepe en feeste van 'n verbygegane era waartydens die soort liedjies
gesing is. Maar dit is beslis nog deel van die meeste mense in Suid-Afrika
(nie net Afrikaanssprekendes nie) se kulturele verwysingsraamwerk.
Of sy 'n regte vrou was, weet ek nie. ek glo nie ek sal met haar seks kan he
nie, want sy is al byna honderd jaar oud en bowendien sal haar
Voortrekkerklere te omslagtig wees om uit te trek. die oorlog waarna verwys
word is die Anglo Boereoorlog (1899 tot 1902).
herman
|
|
|
Re: sarie marais [boodskap #16016 is 'n antwoord op boodskap #5171] |
Sat, 04 July 1998 00:00   |
Hellin Gervaas
Boodskappe: 191 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My Sarie Marais is so ver van my hart,
maar 'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.
- O bring my t'rug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais.
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
en ver oor die see wegstuur ;
toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die Grootrivier.
- O bring ....
Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes.
Hul sleep jou altyd water toe.
Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange "trip",
die josie weet waarnatoe.
- O bring...
Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
terug na die ou Transvaal ;
my liewelingspersoon sal seker ook daar wees
om my met 'n kus te beloon.
- O bring ...
Groete - Hilda.
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005
gervaas...@ping.be
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sarie Marais [boodskap #55764 is 'n antwoord op boodskap #55758] |
Fri, 18 January 2002 20:35   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Annette wrote:
> Maar jy is lekker begailik as jy dink en gaan hier op hierdie ope forum sing
> en deur aantie G uitgevreet word omdat ek as wit arpartheids
> vark..etc.etc.etc... en wat daarop volg - uitgevreet word;)))
Hoekom vertel jy ons nie van die opera-
scene in Kaapstad nie. En van die belowende
swart opera-sterre wat nou daar optree.
Tant Hessie Trovatore
|
|
|
Re: Sarie Marais [boodskap #55766 is 'n antwoord op boodskap #55759] |
Fri, 18 January 2002 20:46  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 18 Jan 2002 22:09:02 +0200, "Annette" wrote:
> Ag Danielle, as mens die talent het om soos 'n ( stoute) engeltjie te kan
> sing, hoef mens dit nie onder die maatemmer te verberg nie:))))
Ja, jy's reg. Ek kan GLADNIE sing nie, maar is mal oor die stem as
instrument. Terloops, wat is jou geliefkoosde opera?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:33 UTC 2025
|