Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Re: [AFRIKAANS:5441] Spesiale karakters (fwd)
Re: [AFRIKAANS:5441] Spesiale karakters (fwd) [boodskap #5163] |
Mon, 08 January 1996 00:00  |
cag...
Boodskappe: 9 Geregistreer: December 1995
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Danie Viljoen skryf:
>
>> Soos ek die ding verstaan maak dit nie eintlik saak watter =
> Geen van ndie diakritiese tekens het op my stelsel opgewys nie.
Ek gebruik Netscape (beta - geldig tot 4 Feb) se mail prograam, en
dit is so gerieflik en gratis dat ek nie kan veerstaan hoekom almal dit
nie gebruik nie.
Groete
Bobby Loubser
|
|
|
|
DS: [AFRIKAANS:5516] Re: Spesiale karakters [boodskap #5221 is 'n antwoord op boodskap #5163] |
Mon, 15 January 1996 00:00  |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: maandag 15 januari 1996 10:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5516] Re: Spesiale karakters
F.W. Lucassen skryf:
> Ek werk met Pegasus, maar die lys kom nie helemaal goed oor nie. Ek=20
> stuur die lys terug en ek het wat goed oor gekom het gewis.
[knip]
Lys Europese karakters het nie korrek vertoon nie.
> Ek sal ook 's probeer en stuur 'n MIME gekodeerd berig, maar ek moet=20
> eers daarop studeer :-)=20
Helaas, as dit nie MIME-geënkodeer is nie, sal dit nie deurkom nie.
Aangesien jou boodskap nie MIME-velde gehad het nie, het ek 'n
lys ontvang waarvan geeneen van die karakters re vertoon het nie.
Tensy Pegasus ook in staat wees om sin te maak uit die MIME-velde,
en die korrekte aksie te neem, sal die karakters nie reg vertoon nie.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/=20
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:25:57 UTC 2025
|