Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Afrikaanse Taalman weg
'n Afrikaanse Taalman weg [boodskap #51692] Ma, 15 Oktober 2001 06:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Louis Eksteen is die naweek dood.
Wonderlike taalman.
Hy het mos gehelp dat die Noorde geglo het hulle ken Afrikaans beter as die
Suide.
Sy enigste ou foutjie waaarvan ek weet is dat hy die verkeerde rugbyspan
ondersteun het.
Annette
Re: 'n Afrikaanse Taalman weg [boodskap #51708 is 'n antwoord op boodskap #51692] Ma, 15 Oktober 2001 15:00 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Louis wi�?

Moes ons hom ken?

Vra maar net...
____________________________________________________________ ____
"Annette"
> Louis Eksteen is die naweek dood.
> Wonderlike taalman.
> Hy het mos gehelp dat die Noorde geglo het hulle ken Afrikaans beter as die
> Suide.
> Sy enigste ou foutjie waaarvan ek weet is dat hy die verkeerde rugbyspan
> ondersteun het.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Die platgetrapte kroontjie.
Volgende onderwerp: VSA & terro's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 01:17:25 MGT 2024