| Al weer 'n hemp [boodskap #51426 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Do., 11 Oktober 2001 13:13  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51469 is 'n antwoord op boodskap #51453] |
Do., 11 Oktober 2001 15:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat die hemp 'n rukkie in melk lê ( koud).
Laat ek vannag daaroor slaap - dan gee ek jou verder raad. wat ek kan
onthou.
Annette ( net so verstrooid en ongelukkig met penne - maar nog nooit 'n hemp
verloor nie)
Davie Davis skryf in boodskap news:pa6bstkffeli1mcgdbvqpcrsm7ego3d70k@4ax.com...
>
>
> Het een van julle vroumense nie moontlik vir my raad oor hoe om ink
> uit my hempsak(ke!) te haal nie? Ek het al weer gister 'n hemp
> verloor deur 'n pen in my sak te druk met die dop verkeerde kant.
> Raad wat nie werk is baie (Doom en selfs gekoopte preperate juis vir
> die doel ens.) maar iets waarmee ek die hemde kan red is steeds soek.
>
> Raad om die dop eers op te sit eer ek dit in my sak druk het ek reeds
> maar dit werk nie vir verstrooide mense nie.
>
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51470 is 'n antwoord op boodskap #51465] |
Do., 11 Oktober 2001 15:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Rooiwynvlekke is maklik:)))
Annette
> Jy't vergeet om te noem dat Annette net weet hoe om met rooiwynvlekke tewerk
> te gaan...
> ______________________________________________________
> "Davie Davis" wrote in message
> news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
>> On Thu, 11 Oct 2001 15:30:59 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Vat blou kleursel en dye die hele hemp...
>>>
>>> Hoekom vra jy net vir die vroue vir raad?
>>> __________________________________________________
>>
>>
>> Ha het dit verwag! Het so met 'n glimlag gesien dat ek net
>> die vroumense gevra het. Ek was bang dat een of ander
>> man gaan sê dat ek die hele hemp moet kleur:-)
>>
>> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
>> haal en Danielle gaan weer sê hoe om drukkersink te verwyder.
>> Gloudina gaan Mrs Balls se blatjang voorstel en... Ferdi gaan sê dat
>> dit 'n rassistiese gebaar is om die hemp swart te kleur.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51505 is 'n antwoord op boodskap #51498] |
Vr., 12 Oktober 2001 04:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons antwoord vir julle chauvinistiese produk is Clean Green:)))
Annette
> "Davie Davis" wrote in message
> news:0i7bstsea549t00u73l696ccd69nvg58c7@4ax.com...
>
>> Nóu, Me gaan defnitief net weet hoe om motorfietsolie uit hemde te
>> haal
>
> Ja, ja, ek het die antwoord vir alle vlekke!!! Big Kev!!! Kry julle nog
> nie vir hom doer annerkant nie? Ons glo vas in hom - werk vir alles, veral
> motorfiets olie, en ink! Sal vir Big Kev vra om 'n pakkie af te drop daar
> by jou...
>
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51506 is 'n antwoord op boodskap #51493] |
Vr., 12 Oktober 2001 04:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is hoekom Spook Spook is - hy beweeg astraal:))
Annette
> Spook se antwoord kom 4:03 a.m. op my skerm,
> maar Davie se oorspronklike vraag kom 8.13 a.m. op my skerm (d.w.s.
> omtrent 4 uur na die antwoord,
> hoe klop dit? Of is dit n dom vraag?
>
> Pop
>
> ----- Original Message -----
> From: Davie Davis
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Sent: Thursday, October 11, 2001 8:13 AM
> Subject: Al weer 'n hemp
>
>
>
>
> ----- Original Message -----
> From: Gh0$t
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Sent: Thursday, October 11, 2001 4:03 AM
> Subject: Re: Al weer 'n hemp
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51546 is 'n antwoord op boodskap #51535] |
Vr., 12 Oktober 2001 12:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
Annette
Max skryf in boodskap news:9q6fea$3t5$1@azure.nl.gxn.net...
> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
> ________________________________________________________
> "Thys de Wet"
>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>
>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>
>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>> werk.
>>
>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51552 is 'n antwoord op boodskap #51550] |
Vr., 12 Oktober 2001 13:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
Annette
news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
> _____________________________________________________
> "Annette"
>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>> Annette
>>
>> Max
>>> 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>> ________________________________________________________
>>> "Thys de Wet"
>>>> Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>>
>>>> Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>>
>>>> Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> werk.
>>>>
>>>> Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51563 is 'n antwoord op boodskap #51556] |
Vr., 12 Oktober 2001 14:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
Annette
> "Annette"
>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>> Annette
>>
>>
>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>> verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>> verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>> _____________________________________________________
>>> "Annette"
>>>> Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> Annette
>>>>
>>>> Max
>>>> > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > ________________________________________________________
>>>> > "Thys de Wet"
>>>> > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > >
>>>> > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > >
>>>> > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > werk.
>>>> > >
>>>> > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Al weer 'n hemp [boodskap #51568 is 'n antwoord op boodskap #51562] |
Vr., 12 Oktober 2001 15:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
")))) Ons het op die ander ng gevra wat is die parfuum/naskeermiddel wat die
mense meeste van hou - nogal 'n interessante verskeidenheid - net soos die
mense.:))
Ek is 'n soet dogtertjie, so ek moet soet ruik:))
Sun,Moon,Stars en Youthdew.
( ek het 'n soel vel, en spesery-agtige geure laat my behoorlik stink)
Annette
message news:9q6tfu$74f$1@azure.nl.gxn.net...
> Ja, Annette...
> _______________________________________________
> "Annette"
>> Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
>> Annette
>>
>>
>>> "Annette"
>>>> Ek wonder net - kan mens Blue Stratos net op blou hemde gebruik?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> news:9q6pdj$668$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Maar dis wel 'n trefferwenk, vir al daai oorbodige Blue Stratos wat jy
>>>> > verlede jaar as Kersgeskenke gekry het, en nog nie vir iemand anders as
>>>> > verjaarsdaggeskenk gegee het nie!
>>>> > _____________________________________________________
>>>> > "Annette"
>>>> > > Goeie punt wat jy daar beet het Max:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Max
>>>> > > > 'n Bottel naskeermiddel is duurder as 'n nuwe hemp...
>>>> > > > ________________________________________________________
>>>> > > > "Thys de Wet"
>>>> > > > > Ek's nie 'n vrou nie, maar gee my raad in elk geval. Gelukkig hoef ek nie
>>>> > > > > hier met 'n fynstemmetjie te praat nie...
>>>> > > > >
>>>> > > > > Gebruik baie naskeermiddel (aftershave) op die vlek. Laat lê die vlek
>>>> > > > > gedeelte in die goed, en sien hoe dit werk. Vervang die naskeermiddel
>>>> > > > > gereeld en jy sal sien die vlek raak algaande weg.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek't dit gebruik op 'n nuwe hemp wat vroulief vir my loop uitsoek het. Dit
>>>> > > > > werk.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Thys (sonder vlek) oppie Bos
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette ruik soos 'n vark [boodskap #51592 is 'n antwoord op boodskap #51576] |
Sa., 13 Oktober 2001 05:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Wouter, ek kan miskien snuif soos 'n vark, maar ek kan nie ruik soos
'n vark nie - my neus se punt is nie so plat nie;)))
Annette
>>>> Max :Die gesprekkie laat my nogal wonder hoe almal op die groep ruik...
>
>>> Annette : Ek weet nie van die ander nie, maar ek doen dit met my neus:))
>
>> Max : Ja, Annette...
>
> Wouter
> Ek ruik soos 'n vark. Annette ruik soos 'n vark.
> 'n Vark ruik met sy neus
>
> Come to think of it. ek *is* 'n vark. 'n Plaasvark ;-)
> Kom Gloudina, jy kan iets humoristies hieroor sê...
>
|
|
|
|