Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afghanistan - Land van Uiters Sensitiewe "Manne"
Afghanistan - Land van Uiters Sensitiewe "Manne" [boodskap #51187] Ma, 08 Oktober 2001 12:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Inderdaad - die VSA se benadering is hopeloos verkeerd in hul aanval.
Die aanval kon inderdaad baie meer humanitêr, en baie gouer en sukvoller
gedoen gewees het.
In Huisgenoot van die week  word vertel van die vroue wat heeltemal bedek
moet wees as hulle in die openbaar verskyn. Hulle mag ook nie lag nie, mag
nie naellak dra nie ( hulle eie skuld omdat die naels nie bedek is nie - die
hande en vingers word sommer afgekap) en mag selfs nie hoëhakskoene dra
nie - alles omdat dit die uiters sensitiewe mans kan verlei - Verlei
waarnatoe sal ek nou nie weet nie.- seker weg van die 72 hemelse maagde.
Dus - al wat die VSA moes doen is om 'n klomp mini-draende dames. met hoë
hakke en geverfde naels in Afghanistan los te laat - elke dame met 'n
manlike begeleier sodat die verleides nie te vatterig raak nie, en voordat
mens kan sê Holy Cow dan is al die sensitiewe manne van Afghanistan verlei,
swak in die knie, en 'n wriemelende hulpelose massa wat hul baard sal
afskeer, en hul gewere sal smelt net om weer die verleidelike klanke van
hoëhakskoene te kan hoor;))
Annette

--
Re: Afghanistan - Land van Uiters Sensitiewe "Manne" [boodskap #51193 is 'n antwoord op boodskap #51187] Ma, 08 Oktober 2001 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is bevrees jy het die kat aan die stert beet - dis die SA mans wat
hopeloos te veel vryheid geniet en dit glad nie waardeer nie:)
Annette

--
>  Word daar dan nie te veel vryhede aan SA-vrouens gegee nie? En, waardeer
>  hulle dit? ;- )
>  "Annette"  wrote in message
>  news:9ps5sj$khrqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>  Inderdaad - die VSA se benadering is hopeloos verkeerd in hul aanval.
>>  Die aanval kon inderdaad baie meer humanitêr, en baie gouer en sukvoller
>>  gedoen gewees het.
>>  In Huisgenoot van die week  word vertel van die vroue wat heeltemal bedek
>>  moet wees as hulle in die openbaar verskyn. Hulle mag ook nie lag nie, mag
>>  nie naellak dra nie ( hulle eie skuld omdat die naels nie bedek is nie - die
>>  hande en vingers word sommer afgekap) en mag selfs nie hoëhakskoene dra
>>  nie - alles omdat dit die uiters sensitiewe mans kan verlei - Verlei
>>  waarnatoe sal ek nou nie weet nie.- seker weg van die 72 hemelse maagde.
>>  Dus - al wat die VSA moes doen is om 'n klomp mini-draende dames. met hoë
>>  hakke en geverfde naels in Afghanistan los te laat - elke dame met 'n
>>  manlike begeleier sodat die verleides nie te vatterig raak nie, en voordat
>>  mens kan sê Holy Cow dan is al die sensitiewe manne van Afghanistan verlei,
>>  swak in die knie, en 'n wriemelende hulpelose massa wat hul baard sal
>>  afskeer, en hul gewere sal smelt net om weer die verleidelike klanke van
>>  hoëhakskoene te kan hoor;))
>>  Annette
>>
>>
>>  --
>>
>
Re: Afghanistan - Land van Uiters Sensitiewe "Manne" [boodskap #51196 is 'n antwoord op boodskap #51187] Ma, 08 Oktober 2001 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Word daar dan nie te veel vryhede aan SA-vrouens gegee nie? En, waardeer
hulle dit? ;- )

"Annette"  skryf in boodskap news:9ps5sj$khrqc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>  Inderdaad - die VSA se benadering is hopeloos verkeerd in hul aanval.
>  Die aanval kon inderdaad baie meer humanitêr, en baie gouer en sukvoller
>  gedoen gewees het.
>  In Huisgenoot van die week  word vertel van die vroue wat heeltemal bedek
>  moet wees as hulle in die openbaar verskyn. Hulle mag ook nie lag nie, mag
>  nie naellak dra nie ( hulle eie skuld omdat die naels nie bedek is nie - die
>  hande en vingers word sommer afgekap) en mag selfs nie hoëhakskoene dra
>  nie - alles omdat dit die uiters sensitiewe mans kan verlei - Verlei
>  waarnatoe sal ek nou nie weet nie.- seker weg van die 72 hemelse maagde.
>  Dus - al wat die VSA moes doen is om 'n klomp mini-draende dames. met hoë
>  hakke en geverfde naels in Afghanistan los te laat - elke dame met 'n
>  manlike begeleier sodat die verleides nie te vatterig raak nie, en voordat
>  mens kan sê Holy Cow dan is al die sensitiewe manne van Afghanistan verlei,
>  swak in die knie, en 'n wriemelende hulpelose massa wat hul baard sal
>  afskeer, en hul gewere sal smelt net om weer die verleidelike klanke van
>  hoëhakskoene te kan hoor;))
>  Annette
>
>
>  --
>
Re: Afghanistan - Land van Uiters Sensitiewe "Manne" [boodskap #51216 is 'n antwoord op boodskap #51187] Ma, 08 Oktober 2001 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 8 Oct 2001 14:09:55 +0200, "Annette" wrote:

> In Huisgenoot van die week word vertel van die vroue wat heeltemal bedek
> moet wees as hulle in die openbaar verskyn. Hulle mag ook nie lag nie, mag
> nie naellak dra nie ( hulle eie skuld omdat die naels nie bedek is nie - die
> hande en vingers word sommer afgekap) en mag selfs nie hoëhakskoene dra
> nie - alles omdat dit die uiters sensitiewe mans kan verlei -

Ek het so ruk terug 'n skakel hier gepos oor (RAWA) Revolutionary
Association of the Women of Afghanistan. Gaan kyk gerus by:
http://rawa.fancymarketing.net/index.html

> Verlei
> waarnatoe sal ek nou nie weet nie.- seker weg van die 72 hemelse maagde.
> Dus - al wat die VSA moes doen is om 'n klomp mini-draende dames. met hoë
> hakke en geverfde naels in Afghanistan los te laat - elke dame met 'n
> manlike begeleier sodat die verleides nie te vatterig raak nie, en voordat
> mens kan sê Holy Cow dan is al die sensitiewe manne van Afghanistan verlei,
> swak in die knie, en 'n wriemelende hulpelose massa wat hul baard sal
> afskeer, en hul gewere sal smelt net om weer die verleidelike klanke van
> hoëhakskoene te kan hoor;))

Maar dan het die VSA niemand oor om hulle "drug trade" voort te sit
nie. Nee, wie ookal gaan oorneem by die Taliban sal baie moet weet
van die Opium trade. Miskien moet so paar Kubane maar solank oorgaan
en hulle hakke begin inskop.

Elkgeval, Patton sou nie "Holy Cow" gesê het nie - maar wel "NUTS"!!
:-) Waar is Patton nou dat ons hom werklik nodig het! :-)
Re: Afghanistan - Land van Uiters Sensitiewe "Manne" [boodskap #51217 is 'n antwoord op boodskap #51196] Ma, 08 Oktober 2001 23:00 Na vorige boodskap
Streepmuis  is tans af-lyn  Streepmuis
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 8 Oct 2001 16:15:15 -0000, "megaiis" wrote:

> Word daar dan nie te veel vryhede aan SA-vrouens gegee nie? En, waardeer
> hulle dit? ;- )

Grrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr rrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr rrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr rrrrr
Vorige onderwerp: Re: South Africa trade minister to Japan
Volgende onderwerp: Future Advice for: Palladin Support Initiative
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 19:06:43 MGT 2024