Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Europa word Afrikaans
Europa word Afrikaans [boodskap #50964] |
Mon, 01 October 2001 15:49  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
sien, in lewende lijve.
25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese biertjies te
kombineer.
Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
Re: Europa word Afrikaans [boodskap #51072 is 'n antwoord op boodskap #51013] |
Thu, 04 October 2001 10:25  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eers vannaand by die huis gaan kyk waar is Leopoldsburg, want ons sal nie
die 25ste kan bywoon nie. Dankie vir die inligting.
______________________________________________________
"Rico" skryf in boodskap news:9pcif7$gbb$1@news1.xs4all.nl...
> 25 oktober in Mechelen, Belgie
>
> http://www.garifuna.be/Voorstellingen02/DieAnderKant.html
>
> Hier is ook al die ander optredes.
>
> 25-10-2001 Mechelen, Stadsschouwburg 20.15 u. 015/29.40.00
> (003215294000)
>
> Gr. Arno.
> Als jy ook wil weet in watter hotel ons bly, jy moet my maar persoonlik mail
> :-)
>
>
>
>
>
> "Max" schreef in bericht
news:9pbmf7$ltf$1@azure.nl.gxn.net...
>> Vertel meer, Rico. Ek sal ook graag wil gaan!!!
>> _____________________________________________________
>> "Rico"
>>> Na Uys, Lucas Maree kom nou ook Johannes Kerkorrel Europa toe.
>>>
>>> Hy kom nie in Nederland nie, maar in Vlaanderen.
>>>
>>> Hoera nou kan ek eindelik my gunstelings Afrikaanse sanger gaan hoor en
>>> sien, in lewende lijve.
>>>
>>> 25 oktober gaan ons Mechelen toe en bly daar 1 nag, dit gee my die
>>> moontlikheid om die soet blou Kerorrel musiek met die Belgiese
biertjies
>> te
>>> kombineer.
>>>
>>> Dit moet selfs vir 'n rooiwyndrinker lekker klink :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:26:09 UTC 2025
|