| Vroumense en Trollies [boodskap #51165] |
So., 07 Oktober 2001 23:25  |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
sit waar ek my kos pak.
Ek het selfs al daaraan gedink om die kopersmassa in my tuisdorp
dmv die dorpskoerant aan te hits om afdelingswinkels wat dit toelaat
te boikot.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51169 is 'n antwoord op boodskap #51165] |
Ma., 08 Oktober 2001 00:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy beskuldig die verkeerde mense DD, dis die pappies se skuld in die eerste
plek dat die vuilstert- bloedjies op hierdie aarde is:))))
En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
nie??:)))
Annette
news:6po1st4u468kbgc5of4hu8sp9gfgo0mcs8@4ax.com...
>
>
> Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
> afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
> eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
> sit waar ek my kos pak.
> Ek het selfs al daaraan gedink om die kopersmassa in my tuisdorp
> dmv die dorpskoerant aan te hits om afdelingswinkels wat dit toelaat
> te boikot.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51181 is 'n antwoord op boodskap #51179] |
Ma., 08 Oktober 2001 11:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Jy ken my maar bitter sleg - ek vat geen kind - vuil doek of te not -
na 'n supermark toe nie.
Ek gebruik al my vuil kyke op ander mense se kla-skreeu bloedjies:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:dtn2st0jfmhcb5k5lfo4pi59s8qk3nb6rm@4ax.com...
> On Mon, 8 Oct 2001 02:17:25 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
>> En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
>> nie??:)))
>> Annette
>>
>
> Jy volg presies die verwagtinge wat ek het betreffende sieninge
> hieroor, menende dat ek gedink het dat jy nie werklik kant sal neem
> teen dit nie.
> As ek nie geweet het dat jy nie klein kinders het nie sou ek nogal jou
> in my geestesoog kon sien met 'n kind (en haar vuil doek!) in die
> trollie langs die rakke.
> Ek is ook nie verbaas oor Rico se reaksie nie. (Miskien is dit waarom
> sy vrou hom gelos het!) :-)
> Nou's ek nuuskierig oor waar ek nog reg is
>
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51189 is 'n antwoord op boodskap #51185] |
Ma., 08 Oktober 2001 12:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Inderdaad:)))
Annette
--
@4ax.com...
> On Mon, 8 Oct 2001 13:28:21 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Jy ken my maar bitter sleg - ek vat geen kind - vuil doek of te not -
>> na 'n supermark toe nie.
>> Ek gebruik al my vuil kyke op ander mense se kla-skreeu bloedjies:))
>> Annette
>
>
> � �, kom ons begin voor...
> Sommer met die intrapslag het ek verkeerd geraai oor wat Annette se
> houding hieroor is.
>
> :-)))
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51207 is 'n antwoord op boodskap #51181] |
Ma., 08 Oktober 2001 21:13   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Wat my weer lam maak, is waneer mense met al 9 kinders, en nog
die ouma en twee tantes gaan inkope doen. As die man van die
gesin dan ook nog saamgaan is dit n calamity, want hy staan
dan so eenkant en lyk uiters verveeld, en sit pakke lekkers en
ander goed in die trollie wat nie op die budget is nie :-). Maar dan
hol die kinders deur die supermark, en die ma gee of die kind
n taai klap teen die kop, of skrou dat jy haar twee dorpe verder
kan hoor! :-)
Pop
Annette skryf in boodskap news:9ps354$kcetn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Jy ken my maar bitter sleg - ek vat geen kind - vuil doek of te not -
> na 'n supermark toe nie.
> Ek gebruik al my vuil kyke op ander mense se kla-skreeu bloedjies:))
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Davie Davis wrote in message
> news:dtn2st0jfmhcb5k5lfo4pi59s8qk3nb6rm@4ax.com...
>> On Mon, 8 Oct 2001 02:17:25 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>
>>> En hoekom sit jy goed in jou trollie wat nie in 'n sakkie of omhulsel is
>>> nie??:)))
>>> Annette
>>>
>>
>> Jy volg presies die verwagtinge wat ek het betreffende sieninge
>> hieroor, menende dat ek gedink het dat jy nie werklik kant sal neem
>> teen dit nie.
>> As ek nie geweet het dat jy nie klein kinders het nie sou ek nogal jou
>> in my geestesoog kon sien met 'n kind (en haar vuil doek!) in die
>> trollie langs die rakke.
>> Ek is ook nie verbaas oor Rico se reaksie nie. (Miskien is dit waarom
>> sy vrou hom gelos het!) :-)
>> Nou's ek nuuskierig oor waar ek nog reg is
>>
>>
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vroumense en Trollies [boodskap #51230 is 'n antwoord op boodskap #51211] |
Di., 09 Oktober 2001 06:33  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Ons het darem nie daai probleem in Gauteng nie. Al die trollies lê in die
lokasies.
Streepmuis skryf in boodskap news:d294stggmtrlqudmpvibnjptglplasvq8r@4ax.com...
> On Mon, 08 Oct 2001 01:25:46 +0200, Davie Davis
> wrote:
>>
>> Iets wat my jaar in en jaar uit in die krop steek is die vroulike
>> afdeling van die koperspubliek wat hulle kleintjies (wat somtyds nie
>> eens baie klein is nie!) met hul vuil sitvlakke in die trollie laat
>> sit waar ek my kos pak.
>
> Waarom blameer jy dan net die "vroulike afdeling"? Miskien het haar
> man net vergeet om die bloedjie se agterent skoon te maak voor sy
> winkel toe is?
> :-)
>
|
|
|
|