Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Dit is jou laaste kans om 'n BK/CC te registreer!
|
Re: Dit is jou laaste kans om 'n BK/CC te registreer! [boodskap #5097 is 'n antwoord op boodskap #5096] |
So., 24 Oktober 2010 16:42  |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 30 Jul 2010 02:43:55 -0700 (PDT), Paul
wrote:
> In September kom die nuwe wet op Maatskappye in werking. Dit gaan BK's uitvasseer.
> Indien jy 'n BK wil registreer doen dit nou.
>
> Paul Van Straaten: 0742367477
> paulvan...@yahoo.com
> adminis...@vidaulparalegalservices.co.za
> http://www.vidaulparalegalservices.co.za
> http://www.vidaul.co.za
Ek wou vroeër daarvoor kyk maar het vergeet
totdat jou spamming my nou weer daaraan herinner het.
Ek kry nie die woord vasseer (oftewel uitvasseer) in my woordeboek
(waarvan ek hope het) nie. Is jou spelling reg?
Jou spelling, met 'n 'v' krap aan my kennis
maar ek is oop vir oortuiging.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 15:28:36 UTC 2025
|