| Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51039] |
Wo., 03 Oktober 2001 08:37  |
Spook
Boodskappe: 76 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
. Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
gekry nie.
Groete
Spook
"Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51042 is 'n antwoord op boodskap #51039] |
Wo., 03 Oktober 2001 09:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kisduiweltjie.
Of wil jy hê ons moet ons laterale denke inspan en 'n nuwe woord uitdink?
Annette
> Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
> . Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
> gekry nie.
>
> Groete
> Spook
>
> "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51044 is 'n antwoord op boodskap #51043] |
Wo., 03 Oktober 2001 10:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is 'n bietjie anglisisties, dink ek:)))
Koos in 'n doos?
Annette
za...
> Wat van Jaco in 'n doos?
>
> Roelof
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pel5t$i8lvu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kisduiweltjie.
> Of wil jy hê ons moet ons laterale denke inspan en 'n nuwe woord uitdink?
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51180 is 'n antwoord op boodskap #51151] |
Ma., 08 Oktober 2001 11:20   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Davie
Sy moet familie wees van die tannie-in-Kanada-met-die-woordeboek, want sy
herhaal haarself ook so 'n bietjie... ;))
Shannon
johanna.rykheer skryf in boodskap news:3bc128af_3@batman.vip-za.com...
> Ek het Spook se navraag beantwoord, maar ek sien dit nie op die nuusgroep
> nie. Ek herhaal dit dus hieronder:
>
> Spook, my Kritzinger, Steyn et al sê 'jack-in-the-box' is 'kaartmannetjie'
> in Afrikaans. Laasgenoemde kan egter ook figuurlik gebruik word vir:
> Grapmaker, gewoonlik iemand met lewendige, harlekynagtige bewegings;
> persoon, klein van postuur en verspotterig van uiterlik;
> ook klein seuntjie wat ouderwets is en hom parmantig hou (HAT).
> Groete,
> Johanna
>
>
> "Spook®" wrote in message
> news:9pehit$6bj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a
> box"
>> . Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>> gekry nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51183 is 'n antwoord op boodskap #51180] |
Ma., 08 Oktober 2001 11:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Shannon - dit het my ook al oorgekom - as ek nie 'n posstuk van my op die ng
sien nie, dan pos ek dit weer. Logies.
Annette
--
message news:3bc18c0c.0@news1.mweb.co.za...
> Davie
>
> Sy moet familie wees van die tannie-in-Kanada-met-die-woordeboek, want sy
> herhaal haarself ook so 'n bietjie... ;))
>
> Shannon
>
> johanna.rykheer wrote in message
> news:3bc128af_3@batman.vip-za.com...
>> Ek het Spook se navraag beantwoord, maar ek sien dit nie op die nuusgroep
>> nie. Ek herhaal dit dus hieronder:
>>
>> Spook, my Kritzinger, Steyn et al sê 'jack-in-the-box' is 'kaartmannetjie'
>> in Afrikaans. Laasgenoemde kan egter ook figuurlik gebruik word vir:
>> Grapmaker, gewoonlik iemand met lewendige, harlekynagtige bewegings;
>> persoon, klein van postuur en verspotterig van uiterlik;
>> ook klein seuntjie wat ouderwets is en hom parmantig hou (HAT).
>> Groete,
>> Johanna
>>
>>
>> "Spook®" wrote in message
>> news:9pehit$6bj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
>>> . Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>>> gekry nie.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>>
>>> "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51186 is 'n antwoord op boodskap #51183] |
Ma., 08 Oktober 2001 12:01   |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek spot maar bietjie met Gloudina. Wat my verstom is dat die eerste posstuk
soms dae na die tyd eers op die ng beland.
Annette skryf in boodskap news:9ps358$kcetn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Shannon - dit het my ook al oorgekom - as ek nie 'n posstuk van my op die ng
> sien nie, dan pos ek dit weer. Logies.
> Annette
>
> --
> message news:3bc18c0c.0@news1.mweb.co.za...
>> Davie
>>
>> Sy moet familie wees van die tannie-in-Kanada-met-die-woordeboek, want sy
>> herhaal haarself ook so 'n bietjie... ;))
>>
>> Shannon
>>
>> johanna.rykheer wrote in message
>> news:3bc128af_3@batman.vip-za.com...
>>> Ek het Spook se navraag beantwoord, maar ek sien dit nie op die nuusgroep
>>> nie. Ek herhaal dit dus hieronder:
>>>
>>> Spook, my Kritzinger, Steyn et al sê 'jack-in-the-box' is 'kaartmannetjie'
>>> in Afrikaans. Laasgenoemde kan egter ook figuurlik gebruik word vir:
>>> Grapmaker, gewoonlik iemand met lewendige, harlekynagtige bewegings;
>>> persoon, klein van postuur en verspotterig van uiterlik;
>>> ook klein seuntjie wat ouderwets is en hom parmantig hou (HAT).
>>> Groete,
>>> Johanna
>>>
>>>
>>> "Spook®" wrote in message
>>> news:9pehit$6bj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
>>>> . Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>>>> gekry nie.
>>>>
>>>> Groete
>>>> Spook
>>>>
>>>> "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51191 is 'n antwoord op boodskap #51186] |
Ma., 08 Oktober 2001 13:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Shannon - ng goed wat verskyn wanneer en waar dit wil - dis nou maar een
van die onverklaarbare dinge wat gebeur - en ek verloor nie slaap om dit te
probeer verklaar nie.
Gloudina is blykbaar tans iewers met vakansie ( seker besig om haar tande te
slyp) , en die dame wat gepos het is inderdaad haar suster, wat nog hier in
SA bly.
Ek het mos toentertyd gevra na Gloudina se mitologiese suster, en toe word
ek vriendelik dog dringend versoek om met iemand hier in die Kaap 'n dop te
gaan drink, sodat die persoon my kon vertel dat die suster wel bestaan ( hy
het haar al ontmoet) en dat sy 'n gawe goose is:))
Annette ( ook 'n gawe goose:)) )
>> Shannon - dit het my ook al oorgekom - as ek nie 'n posstuk van my op die ng
>> sien nie, dan pos ek dit weer. Logies.
>> Annette
>>
>> --
>> message news:3bc18c0c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Davie
>>>
>>> Sy moet familie wees van die tannie-in-Kanada-met-die-woordeboek, want sy
>>> herhaal haarself ook so 'n bietjie... ;))
>>>
>>> Shannon
>>>
>>> johanna.rykheer wrote in message
>>> news:3bc128af_3@batman.vip-za.com...
>>>> Ek het Spook se navraag beantwoord, maar ek sien dit nie op die nuusgroep
>>>> nie. Ek herhaal dit dus hieronder:
>>>>
>>>> Spook, my Kritzinger, Steyn et al sê 'jack-in-the-box' is 'kaartmannetjie'
>>>> in Afrikaans. Laasgenoemde kan egter ook figuurlik gebruik word vir:
>>>> Grapmaker, gewoonlik iemand met lewendige, harlekynagtige bewegings;
>>>> persoon, klein van postuur en verspotterig van uiterlik;
>>>> ook klein seuntjie wat ouderwets is en hom parmantig hou (HAT).
>>>> Groete,
>>>> Johanna
>>>>
>>>>
>>>> "Spook®" wrote in message
>>>> news:9pehit$6bj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
>>>> > . Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>>>> > gekry nie.
>>>> >
>>>> > Groete
>>>> > Spook
>>>> >
>>>> > "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51208 is 'n antwoord op boodskap #51191] |
Ma., 08 Oktober 2001 21:17   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina hou Thanksgiving saam met haar kinders,
en sal eersdaags weer terugwees.
Pop (wat boodskappe LEES wat mense pos :-)
Annette skryf in boodskap news:9ps9i6$ju73o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Shannon - ng goed wat verskyn wanneer en waar dit wil - dis nou maar een
> van die onverklaarbare dinge wat gebeur - en ek verloor nie slaap om dit te
> probeer verklaar nie.
> Gloudina is blykbaar tans iewers met vakansie ( seker besig om haar tande te
> slyp) , en die dame wat gepos het is inderdaad haar suster, wat nog hier in
> SA bly.
> Ek het mos toentertyd gevra na Gloudina se mitologiese suster, en toe word
> ek vriendelik dog dringend versoek om met iemand hier in die Kaap 'n dop te
> gaan drink, sodat die persoon my kon vertel dat die suster wel bestaan hy
> het haar al ontmoet) en dat sy 'n gawe goose is:))
> Annette ( ook 'n gawe goose:)) )
>
>>> Shannon - dit het my ook al oorgekom - as ek nie 'n posstuk van my op die ng
>>> sien nie, dan pos ek dit weer. Logies.
>>> Annette
>>>
>>> --
>>> message news:3bc18c0c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Davie
>>>>
>>>> Sy moet familie wees van die tannie-in-Kanada-met-die-woordeboek, want sy
>>>> herhaal haarself ook so 'n bietjie... ;))
>>>>
>>>> Shannon
>>>>
>>>> johanna.rykheer wrote in message
>>>> news:3bc128af_3@batman.vip-za.com...
>>>> > Ek het Spook se navraag beantwoord, maar ek sien dit nie op die nuusgroep
>>>> > nie. Ek herhaal dit dus hieronder:
>>>> >
>>>> > Spook, my Kritzinger, Steyn et al sê 'jack-in-the-box' is 'kaartmannetjie'
>>>> > in Afrikaans. Laasgenoemde kan egter ook figuurlik gebruik word vir:
>>>> > Grapmaker, gewoonlik iemand met lewendige, harlekynagtige bewegings;
>>>> > persoon, klein van postuur en verspotterig van uiterlik;
>>>> > ook klein seuntjie wat ouderwets is en hom parmantig hou (HAT).
>>>> > Groete,
>>>> > Johanna
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Spook®" wrote in message
>>>> > news:9pehit$6bj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
>>>> > > . Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>>>> > > gekry nie.
>>>> > >
>>>> > > Groete
>>>> > > Spook
>>>> > >
>>>> > > "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51238 is 'n antwoord op boodskap #51202] |
Di., 09 Oktober 2001 08:38   |
Ferdi Greyling[0]
Boodskappe: 72 Geregistreer: Julie 2001
|
Volle Lid |
|
|
A! Ek sien. Ook een wat weggehardloop het.
On Mon, 8 Oct 2001 21:06:47 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:
>
> Streepmuis wrote in message
> news:eourrtge9l8qe8n9rsukqll1jielej391v@4ax.com...
>
>> On Thu, 4 Oct 2001 20:16:55 +0200, "Kobus Pietersen"
>
>> Maar weet jy - miskien verbeel ek my maar net, maar ek was SEKER dat
>> daar 'n tyd, nie te lank gelede was nie, waar chimpanzees en ander
>> ape, nie woorde kon vorm met 'n sleutelbord wat gemaak is om die
>> menslike hand te akkomodeer nie. Maar as ek so na ou Ferdie se
>> geskrabbel kyk, lyk dit vir my asof julle daar in Afrika al baie
>> vermag het. Goed gedaan! :-)
>
> Streepmuis, hierso het ons maniere om enigiemand enige truuks te leer.
> Ek's seker hy trek hom nog self aan ook!!
>
> Maar daar in Amelika?
> Hardloop die muise oor die lettertjies en hoop dit maak woorde of wat?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51259 is 'n antwoord op boodskap #51208] |
Di., 09 Oktober 2001 17:32   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
> Annette wrote
>
>> Ek het mos toentertyd gevra na Gloudina se mitologiese suster, en toe word
>> ek vriendelik dog dringend versoek om met iemand hier in die Kaap 'n dop te
>> gaan drink, sodat die persoon my kon vertel dat die suster wel bestaan hy
>> het haar al ontmoet)
So toe jy nou hoor dat die suster wat jy as mitologieswou bestempel (sodat jy
haar/my kan uitmaak as 'n
leuenaar) nie mitologies is nie, toe begin jy vir almal
vertel dat my vriendin in Swellendam 'n mitologiese
leuenaar is. Het iemand vir jou al vertel dat sy ook
werklik bestaan? Daar is ten minste een persoon op
hierdie nuusgroep wat haar en haar man persoonlik
ken.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51634 is 'n antwoord op boodskap #51208] |
Sa., 13 Oktober 2001 18:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees, verstaan, begryp en aannames maak is vier verskillende goed;)))
Annette
news:9pt4vf$qc7$1@slb2.atl.mindspring.net...
> Gloudina hou Thanksgiving saam met haar kinders,
> en sal eersdaags weer terugwees.
>
> Pop (wat boodskappe LEES wat mense pos :-)
>
>
> Annette wrote in message
> news:9ps9i6$ju73o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Shannon - ng goed wat verskyn wanneer en waar dit wil - dis nou maar een
>> van die onverklaarbare dinge wat gebeur - en ek verloor nie slaap om dit te
>> probeer verklaar nie.
>> Gloudina is blykbaar tans iewers met vakansie ( seker besig om haar tande te
>> slyp) , en die dame wat gepos het is inderdaad haar suster, wat nog hier in
>> SA bly.
>> Ek het mos toentertyd gevra na Gloudina se mitologiese suster, en toe word
>> ek vriendelik dog dringend versoek om met iemand hier in die Kaap 'n dop te
>> gaan drink, sodat die persoon my kon vertel dat die suster wel bestaan hy
>> het haar al ontmoet) en dat sy 'n gawe goose is:))
>> Annette ( ook 'n gawe goose:)) )
>>
>>>> Shannon - dit het my ook al oorgekom - as ek nie 'n posstuk van my op die ng
>>>> sien nie, dan pos ek dit weer. Logies.
>>>> Annette
>>>>
>>>> --
>>>> message news:3bc18c0c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Davie
>>>> >
>>>> > Sy moet familie wees van die tannie-in-Kanada-met-die-woordeboek, want sy
>>>> > herhaal haarself ook so 'n bietjie... ;))
>>>> >
>>>> > Shannon
>>>> >
>>>> > johanna.rykheer wrote in message
>>>> > news:3bc128af_3@batman.vip-za.com...
>>>> > > Ek het Spook se navraag beantwoord, maar ek sien dit nie op die
>>>> nuusgroep
>>>> > > nie. Ek herhaal dit dus hieronder:
>>>> > >
>>>> > > Spook, my Kritzinger, Steyn et al sê 'jack-in-the-box' is 'kaartmannetjie'
>>>> > > in Afrikaans. Laasgenoemde kan egter ook figuurlik gebruik word vir:
>>>> > > Grapmaker, gewoonlik iemand met lewendige, harlekynagtige bewegings;
>>>> > > persoon, klein van postuur en verspotterig van uiterlik;
>>>> > > ook klein seuntjie wat ouderwets is en hom parmantig hou (HAT).
>>>> > > Groete,
>>>> > > Johanna
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Spook®" wrote in message
>>>> > > news:9pehit$6bj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > > Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box"
>>>> > > > . Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>>>> > > > gekry nie.
>>>> > > >
>>>> > > > Groete
>>>> > > > Spook
>>>> > > >
>>>> > > > "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|