Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie #7(?) Mans ... net vir Anti en en haar vrind Ferdi
Grappie #7(?) Mans ... net vir Anti en en haar vrind Ferdi [boodskap #50786] |
Wo., 26 September 2001 15:04  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mans
Gehoor mens kry twee soorte mans:
Agt duim en ag siestog!
Mans 2
Gee 'n man 'n vis, en hy het iets om te eet vir die dag. Leer 'n man om
vis te vang, en hy sal heldag in 'n boot sit en bier drink.
Mans 3
Gehoor daar is deesdae 'n oggend-na-die-tyd-pil vir mans?
Dit verander jou bloedgroep.
Mans 4
V: Wat noem jy 'n man wat geboei is?
A: Betroubaar
Mans 5
V: Wat doen jy as jou eks-man op die grond rond rol van pyn?
A: Skiet hom weer.
Mans 6
V: Wat is die kortste pad na 'n man se hart?
A: 'n Vinnige steek met 'n dolk.
Mans 7
Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n bierbottel?
Hulle is albei leeg van die nek af boontoe.
Mans 8
Wat is die ooreenkoms tussen 'n man en 'n vliegtuig?
Albei beteken niks op die aarde nie.
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 23:38:56 UTC 2025
|