Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Soek Afrikaanse musiek
Soek Afrikaanse musiek [boodskap #5058] Sa., 16 September 2006 21:06 na volgende boodskap
Musiekman  is tans af-lyn  Musiekman
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2006
Junior Lid
Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
kan aanstuur.
Re: Soek Afrikaanse musiek [boodskap #5059 is 'n antwoord op boodskap #5058] So., 17 September 2006 04:12 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Senior Lid
Probeer Checkers, Dions, CNA ......
Musiekman wrote:
> Waar kan ek Afrikaanse musiek aflaai? Ek wil nie pirate nie. Ek sal
> betaal daarvoor. Soek veral na "Stoutgat treffers". Of as iemand vir my
> kan aanstuur.
Vorige onderwerp: SKRYF AFRIKAANSE SONG EN WEN R 50 000
Volgende onderwerp: Afrikaanse musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 22:01:04 UTC 2026