Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Re: Afrikaanse woord gesoek
Re: Afrikaanse woord gesoek [boodskap #51038] Wo, 03 Oktober 2001 08:14
Fatal Exception I/O o  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Annette, dis die eerste keer dat ek die woord hoor en is 'n baie
lekker woord om te sê.

Dankie
Spook, die witmens wat ten minste darem blank ook ook is en nie net wit
nie.

"Annette" skryf in boodskap news:9pel5t$i8lvu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kisduiweltjie.
> Of wil jy hê ons moet ons laterale denke inspan en 'n nuwe woord uitdink?
> Annette
>
>
>> Ek het nou gesit en wonder oor wat die afrikaanse woord vir "Jack in a box".
>> Miskien weet een van julle. Ek het nog nie 'n afrikaans benaming vir dit
>> gekry nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Sometimes I sits and thinks, and sometimes I just sits."
>>
>
Vorige onderwerp: Afrikaans op laaste tree
Volgende onderwerp: Soek 'n lys ("text file") van algemene Afrikaanse woorde.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 07:34:02 MGT 2024