Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Laaisel van die Sonbesie" deur GEORGE WEIDEMAN
"Die Laaisel van die Sonbesie" deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #34512] Di, 19 September 2000 03:01 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

DIE LAAISEL VAN DIE SONBESIE
George Weideman

O gomgomgai ! loep die voël wat die bont eiels lê
Sonbesie, wat het jy vil my te sê?

Sonop reeds het jy jou vlymfluit
in 'n vaalgroen melkbos opgehang
Jou klank het klag, man - my ole tuit
Na wie is dit wat jy velang?

O ek sien, jy’s die son se stlaal
soms in bos of boompie vasgevang

Sonbesie, wat stolie jy vil my?
Êtse man, hou op met sklee!

Ek hensop maal, laat staan nog stly,
- God het jou 'n sekelstem gegee!
Re: "Die Laaisel van die Sonbesie" deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #50889 is 'n antwoord op boodskap #34512] Vr, 28 September 2001 10:02 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Ek dog dis Gloudina wat Shinees praat:)))
Jammer - verkeerd gedog, maar nog steeds lekker gegiggel:))
Annette

DIE LAAISEL VAN DIE SONBESIE
George Weideman

O gomgomgai ! loep die voël wat die bont eiels lê
Sonbesie, wat het jy vil my te sê?

Sonop reeds het jy jou vlymfluit
in 'n vaalgroen melkbos opgehang
Jou klank het klag, man - my ole tuit
Na wie is dit wat jy velang?

O ek sien, jy's die son se stlaal
soms in bos of boompie vasgevang

Sonbesie, wat stolie jy vil my?
Êtse man, hou op met sklee!

Ek hensop maal, laat staan nog stly,
- God het jou 'n sekelstem gegee!
Vorige onderwerp: "Handskrif vir Klein Duimpie" deur GEORGE WEIDEMAN
Volgende onderwerp: "Belydenis" deur G.A. WATERMEYER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:29:24 MGT 2024