Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Hooglied vir die Oorlewende" deur LINA SPIES
"Hooglied vir die Oorlewende" deur LINA SPIES [boodskap #50499] Do, 20 September 2001 22:54
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

HOOGLIED VIR DIE OORLEWENDE
Lina Spies

Hul het die blou parkiet laat swyg,
‘n grys doek oor die kou gehang.

‘n Kelkiewyn is in Fiskaal se spens gebreek

En op 'n vuurpyl voor die ruit
was Jangroentjie sy hele wysie kwyt.

In die neutetuin blom die granaat,
die suurlemoene in die groen word lig,

dan skielik langs Kanariestraat
piet-tjou-tjou opnuut die pyn
Vorige onderwerp: " 'n Paternoster vir Suid-Afrika" deur LINA SPIES
Volgende onderwerp: "Onverklaarbare" deur LINA SPIES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:30:28 MGT 2024