Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ameristan bygevoeg.
Re: Ameristan bygevoeg. [boodskap #51070] Do, 04 Oktober 2001 08:46 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen skryf in boodskap news:9pfq3h$bah$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Trloops, dit blyk dat:
>
> 1. Weens nabye omstandighede gaan Pres. Bush se gewildheid tydens Oktober
> onherroeplik begin daal.
> 2. Pres. Bush gaan nie meer teen Kersfees president wees nie. (Blykbaar gaan
> daar 'n ongeluk of so wees)
> 3. 'n Demokraat gaan oorneem.
> 4. Daar kom 'n groot Dollar-skandaal nog voor Kersfees. (Blykbaar is 'n
> groot maatskappy besig om 'n klomp van die goed onwettig te maak en in 'n
> privaat laundry te was)
> 5. Israel se beste vriend gaan hom in die steek laat.
> 6. Rusland en China (nogal) gaan Israel uitbyl.
> 7. Oor 'n jaar of so gaan Afrika nog 'n ongeneeslike siekte aan die wereld
> bekend stel. (mense gaan onverklaarbaar deur hul velle begin bloei)
> 8. Hillary gaan waarskynlik die nuwe president wees. (Maar sy gaan ook 'n
> persoonlike nok of twee vat)
> 9. Die Dollar en Amerika (grootliks) gaan inmekaar tuimel. (sien punt nr. 4)
> 10. Goud gaan in die volgende twee jaar tot R3 000-00 per ons styg. (sien
> punt nr. 4)
>
>
> Koop goudaandele as jy kan.
>
>
> En so gaan die nuwe leier van Ameristan lyk as "hulle" wen. (sien prentjie)
>
>
>
>
>
>
Amerika gaan Bin laden aanker maar weens die Amerikaanse Grondwet gaan hy
nie die doodstraf kry nie maar gaan lewenslank sit.

Na 27 jaar besef hulle hul fout, laat hom los en maak hom President.

Maak SanQuantin 'n nasionale monument.
Re: Ameristan. [boodskap #51080 is 'n antwoord op boodskap #51070] Do, 04 Oktober 2001 18:08 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen:
------knip-------
: En so gaan die nuwe leier van Ameristan lyk as "hulle" wen.
(sien prentjie)
---------knip------------
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
vader xmas?
--
------------------------------------------------------------ -----
To overcome evil with good is good, to resist evil with evil is
evil.—
MOHAMMED
------------------------------------------------------------ -----
Vorige onderwerp: Opname
Volgende onderwerp: Ek is bekommerd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:19:37 MGT 2024