Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sensus
Sensus [boodskap #51133] So, 07 Oktober 2001 04:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het die ou lot uit foute uit die verlede geleer?
Blykbaar is daar hierdie week alweer sensusopname - en al klaar word
eienaardige nuusberigte aan ons opgedis.
1) Die sensusopname gaan glo 650 miljoen rand kos - dit is wat oor die radio
te vertelle was en ek weet nie of dit net verkeerd gelees was nie - maar om
soveel te spandeer om 44 miljoen mense te tel klink vir my bietjie kokaaid -
iemand loop alweer met 'n klomp geld weg.
Ek sal laat weet of ek hierdie keer getel is.

2) Daar is glo kondome aan die sensusopnemers uitgedeel - die vraag kom net
by my op - hoekom?
Die mense word vir 'n week lank opgelei om vorms uit te deel - en nou word
daar kondome aan hulle gee? Het hulle enige idee wat sensusopname beteken? -
Of is daar nou 'n nuwe manier uitgevind om agter te kom of die mense die
waarheid praat?:)))
Annette
Re: Sensus [boodskap #51159 is 'n antwoord op boodskap #51133] So, 07 Oktober 2001 21:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik is die kondomme aan die vorms vas ge"staple" sodat hulle nie
moet afval en weg raak nie. Seker verder ook van daardie wat reeds
verval het en wat deur een of ander land hier gestort word.

Annette wrote:
>
> Het die ou lot uit foute uit die verlede geleer?
> Blykbaar is daar hierdie week alweer sensusopname - en al klaar word
> eienaardige nuusberigte aan ons opgedis.
> 1) Die sensusopname gaan glo 650 miljoen rand kos - dit is wat oor die radio
> te vertelle was en ek weet nie of dit net verkeerd gelees was nie - maar om
> soveel te spandeer om 44 miljoen mense te tel klink vir my bietjie kokaaid -
> iemand loop alweer met 'n klomp geld weg.
> Ek sal laat weet of ek hierdie keer getel is.
>
> 2) Daar is glo kondome aan die sensusopnemers uitgedeel - die vraag kom net
> by my op - hoekom?
> Die mense word vir 'n week lank opgelei om vorms uit te deel - en nou word
> daar kondome aan hulle gee? Het hulle enige idee wat sensusopname beteken? -
> Of is daar nou 'n nuwe manier uitgevind om agter te kom of die mense die
> waarheid praat?:)))
> Annette
Re: Sensus [boodskap #51162 is 'n antwoord op boodskap #51159] So, 07 Oktober 2001 23:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Oct 2001 23:33:07 +0200, WWW wrote:

> Natuurlik is die kondomme aan die vorms vas ge"staple"

Wat 'n domme move

DD
Re: Sensus [boodskap #51173 is 'n antwoord op boodskap #51162] Ma, 08 Oktober 2001 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie so dom nie - Zuma as minister van gesondheid het eerste aan die
wonderlike idee gedink:)))
Ek het nou agtergekom hoekom die kondome aan die sensus-opnemers uitgedeel
is - daardie statistiek ouens ontleed mos alles - stukkie vir stukkie - en
dit is die sus gedeelte van die woord sensus wat hulle laat besluit het om
die arme sensusopnemers te laat beskerm:))
Annette

--

Davie Davis skryf in boodskap news:b4o1stk92vb7pmm3n4hvksthcll992nb76@4ax.com...
> On Sun, 07 Oct 2001 23:33:07 +0200, WWW wrote:
>
>> Natuurlik is die kondomme aan die vorms vas ge"staple"
>
> Wat 'n domme move
>
> DD
Re: Sensus [boodskap #51201 is 'n antwoord op boodskap #51173] Ma, 08 Oktober 2001 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[5]  is tans af-lyn  Koos[5]
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
Is hierdie miskien 'n steekproef onder die bevolking?

Annette skryf in boodskap news:9prg3e$kc9e6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nie so dom nie - Zuma as minister van gesondheid het eerste aan die
> wonderlike idee gedink:)))
> Ek het nou agtergekom hoekom die kondome aan die sensus-opnemers uitgedeel
> is - daardie statistiek ouens ontleed mos alles - stukkie vir stukkie - en
> dit is die sus gedeelte van die woord sensus wat hulle laat besluit het om
> die arme sensusopnemers te laat beskerm:))
> Annette
>
>
> --
> Davie Davis wrote in message
> news:b4o1stk92vb7pmm3n4hvksthcll992nb76@4ax.com...
>> On Sun, 07 Oct 2001 23:33:07 +0200, WWW wrote:
>>
>>> Natuurlik is die kondomme aan die vorms vas ge"staple"
>>
>> Wat 'n domme move
>>
>> DD
>
Re: Sensus [boodskap #51204 is 'n antwoord op boodskap #51201] Ma, 08 Oktober 2001 20:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) 'n Versigtige steekproef as jy my vra:))))
Annette

Koos skryf in boodskap news:9psrp1$8tp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Is hierdie miskien 'n steekproef onder die bevolking?
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9prg3e$kc9e6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie so dom nie - Zuma as minister van gesondheid het eerste aan die
>> wonderlike idee gedink:)))
>> Ek het nou agtergekom hoekom die kondome aan die sensus-opnemers uitgedeel
>> is - daardie statistiek ouens ontleed mos alles - stukkie vir stukkie - en
>> dit is die sus gedeelte van die woord sensus wat hulle laat besluit het om
>> die arme sensusopnemers te laat beskerm:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Davie Davis wrote in message
>> news:b4o1stk92vb7pmm3n4hvksthcll992nb76@4ax.com...
>>> On Sun, 07 Oct 2001 23:33:07 +0200, WWW wrote:
>>>
>>>> Natuurlik is die kondomme aan die vorms vas ge"staple"
>>>
>>> Wat 'n domme move
>>>
>>> DD
>>
>
Re: Sensus [boodskap #51305 is 'n antwoord op boodskap #51133] Wo, 10 Oktober 2001 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[1]  is tans af-lyn  Pieter[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hulle moet maar op 'n ander plek loop tel. Die resultate sal eers middel
2003 beskikbaar wees. Help nie veel nie

Pieter

"Annette" skryf in boodskap news:9pom31$k3lf7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het die ou lot uit foute uit die verlede geleer?
> Blykbaar is daar hierdie week alweer sensusopname - en al klaar word
> eienaardige nuusberigte aan ons opgedis.
> 1) Die sensusopname gaan glo 650 miljoen rand kos - dit is wat oor die radio
> te vertelle was en ek weet nie of dit net verkeerd gelees was nie - maar om
> soveel te spandeer om 44 miljoen mense te tel klink vir my bietjie kokaaid -
> iemand loop alweer met 'n klomp geld weg.
> Ek sal laat weet of ek hierdie keer getel is.
>
> 2) Daar is glo kondome aan die sensusopnemers uitgedeel - die vraag kom net
> by my op - hoekom?
> Die mense word vir 'n week lank opgelei om vorms uit te deel - en nou word
> daar kondome aan hulle gee? Het hulle enige idee wat sensusopname beteken? -
> Of is daar nou 'n nuwe manier uitgevind om agter te kom of die mense die
> waarheid praat?:)))
> Annette
>
Re: Sensus [boodskap #51321 is 'n antwoord op boodskap #51305] Wo, 10 Oktober 2001 11:10 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Oct 2001 11:44:40 +0200, "Pieter"
wrote:

> Hulle moet maar op 'n ander plek loop tel. Die resultate sal eers middel
> 2003 beskikbaar wees. Help nie veel nie
>
>
>
> Pieter

En teen die tempo waarteen hulle aanwas en die
res van Afrika huisves sal die syfer teen daardie
tyd heelwat anders wees.

DD
Vorige onderwerp: Vroumense en Trollies
Volgende onderwerp: Weet Iemand?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 12:18:13 MGT 2024