| Sensus [boodskap #51133] |
So., 07 Oktober 2001 04:27  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het die ou lot uit foute uit die verlede geleer?
Blykbaar is daar hierdie week alweer sensusopname - en al klaar word
eienaardige nuusberigte aan ons opgedis.
1) Die sensusopname gaan glo 650 miljoen rand kos - dit is wat oor die radio
te vertelle was en ek weet nie of dit net verkeerd gelees was nie - maar om
soveel te spandeer om 44 miljoen mense te tel klink vir my bietjie kokaaid -
iemand loop alweer met 'n klomp geld weg.
Ek sal laat weet of ek hierdie keer getel is.
2) Daar is glo kondome aan die sensusopnemers uitgedeel - die vraag kom net
by my op - hoekom?
Die mense word vir 'n week lank opgelei om vorms uit te deel - en nou word
daar kondome aan hulle gee? Het hulle enige idee wat sensusopname beteken? -
Of is daar nou 'n nuwe manier uitgevind om agter te kom of die mense die
waarheid praat?:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sensus [boodskap #51173 is 'n antwoord op boodskap #51162] |
Ma., 08 Oktober 2001 05:55   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie so dom nie - Zuma as minister van gesondheid het eerste aan die
wonderlike idee gedink:)))
Ek het nou agtergekom hoekom die kondome aan die sensus-opnemers uitgedeel
is - daardie statistiek ouens ontleed mos alles - stukkie vir stukkie - en
dit is die sus gedeelte van die woord sensus wat hulle laat besluit het om
die arme sensusopnemers te laat beskerm:))
Annette
--
Davie Davis skryf in boodskap news:b4o1stk92vb7pmm3n4hvksthcll992nb76@4ax.com...
> On Sun, 07 Oct 2001 23:33:07 +0200, WWW wrote:
>
>> Natuurlik is die kondomme aan die vorms vas ge"staple"
>
> Wat 'n domme move
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Sensus [boodskap #51204 is 'n antwoord op boodskap #51201] |
Ma., 08 Oktober 2001 20:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))))) 'n Versigtige steekproef as jy my vra:))))
Annette
Koos skryf in boodskap news:9psrp1$8tp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Is hierdie miskien 'n steekproef onder die bevolking?
>
>
>
> Annette wrote in message
> news:9prg3e$kc9e6$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie so dom nie - Zuma as minister van gesondheid het eerste aan die
>> wonderlike idee gedink:)))
>> Ek het nou agtergekom hoekom die kondome aan die sensus-opnemers uitgedeel
>> is - daardie statistiek ouens ontleed mos alles - stukkie vir stukkie - en
>> dit is die sus gedeelte van die woord sensus wat hulle laat besluit het om
>> die arme sensusopnemers te laat beskerm:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Davie Davis wrote in message
>> news:b4o1stk92vb7pmm3n4hvksthcll992nb76@4ax.com...
>>> On Sun, 07 Oct 2001 23:33:07 +0200, WWW wrote:
>>>
>>>> Natuurlik is die kondomme aan die vorms vas ge"staple"
>>>
>>> Wat 'n domme move
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Sensus [boodskap #51321 is 'n antwoord op boodskap #51305] |
Wo., 10 Oktober 2001 11:10  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Oct 2001 11:44:40 +0200, "Pieter"
wrote:
> Hulle moet maar op 'n ander plek loop tel. Die resultate sal eers middel
> 2003 beskikbaar wees. Help nie veel nie
>
>
>
> Pieter
En teen die tempo waarteen hulle aanwas en die
res van Afrika huisves sal die syfer teen daardie
tyd heelwat anders wees.
DD
|
|
|
|