Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nét nét nét vir Liezl
nét nét nét vir Liezl [boodskap #51640] |
Sat, 13 October 2001 20:21 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai!!! Ek het jou gesé dit is slegs vir Liezl.
Liezl, scroll na onder. Die boodskappie is vir jou.
Liezl, jy het al ten minste drie keer hier jou sê gesê
en steeds is jy nie in 'n geveg met Gloudina.
Gooi oop jou kaarte... heul jy met die vyand?
DD
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:15 UTC 2025
|