Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Famieliegeskiedenis.
Famieliegeskiedenis. [boodskap #50938] |
Mon, 01 October 2001 07:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou databasis?
Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Famieliegeskiedenis. [boodskap #50961 is 'n antwoord op boodskap #50952] |
Mon, 01 October 2001 15:29  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - het nie - steur my mos nie veel aan adresse nie - druk net daardie
reply to knoppie:))
Annette
> "Annette" wrote in message
> news:9p9n9g$h6dm3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie stuur asb vir my 'n email - sodat ek jou haar e-pos adres kan
> stuur.
>> Jou dingetjie het teruggekom."))
>> Annette
>>
>> --
>> za...
>>> Net Coetzee en Coetsee. Nie een van die Coertzen, Coertse,
>>> Kotze of enige van die ander "klink-soos" vanne is verwant nie.
>>>
>>> Sonder Jan se geboorte besonderhede is dit moeilik om te sê
>>> of ek hom al het. E-pos my sy dogter se kontak besonderhede.
>>> Ek sal dit graag opvolg.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9p96lg$gq36o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie - is al die Coetzee's, Coetsee's en Kotze's familie?
>>>> Het jy oom Jan Coetzee van Bloemfontein - perdeteler- in jou
> databasis?
>>>> Ek kan jou in aanraking met sy dogter bring.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:52:45 UTC 2025
|