Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis amptelik. Geen humor nie
Dis amptelik. Geen humor nie [boodskap #51518] Vr, 12 Oktober 2001 07:08 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina: Regte humor is snaaks, maak nie seer nie.
Maak nie vyande nie.

Wouter : Ek wil jou so graag glo. Demonstreer dit tog net.
Asseblief Gloudina? Ag toeeeeee.

Gloudina : Neewat, ou Woutertjie. Ek speel nie saam met
jou ou speletjie nieeee. Jy wil my kontrolleer. Ek is nie
kontroleerbaar deur snipperigheid en windstertgatgeit nie.

Wouter
Dis dan so. Geen humorsin nie. Tog jammer dat jou
kontrolebehepteid tot 'n permanente verlies van humor moes lei.

En ek will nie 'n troll van jou kon maak nie, soos jy jou blykbaar
bekommer, en ek wil jou ook nie kontroleer (dophou, beheer) nie.
Ek stel nie belang nie, ou Gloudinatjie, my skat.

Gloudina
Alleen die real thing imponeer my.

Wouter
Hoe lank moet die ding wees om jou te beïndruk?
Re: Dis amptelik. Geen humor nie [boodskap #51542 is 'n antwoord op boodskap #51518] Vr, 12 Oktober 2001 11:25 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Gloudina
> Alleen die real thing imponeer my.
>
> Wouter
> Hoe lank moet die ding wees om jou te beïndruk?

Wel, ou Wouter, die enigste een wat my permanentbeindruk het, is so
omtrent ses duim lank met 'n I.K.
van so omtrent 150 'n voet of twee in 'n kop so 'n
voet of twee aan die bokant.

Gloudina
Vorige onderwerp: Glad nie haastig
Volgende onderwerp: Verwydering van vlekke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 02:08:23 MGT 2024