|
|
| Re: Vark! [boodskap #51002 is 'n antwoord op boodskap #50996] |
Di., 02 Oktober 2001 12:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit moet seker maar my persoonlikheid wees - geen vark het nog ooit vir my
tande gewys nie.:))
Annette
.is.co.za...
> Koue snoetjie se voet, het jy al 'n vark se tande gesien!!!
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pc1dg$hv3q1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis reg Wouter - druk jou liewe koue snoetjie daar waar dit vir Davie sal
>> kielie;)))
>> Annette
>>
>>
>> nnrp2.saix.net...
>>>> O, nou praat jy vir alle Suid-Afrikaners?
>>>> Gloudina
>>>
>>> DD
>>> uh uh, net vir die nie_snobistiese Suid-Afrikaners
>>> en die Apartheidsplaasvarke :-)
>>>
>>> Wouter
>>> Watchit hoor! Die plaasvarke sal jou kry...
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vark! [boodskap #51031 is 'n antwoord op boodskap #51027] |
Wo., 03 Oktober 2001 03:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit sal maar by raai moet bly Wouter;)))
Annette
> Dit moet seker maar my persoonlikheid wees - geen vark het
> nog ooit vir my tande gewys nie.:))
>
> Wouter
> Ekan net raai wat daai ander varke vir jou uithaal en wys :-)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vark! [boodskap #51036 is 'n antwoord op boodskap #51032] |
Wo., 03 Oktober 2001 07:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van varkies:)))
Dis jy wat van hul tande gepraat het::))
Hoe gaan dit met die klam hande op die taai sleutelbord?:)))
Annette
message news:3bbab1c6$0$225@hades.is.co.za...
> Word seker nie verniet varke genoem nie :-)))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pe14k$hrhes$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit sal maar by raai moet bly Wouter;)))
>> Annette
>>
>>
>>> Dit moet seker maar my persoonlikheid wees - geen vark het
>>> nog ooit vir my tande gewys nie.:))
>>>
>>> Wouter
>>> Ekan net raai wat daai ander varke vir jou uithaal en wys :-)
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vark! [boodskap #51045 is 'n antwoord op boodskap #51041] |
Wo., 03 Oktober 2001 10:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die sleutelbord is taai - jy het self so gesê:)
Joekom sou ek dink dat jou hande klam word elke keer as jy vir my 'n
passievolle boodskap hier stuur?:)))
Annette
$233@hades.is.co.za...
> My hande is nie taai nie, ek gebruik 'n sakdoek as ek nies.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9peea7$i4ds4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe gaan dit met die klam hande op die taai sleutelbord?:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vark! [boodskap #51056 is 'n antwoord op boodskap #51049] |
Wo., 03 Oktober 2001 16:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Dan word daardie persoon klam agter die oor?:)))
Annette
message news:3bbaf4fb$0$230@helios.is.co.za...
> Sulke dinge fluister ek liewer in iemand se oor :-)))))))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vark! [boodskap #51071 is 'n antwoord op boodskap #51067] |
Do., 04 Oktober 2001 09:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ooooooohhhhhh!!! Jy weet nie wat is sexy nie!!!!;)))))
Annette
> Jy lek tog nie iemand agter die oor nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9pfghs$i9qpo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Dan word daardie persoon klam agter die oor?:)))
>> Annette
>>
>>
>> message news:3bbaf4fb$0$230@helios.is.co.za...
>>> Sulke dinge fluister ek liewer in iemand se oor :-)))))))
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vark! [boodskap #51075 is 'n antwoord op boodskap #51071] |
Do., 04 Oktober 2001 12:40  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Jy moet my maar ander keer as ek weer in die Kaap is wys. Lyk my ek mis
iets iewers.
"Annette" skryf in boodskap news:9ph8lt$iha8l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ooooooohhhhhh!!! Jy weet nie wat is sexy nie!!!!;)))))
> Annette
>
>
>> Jy lek tog nie iemand agter die oor nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9pfghs$i9qpo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Dan word daardie persoon klam agter die oor?:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> message news:3bbaf4fb$0$230@helios.is.co.za...
>>>> Sulke dinge fluister ek liewer in iemand se oor :-)))))))
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|